Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die verskil?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54373 is 'n antwoord op boodskap #54345] |
Wed, 05 December 2001 13:41   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kekkelbek wrote:
> 'n Mamparra is in Engels 'n "ass" Piet Pompdonkie is dus 'n mamparra ;))
Volgens die Dictionary of South African English:
Mompara, also mampara - a fool, greenhorn or incompetent;
also a mode of address (abusive) Formerly used of an
inexperienced labourer ( possibly from Malay baharu (newly)
Ek wonder of die woord "baar" (in die ou dae gebruik in
byvoorbeeld die uitdrukking "hy is 'n baar kaffer" ) ook van
die Maleise woord baharu afstam. Volgens die Dictionary
of South African English is daar
ba(a)rie - Urban black slang: a fool, stupid person.
See also bari, moegoe. Ubari : bumpkin, unsofisticated
person
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54387 is 'n antwoord op boodskap #54383] |
Wed, 05 December 2001 17:38   |
Kathryn Janeway
Boodskappe: 8 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 5 Dec 2001 18:27:26 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:
>
> skryf in boodskap news:3C0E24A0.F6D0E7A0@home.com...
>>> Kekkelbek wrote:
>>> 'n Mamparra is in Engels 'n "ass" Piet Pompdonkie is dus 'n mamparra ;))
>> Volgens die Dictionary of South African English:
>> Mompara, also mampara - a fool, greenhorn or incompetent;
>> also a mode of address (abusive) Formerly used of an
>> inexperienced labourer ( possibly from Malay baharu (newly)
>> Gloudina
>
>
> Sê hulle, aantie, sê hulle!
> Piet Pompdonkie is geen ass of arse nie
> Dan sou ek in Hollands dalk Karel Kontdonkie gewees het. :-(
>
> Piet Grênddonkie
RODVELMGA!!!! Oooooeee, dis te lekker om weer vir Piet te sien! :-))
Ja nee, jy's definitief geen ass of arse nie, hoor! Dis net die
die moegoes en mampara's hier rond wat dalk so mag dink. :-)))
|
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54390 is 'n antwoord op boodskap #54389] |
Wed, 05 December 2001 20:37  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" schreef ...
>> Sê hulle, aantie, sê hulle!
>> Piet Pompdonkie is geen ass of arse nie
>> Dan sou ek in Hollands dalk Karel Kontdonkie gewees het. :-(
>
> Arthur
> Nee, Piet, die pompteel blyf tieselfte, ons sou jou tus
> Piet Pompkont genoem het :-)
>
> Wouter
> Korreksie. Jy bedoel seker Pied Pompkond, Ardhur?
Nie in Neterlants nie, as tie woort sou bestaan, sou tit tog werklik
'pompkont' wees. Maar ons ken geen pompkonte hier. Ons ken wel draaikonte en
Kaat Kriebelkont. Al is nie seker of taartie laaste naam algemeen gebruik
wort nie. Miskien is dit net huistaal; my oupa het die naam gereelt gebruik
as koosnaampie (nickname) vir my sus ....
Groete,
Arthur
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:10 UTC 2025
|