| DS: [AFRIKAANS:5761] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe [boodskap #5438] |
Do., 25 Januarie 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 1:17
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5761] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe
On Wed, 24 Jan 96 14:55 SAT Dullaart, JF, Franz wrote:
> Onlangs is ons ingelig oor 'n "Afrikaanse Spinnerakbladsy"
>
> Kan dit 'n lomper? Hier was al 'n debat oor spinnerak as 'n
> vertaling vir "web" (o, Vader, 'n woord wat net so in Engels (gril
> gril) voorkom).
>
> Ek gaan dit nie uitdiep nie.
>
> Sug ...
>
> Joop
> _________________________________
> Franz Dullaart (021) 650 3053
> J...@ITS.UCT.AC.ZA
> http://www-jfd.its.uct.ac.za/
> Trappe van vergelyking:
> min, minder, minister
> _________________________________
>
Joop ek persoonlik dink dit is 'n kreatiewe vertaling. Maar
omdat die lewe 'n leerproses is sal ek net graag by jou idees
wil kry oor 'n beter naam vir my bladsy en die WEB.
Groete
Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html
Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:26:40
|
|
|
|
| DS: [AFRIKAANS:5760] Re: Taal goggas/Web spinnekoppe [boodskap #5450 is 'n antwoord op boodskap #5438] |
Do., 25 Januarie 1996 00:00   |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 22:54
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5760] Re: Taal goggas/Web spinnekoppe
Help my as ek verkeerd is, maar 'n Nerlander het my vertel dat hulle
die snelwegwisselaars daar ook, as dit vertaal word, wurmpotte noem.
Dit is vir my 'n treffende beskrywing elke keer as ek so 'n wisselaar
gebruik.
Wat van die Afrikaanse wurmblad? En die Wurmpot vir die "web"?
Die bladsye is immers net so inmekaar gestrengel as 'n klomp wurms in
'n pot?
Nico
> Onlangs is ons ingelig oor 'n "Afrikaanse Spinnerakbladsy"
>
> Kan dit 'n lomper? Hier was al 'n debat oor spinnerak as 'n
> vertaling vir "web" (o, Vader, 'n woord wat net so in Engels (gril
> gril) voorkom).
>
> Ek gaan dit nie uitdiep nie.
>
> Sug ...
>
> Joop
> _________________________________
> Franz Dullaart (021) 650 3053
> J...@ITS.UCT.AC.ZA
> http://www-jfd.its.uct.ac.za/
> Trappe van vergelyking:
> min, minder, minister
> _________________________________
>
>
Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984
ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/
Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
|
|
|
|
|
|
|
|
| DS: [AFRIKAANS:5805] Re: Taal goggas/Web spinnekoppe -Reply [boodskap #5505 is 'n antwoord op boodskap #5438] |
So., 28 Januarie 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: GM Reynhardt[SMTP:R...@alpha.unisa.ac.za]
Verzonden: zaterdag 27 januari 1996 2:03
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5805] Re: Taal goggas/Web spinnekoppe -Reply
Watse gewroegery is dit nou oor web? Web is 'n goeie ou Afrikaanse
woord en kan sonder omhaal gebruik word.
Nuwe HAT:
Web: 1 (nie alg) weefsel 2 spinnerak: die spinnekop vang insekte in sy
web. Ook fig: 'n Web van intrige weef. 'n Jongman in jou web vang (ja
vrou, dit staan daar swart op wit). Die oneerlike prokureur is in sy eie
web van wandade gevang. 3 Swemvlies van 'n waterdier.
Tjoeks
|
|
|
|