Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse musiek en sulke goeters
| Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54176] |
Vr., 30 November 2001 12:29  |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Uiteindelik het iemand besluit om `n afrikaanse news group begin.
OK ek hoop nie hierdie is een van daai suiwer afrikaanse groepies nie
want ek tik hom maar soos ek praat. As dit is flame my en verskoon my
dan maar.Is hierdie die plek waar `n mense iets soos alternatiewe
afrikaanse musiek ook sou kon bespreek? Nikkie, is dit Nikkie, kan ek
met Nikkie praat... Sorry ek is so bietjie gesidetrack daar. in
elkegeval dit is nice om `n afrikaanse news group te sien.
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54181 is 'n antwoord op boodskap #54176] |
Vr., 30 November 2001 14:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat , welkom. Elkeen praat soos sy wil hier, moenie warrie nie.
Oor wie sou jy wou praat?
Dosie?:)))
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:3due0ukrro110n2m02o9oi7uo8e6mkj8s5@4ax.com...
> Uiteindelik het iemand besluit om `n afrikaanse news group begin.
> OK ek hoop nie hierdie is een van daai suiwer afrikaanse groepies nie
> want ek tik hom maar soos ek praat. As dit is flame my en verskoon my
> dan maar.Is hierdie die plek waar `n mense iets soos alternatiewe
> afrikaanse musiek ook sou kon bespreek? Nikkie, is dit Nikkie, kan ek
> met Nikkie praat... Sorry ek is so bietjie gesidetrack daar. in
> elkegeval dit is nice om `n afrikaanse news group te sien.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54183 is 'n antwoord op boodskap #54176] |
Vr., 30 November 2001 14:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Danielle, ek maak heftig beswaar!!!
Jy noem nie eers van mense wat hopeloos deurmekaar raak met Hollands en
Afrikaans nie, en dit dan nog heftig wil verdedig ook!!:)))
Elk geval - ons sal maar sien hoe dik die nuwe klong se vel is;)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:oo2f0u8gud4rfbtb9ueonnmvl6fiv79pvo@4ax.com...
> On Fri, 30 Nov 2001 14:29:17 +0200, Threeships 'did you see that?? '
> Mcduck wrote:
>
>> Uiteindelik het iemand besluit om `n afrikaanse news group begin.
>
> Ja, dit was hoogtyd, nê?
>
>> OK ek hoop nie hierdie is een van daai suiwer afrikaanse groepies nie
>> want ek tik hom maar soos ek praat.
>
> Staaaadig?
> Nee, hierdie is maar net 'n samekoms van 'n spul mallies. Dan
> weer....never mind...
>
>> As dit is flame my en verskoon my
>> dan maar.Is hierdie die plek waar `n mense iets soos alternatiewe
>> afrikaanse musiek ook sou kon bespreek?
>
> Jy mag enigiets hier bespreek wat jou hart begeer. Solank as wat dit
> in Afrikaans is. Maar deesdae is Afrikaans en Engels mos heel
> opgemix, so laat waai. Sovér ek weet is hier net een persoon op die
> oomblik wat saam met jou musiek dinge sou kon bespreek, en hy was
> lanklaas hier - MAAAAAAA.....XXX, waar is jy?
>
>> Nikkie, is dit Nikkie, kan ek
>> met Nikkie praat... Sorry ek is so bietjie gesidetrack daar. in
>> elkegeval dit is nice om `n afrikaanse news group te sien.
>
> Ja, laat my weet hoe nice jy dink dit is oor so paar maande, 'kay?
>
> :-))
>
> "It is the unknown that defines our existence. We are constantly
> searching, not just, for answers to our questions, but for new
> questions. We are explorers. We explore our lives, day by day."
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54185 is 'n antwoord op boodskap #54176] |
Vr., 30 November 2001 15:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis omdat ek 'n dogtertjie is. Ek het nie 'n wurmpie nie;))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:de8f0u4e0c2j19saurcqa1kgd78cghhb4t@4ax.com...
