| Re: Archives: December 13, 1900 [boodskap #37790] |
Do., 14 Desember 2000 18:54  |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: Augustus 1998
|
Senior Lid |
|
|
boring
skryf in boodskap news:3A379A75.4D0C036F@home.com...
> On December 13, 1900 the Globe and Mail reported
> that British troops in South Africa under General Knox
> maintained their "fox hunt" of Boer General De Wet,
> who circled around Knox's forces, recrossed a river
> ahead of them, regained the road and doubled back
> upon his first track.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54290 is 'n antwoord op boodskap #54286] |
Di., 04 Desember 2001 07:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie, jy is bietjie verkeerd - daar is nie Kakiebos hier in die Kaap nie -
dis die dat ons so hier met vlooie sukkel:))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c0c7655$0$228@hades.is.co.za...
> Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
> kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
> kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
> volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
> Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
> voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
> kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
> gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
> gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
> jaar nie.
>
>
> skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
>> The British War Office cabled to the Canadian
>> Department of Agriculture massive orders of
>> hay and oats to be sent to South Africa.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54296 is 'n antwoord op boodskap #54294] |
Di., 04 Desember 2001 08:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Dan vir wat praat jy van die hele land en sluit die Kaap uit?:))))
Ek dink die kakiebos kom uit 'n ander oord - soos wat jy getstel het
kakkiebos - dit stink mos:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c0c8302$0$233@hades.is.co.za...
> Natuurlik is daar nie, die rooies het nie die Kolonie se veld afgebrand
> nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9uht9a$8j5jf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie, jy is bietjie verkeerd - daar is nie Kakiebos hier in die Kaap nie -
>> dis die dat ons so hier met vlooie sukkel:))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c0c7655$0$228@hades.is.co.za...
>>> Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
>>> kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
>>> kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
>>> volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
>>> Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
>>> voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
>>> kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
>>> gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
>>> gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
>>> jaar nie.
>>>
>>>
>>> skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
>>>> The British War Office cabled to the Canadian
>>>> Department of Agriculture massive orders of
>>>> hay and oats to be sent to South Africa.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Archives: December 3, 1901 [boodskap #54328 is 'n antwoord op boodskap #54307] |
Wo., 05 Desember 2001 04:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Issie sonie!:)))
Daar is baie van ons hier:)
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c0cbcd5$0$234@hades.is.co.za...
> Jy's een van die min (wes?)Kapenaars wat hulself sien as deel van
> die res van ons :-))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ui94u$8b4d8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Dan vir wat praat jy van die hele land en sluit die Kaap uit?:))))
>> Ek dink die kakiebos kom uit 'n ander oord - soos wat jy getstel het
>> kakkiebos - dit stink mos:))))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c0c8302$0$233@hades.is.co.za...
>>> Natuurlik is daar nie, die rooies het nie die Kolonie se veld afgebrand
>>> nie.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9uht9a$8j5jf$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sakkie, jy is bietjie verkeerd - daar is nie Kakiebos hier in die Kaap nie -
>>>> dis die dat ons so hier met vlooie sukkel:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3c0c7655$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > Ek het altyd gewonder waar het die ingilse die gras vandaan gekry wat so vol
>>>> > kakiebos was dat ons hele land nou vol is daarvan. Ek weet ook nou dat
>>>> > kakiebos eintlik moet wees kakkiebos. Vir die wat nie weet nie, kakiebos
>>>> > volgens oorvertelling is so venoem tydens die Anglo-Boereoorlog toe die
>>>> > Rooies al die veld afgebrand het en hul eie voer saam gekarwei het. Die
>>>> > voer was besmet met die uitheemse kakiebos en het ooral opgekom waar die
>>>> > kakies was. Ek weet nou dat dit nie die waarheid is nie. Wat werklik
>>>> > gebeur het is elke keer dat voer uit Kanada geland het, het die ontvanger
>>>> > gesê: Nog 'n klomp kak uit Kanada!! Niks het verander in meer as 'n honderd
>>>> > jaar nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3C0BF9C3.EF105BC7@home.com...
>>>> > > The British War Office cabled to the Canadian
>>>> > > Department of Agriculture massive orders of
>>>> > > hay and oats to be sent to South Africa.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|