Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 5/11
Nuus 5/11 [boodskap #54338] |
Wo., 05 Desember 2001 06:17  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Marike de Klerk - FW se eks - is dood in haar woonstel aangetref.
Ons sal glo later hoor wat die oorsaak was.
Annette
|
|
|
Re: Nuus 5/11 [boodskap #54359 is 'n antwoord op boodskap #54338] |
Wo., 05 Desember 2001 12:03  |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Op die nuus praat hulle dat sy verwurg en met 'n mes gesteek is.
Annette skryf in boodskap news:9ukefk$97bn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Marike de Klerk - FW se eks - is dood in haar woonstel aangetref.
> Ons sal glo later hoor wat die oorsaak was.
> Annette
>
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 06:19:19 UTC 2025
|