> On Fri, 30 Nov 2001 16:33:20 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Danielle, ek maak heftig beswaar!!!
>
> Ek neem kennis, Annette!! :-))
>
>> Jy noem nie eers van mense wat hopeloos deurmekaar raak met Hollands en
>> Afrikaans nie, en dit dan nog heftig wil verdedig ook!!:)))
>
> Hmmm...ja, jy het natuurlik 'n goeie punt hier beet. Ek kan 4 tale
> vlot praat, maar Hollands is nie een van hulle nie, so net MISKIEN is
> dit veiliger vir my om uit hierdie spesifieke gesprek te probeer bly?
> :-))
>
>> Elk geval - ons sal maar sien hoe dik die nuwe klong se vel is;)))
>
> Eeeyup, en meer belangrik hoe lank dit vir hom gaan neem om
> geprogrammeer te word. Vir wat sukkel die tannie dan so met JOU
> programering huh?
> Net as ek dink sy HET jou, dan wurm jy souself weer daaruit....ai
> toggie...
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54240 is 'n antwoord op boodskap #54181] |
Ma., 03 Desember 2001 07:38   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 30 Nov 2001 16:28:55 +0200, "Annette"
send the following message to space station Earth:
> Nee wat , welkom. Elkeen praat soos sy wil hier, moenie warrie nie.
> Oor wie sou jy wou praat?
> Dosie?:)))
> Annette
>
>
Alles en enige iets alternatiefs. jy weet mos enige iemand wat dit al
gewaag het om by oppikoppi te speel. koos, johannes, beeskraal,
brixton moord en roof, piet botha ens. ek hou ook van die upcoming
bands soos bloudraad, spinnekop (giftige afrikaanse musiek).
Ek het natuurlik net een probleempie met party van die ouens. hulle
skryf g*tskop lirieke maar daar is `n tendens by afrikaners wat se
'mense luister nie as ek nie tenminste een kras woord gebruik om
werkwoorde te verbind. twee werk gewoonlik beter'. die tyd het gekom
dat hulle moet besef dat hulle goed genoeg is sonder daai tipe
goeters. gebruik hom as dit help om `n punt te maak nie net om te se
'hey check, ek is cool'.
anyways dis nou my se en ja my vel is baie dik. daar is juis nou `n
hofsaak aan tussen die ouens van die organ donors en die ouens van die
vellies fabriek.
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54243 is 'n antwoord op boodskap #54240] |
Ma., 03 Desember 2001 08:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Al probleem wat ek met hulle musiek het is dat hulle soms die woorde so
snaaks uitspreek, dat ek nie 'n dooie woord kan verstaan wat hulle sing nie.
En as dit gepaard gaan met oorverdowende "musiek", dan skakel ek af.
Annette
wrote in message
news:bg8m0uo0vcv3k7k43e06qgjrnop4j3rl3q@4ax.com...
> On Fri, 30 Nov 2001 16:28:55 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
>
>> Nee wat , welkom. Elkeen praat soos sy wil hier, moenie warrie nie.
>> Oor wie sou jy wou praat?
>> Dosie?:)))
>> Annette
>>
>
> Alles en enige iets alternatiefs. jy weet mos enige iemand wat dit al
> gewaag het om by oppikoppi te speel. koos, johannes, beeskraal,
> brixton moord en roof, piet botha ens. ek hou ook van die upcoming
> bands soos bloudraad, spinnekop (giftige afrikaanse musiek).
>
> Ek het natuurlik net een probleempie met party van die ouens. hulle
> skryf g*tskop lirieke maar daar is `n tendens by afrikaners wat se
> 'mense luister nie as ek nie tenminste een kras woord gebruik om
> werkwoorde te verbind. twee werk gewoonlik beter'. die tyd het gekom
> dat hulle moet besef dat hulle goed genoeg is sonder daai tipe
> goeters. gebruik hom as dit help om `n punt te maak nie net om te se
> 'hey check, ek is cool'.
