Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Muisdonkie
Muisdonkie [boodskap #54186] |
Fri, 30 November 2001 16:21  |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Piet Bevraagtekendonkie
> Danielle
> Hakkel jy so bietjie vanoggend Petrus?
> (Of is dit net ek wat dubbel sien?) :-)
Hallo Danielle
Laat ek jou iets vertel
Hierdie donkie swik en weeg
Sy gemoed is biekie leeg
Want Tinkerbell dié het 'n pyn
En Kinky het verdwyn
Dit klink nie lekker nie
Weettie wat het ek gesondig nie
Nou is dit net ons twee
Wat vreugde nog kan gee
'n Donkie en 'n muis
Op 'n nuusgroep baie tuis
Dis naweek in ons land
Kuier die land nou aan die brand
Ek's biekie baie moedeloos
Ek voel net soos 'n boks
Maar ag die blues sal dalk verdwyn
As die son so helder skyn
Dan sing ek weer fluit-fluit
Tot streepmuis se ore tuit
Piet Streepdonkie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kinkiedonkie [boodskap #54393 is 'n antwoord op boodskap #54319] |
Thu, 06 December 2001 03:38  |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0112012209.3504c0b1@posting.google.com...
>> Liewe Pietpompdonkie
>> ek het glad nie verdwyn nie
>> ek loer gereeld hier rond
>> maar hier is soms te veel stront
>>
>> hou dan moed liewe maat
>> ek sal jou nie sommer verlaat
>> jy is mos veels te kosbaar
>> hier beteken ons iets vir mekaar
>
>
> Ai jai jai jai jai
> Dis nou sommer kwaai
> Nou hoef ek nie te raai
> Nou kan ek net laat waai!
Dit is dan goed en dit is reg
ek is kinky en jy is my kneg
jy doen jou rympieding
hier in ons vriendekring
los die meisie van gauteng
sy is sommer n lawwe dêng
ja, skryf jou rympies vir my
dat ons hier kan lekker - kry
>
> Piet Wulpsdonkie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:08 UTC 2025
|