|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Is daar ENIGE mense wat hierdie groep gebruik? [boodskap #5615 is 'n antwoord op boodskap #5425] |
Wo., 31 Januarie 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef Zeg ik niet
:
> an48...@anon.penet.fi wrote:
>>
>> skryf gerus.....
>>
> Bij deze, ik zie inderdaad weinig berichten in deze nieuwsgroep.
Wanneer jy hierdie groep vergelyk met bijv. soc.culture.netherlands of
soc.culture.belgium, dan is die aantal berigte klein. Maar daar is
baie groep, bijv. soc.culture.jordan of soc.culture.south-africa
dat 'n gelyk of kleiner aantal berigte het.
Robert.
|
|
|
|