>
> anyways dis nou my se en ja my vel is baie dik. daar is juis nou `n
> hofsaak aan tussen die ouens van die organ donors en die ouens van die
> vellies fabriek.
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54249 is 'n antwoord op boodskap #54247] |
Ma., 03 Desember 2001 09:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lucas is hopeloos te filosofies vir my:))))
En Theuns Jordaan klink of hy elke woord eers vreeslik oorweeg.
Nee wat - skryf jy vir ons die woorde neer van die nuwe realiteitsmusiek,
miskien hoor ons dit dan beter.
Annette
.
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:avfm0uo434n0qu8mabf2ltbvgqnf8tgghi@4ax.com...
> On Mon, 3 Dec 2001 10:28:54 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
>
>> Al probleem wat ek met hulle musiek het is dat hulle soms die woorde so
>> snaaks uitspreek, dat ek nie 'n dooie woord kan verstaan wat hulle sing nie.
>> En as dit gepaard gaan met oorverdowende "musiek", dan skakel ek af.
>> Annette
>>
>
> nee nooit, hulle maak musiek wat aktueel (die grandste woord wat ek
> die jaar gebruik het) is. meestal akousties. hulle sing nie oor
> goeters soos voeltjies wat sing in die son of soppy love songs. ouens
> wat ek nie genoem het nie waarmee jy dalk better kan vereenseldig is
> lucas maree, theuns jordaan ens. net sulke nice musiek en lucas skree
> nie, ek glo nie hy kan kwaad word nie.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54258 is 'n antwoord op boodskap #54250] |
Ma., 03 Desember 2001 12:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rooiwyn - suiwer om gesondheidsredes:))).
Glad nie besluiteloos nie.
Johannes Kerkorrel en Dosie en Valiant en Blackie en KoosK kan ek hoor.
Barokmusiek.
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:2cmm0usfjm138ppsdvo3scq05eik4pk1fl@4ax.com...
> On Mon, 3 Dec 2001 11:56:10 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
>
>> Lucas is hopeloos te filosofies vir my:))))
>> En Theuns Jordaan klink of hy elke woord eers vreeslik oorweeg.
>> Nee wat - skryf jy vir ons die woorde neer van die nuwe realiteitsmusiek,
>> miskien hoor ons dit dan beter.
>> Annette
>>
>
> genade! jy begin soos `n vroumens tik (klink). en nee ek het nie iets
> teen vroumense nie, in teendeel ek hou baaaie van hulle dit is net dat
> hulle so besluitloos kan wees soos `n springbok afrigter. maar ok ek
> sal erken jy het my nou nuuskierig, waarna luister jy en moenie se
> alles nie, ek bedoel wat sal jy koop om te luister......if you can
> please hand me the envelope,..... and the winner in the category
> '????' is........
>
> om die twee threads by mekaar te bring...wat van johannes kerkorrel se
> 'ek ry `n bmw'? daar is nou alternatiewe afrikaanse duidelike hoorbare
> lirieke teen `n besadigde 60bpm wat spot oor bmw bestuurders! hel
> hierdie thread gaan my `n paar erre uit die sak jaag vir terapie.
>
> so van terapie gepraat wat drink ons hier? bier, wyn of alkohol vry?
> dalk ietsie sterkers?
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54261 is 'n antwoord op boodskap #54259] |
Ma., 03 Desember 2001 12:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tassies net as laaste uitweg as die Pinotage, Merlot & Cabernet Sauvignon
gedaan is:))
Ja man - daardie Dosie wat ook in Zulu Afrikaanse liedjies sing;))
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:s9rm0uku5aqneftuolf2h1plkmnn671vep@4ax.com...
> On Mon, 3 Dec 2001 14:10:09 +0200, "Annette"
> send the following message to space station Earth:
>
>> Rooiwyn - suiwer om gesondheidsredes:))).
>> Glad nie besluiteloos nie.
>> Johannes Kerkorrel en Dosie en Valiant en Blackie en KoosK kan ek hoor.
>> Barokmusiek.
>> Annette
>>
>
> rooiwyn! ja lekker tassies ne, goeie waarde vir jou geld. as die
> tassies klaar is sal shiraz of pinotage maar moet doen.
>
> ek wil net gou iets opklaar hier, jy praat van dozie (dosie) hier ne?
> ek hoop so want ekke begin al bloos. dalk `n doelbewiste spel foutjie.
> snaaks wat `n simpel lettertjie soos `n o kan maak
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54293 is 'n antwoord op boodskap #54285] |
Di., 04 Desember 2001 07:32   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het ook by Kovsies geswot - maar ek dink dit was nog voor Tassies bekend
was:)))
O - die Tinkerbell van die Huisgenoot het 'n sad storie.
Haar verloofde het verongeluk ( dit beteken hy is dood vir die wat nie meer
Afrikaans kan verstaan nie). 'n Week na die begrafnis toe ontdek arme
Tinkerbell sy verwag 'n tweeling.
Sy kla nie, sy sê maar net vir daardie Gladiator doedie dat sy nog steeds
moet sorg dat sy Pappie deel van die bloedjie se lewe moet wees.
Ek was meer ontsteld oor die 14jarige se Vigs storie - wat die onderwyser te
vertelle gehad het..
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0112032225.76c77c3a@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Tassies net as laaste uitweg as die Pinotage, Merlot & Cabernet Sauvignon
>> gedaan is:))
>> Ja man - daardie Dosie wat ook in Zulu Afrikaanse liedjies sing;))
>> Annette
>>
>>
>> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
>> message news:s9rm0uku5aqneftuolf2h1plkmnn671vep@4ax.com...
>>> On Mon, 3 Dec 2001 14:10:09 +0200, "Annette"
>>> send the following message to space station Earth:
>>>
>>>> Rooiwyn - suiwer om gesondheidsredes:))).
>>>> Glad nie besluiteloos nie.
>>>> Johannes Kerkorrel en Dosie en Valiant en Blackie en KoosK kan ek hoor.
>>>> Barokmusiek.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> rooiwyn! ja lekker tassies ne, goeie waarde vir jou geld. as die
>>> tassies klaar is sal shiraz of pinotage maar moet doen.
>>>
>>> ek wil net gou iets opklaar hier, jy praat van dozie (dosie) hier ne?
>>> ek hoop so want ekke begin al bloos. dalk `n doelbewiste spel foutjie.
>>> snaaks wat `n simpel lettertjie soos `n o kan maak
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Threeships 'did you see that?' McDuck
>>> www.mothership.co.za
>
>
> As jy in die Vrystaat geswot het - smaak niks os lekker soos 'n
> uitsoek bottel Tas nie...Saam met 'n Koos Kombuis song proe hy nog
> beter as jy hom sommer so uit die bottel geniet.
> En saam met daai Jordaan mannetjie...proe alles soos heuning.
> Dozie...hy sing net so lekker soos hy soen
> Lukas...ai Lukas...daar is net een Lukas.
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54297 is 'n antwoord op boodskap #54295] |
Di., 04 Desember 2001 08:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En wat Kaatjie?
Die son skyn hier jong, en die wind het gaan lê - moet nou nie my dag bederf
met kriptiese antwoorde nie;)))
Annette
>> was:)))
>> O - die Tinkerbell van die Huisgenoot het 'n sad storie.
>> Haar verloofde het verongeluk ( dit beteken hy is dood vir die wat nie meer
>> Afrikaans kan verstaan nie). 'n Week na die begrafnis toe ontdek arme
>> Tinkerbell sy verwag 'n tweeling.
>> Sy kla nie, sy sê maar net vir daardie Gladiator doedie dat sy nog steeds
>> moet sorg dat sy Pappie deel van die bloedjie se lewe moet wees.
>> Ek was meer ontsteld oor die 14jarige se Vigs storie - wat die onderwyser te
>> vertelle gehad het..
>
> ja, en.......
>
>> Annette
>>
>>
>> Tinkerbell wrote in message
>> news:6ff1ece3.0112032225.76c77c3a@posting.google.com...
>>> "Annette" wrote in message news:...
>>>> Tassies net as laaste uitweg as die Pinotage, Merlot & Cabernet Sauvignon
>>>> gedaan is:))
>>>> Ja man - daardie Dosie wat ook in Zulu Afrikaanse liedjies sing;))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
>>>> message news:s9rm0uku5aqneftuolf2h1plkmnn671vep@4ax.com...
>>>> > On Mon, 3 Dec 2001 14:10:09 +0200, "Annette"
>>>> > send the following message to space station Earth:
>>>> >
>>>> > >Rooiwyn - suiwer om gesondheidsredes:))).
>>>> > >Glad nie besluiteloos nie.
>>>> > >Johannes Kerkorrel en Dosie en Valiant en Blackie en KoosK kan ek hoor.
>>>> > >Barokmusiek.
>>>> > >Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>> > rooiwyn! ja lekker tassies ne, goeie waarde vir jou geld. as die
>>>> > tassies klaar is sal shiraz of pinotage maar moet doen.
>>>> >
>>>> > ek wil net gou iets opklaar hier, jy praat van dozie (dosie) hier ne?
>>>> > ek hoop so want ekke begin al bloos. dalk `n doelbewiste spel foutjie.
>>>> > snaaks wat `n simpel lettertjie soos `n o kan maak
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > Threeships 'did you see that?' McDuck
>>>> > www.mothership.co.za
>>>
>>>
>>> As jy in die Vrystaat geswot het - smaak niks os lekker soos 'n
>>> uitsoek bottel Tas nie...Saam met 'n Koos Kombuis song proe hy nog
>>> beter as jy hom sommer so uit die bottel geniet.
>>> En saam met daai Jordaan mannetjie...proe alles soos heuning.
>>> Dozie...hy sing net so lekker soos hy soen
>>> Lukas...ai Lukas...daar is net een Lukas.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54326 is 'n antwoord op boodskap #54303] |
Wo., 05 Desember 2001 04:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooo - kyk 'n bietjie terug - ek het al daaroor geskryf.
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c0cab75.0@news1.mweb.co.za...
> ons kom nie by die lees van die Huisgenoot uit nie. Jy maak ons nuuskierig
> en laat jou sin halfpad in die lug hang.
>
> Annette wrote in message
> news:9ui951$8b4d8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En wat Kaatjie?
>> Die son skyn hier jong, en die wind het gaan lê - moet nou nie my dag bederf
>> met kriptiese antwoorde nie;)))
>> Annette
>>
>>
>>>> was:)))
>>>> O - die Tinkerbell van die Huisgenoot het 'n sad storie.
>>>> Haar verloofde het verongeluk ( dit beteken hy is dood vir die wat nie meer
>>>> Afrikaans kan verstaan nie). 'n Week na die begrafnis toe ontdek arme
>>>> Tinkerbell sy verwag 'n tweeling.
>>>> Sy kla nie, sy sê maar net vir daardie Gladiator doedie dat sy nog steeds
>>>> moet sorg dat sy Pappie deel van die bloedjie se lewe moet wees.
>>>> Ek was meer ontsteld oor die 14jarige se Vigs storie - wat die onderwyser te
>>>> vertelle gehad het..
>>>
>>> ja, en.......
>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Tinkerbell wrote in message
>>>> news:6ff1ece3.0112032225.76c77c3a@posting.google.com...
>>>> > "Annette" wrote in message news:...
>>>> > > Tassies net as laaste uitweg as die Pinotage, Merlot & Cabernet Sauvignon
>>>> > > gedaan is:))
>>>> > > Ja man - daardie Dosie wat ook in Zulu Afrikaanse liedjies sing;))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
>>>> > > message news:s9rm0uku5aqneftuolf2h1plkmnn671vep@4ax.com...
>>>> > > > On Mon, 3 Dec 2001 14:10:09 +0200, "Annette"
>
>>>> > > > send the following message to space station Earth:
>>>> > > >
>>>> > > > >Rooiwyn - suiwer om gesondheidsredes:))).
>>>> > > > >Glad nie besluiteloos nie.
>>>> > > > >Johannes Kerkorrel en Dosie en Valiant en Blackie en KoosK kan ek hoor.
>>>> > > > >Barokmusiek.
>>>> > > > >Annette
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > > rooiwyn! ja lekker tassies ne, goeie waarde vir jou geld. as die
>>>> > > > tassies klaar is sal shiraz of pinotage maar moet doen.
>>>> > > >
>>>> > > > ek wil net gou iets opklaar hier, jy praat van dozie (dosie) hier ne?
>>>> > > > ek hoop so want ekke begin al bloos. dalk `n doelbewiste spel foutjie.
>>>> > > > snaaks wat `n simpel lettertjie soos `n o kan maak
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > Threeships 'did you see that?' McDuck
>>>> > > > www.mothership.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>> > As jy in die Vrystaat geswot het - smaak niks os lekker soos 'n
>>>> > uitsoek bottel Tas nie...Saam met 'n Koos Kombuis song proe hy nog
>>>> > beter as jy hom sommer so uit die bottel geniet.
>>>> > En saam met daai Jordaan mannetjie...proe alles soos heuning.
>>>> > Dozie...hy sing net so lekker soos hy soen
>>>> > Lukas...ai Lukas...daar is net een Lukas.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54357 is 'n antwoord op boodskap #54326] |
Wo., 05 Desember 2001 09:57   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Jy het bietjie eina geskryf. Met Willempie van Ingeland op die voorblad
moet ek miskien maar eerder self die Huisgenoot gaan koop! Alhoewel hy is
so bietjie jonk...(hy het ook nog nie genoeg geld nie. Davie, ek soek nog
steeds na die man met genoeg geld!)
Annette skryf in boodskap news:9uk8ol$9327i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ooooo - kyk 'n bietjie terug - ek het al daaroor geskryf.
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c0cab75.0@news1.mweb.co.za...
>> ons kom nie by die lees van die Huisgenoot uit nie. Jy maak ons nuuskierig
>> en laat jou sin halfpad in die lug hang.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9ui951$8b4d8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> En wat Kaatjie?
>>> Die son skyn hier jong, en die wind het gaan lê - moet nou nie my dag bederf
>>> met kriptiese antwoorde nie;)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> > was:)))
>>>> > O - die Tinkerbell van die Huisgenoot het 'n sad storie.
>>>> > Haar verloofde het verongeluk ( dit beteken hy is dood vir die wat nie meer
>>>> > Afrikaans kan verstaan nie). 'n Week na die begrafnis toe ontdek arme
>>>> > Tinkerbell sy verwag 'n tweeling.
>>>> > Sy kla nie, sy sê maar net vir daardie Gladiator doedie dat sy nog steeds
>>>> > moet sorg dat sy Pappie deel van die bloedjie se lewe moet wees.
>>>> > Ek was meer ontsteld oor die 14jarige se Vigs storie - wat die onderwyser te
>>>> > vertelle gehad het..
>>>>
>>>> ja, en.......
>>>>
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > Tinkerbell wrote in message
>>>> > news:6ff1ece3.0112032225.76c77c3a@posting.google.com...
>>>> > > "Annette" wrote in message news:...
>>>> > > > Tassies net as laaste uitweg as die Pinotage, Merlot & Cabernet Sauvignon
>>>> > > > gedaan is:))
>>>> > > > Ja man - daardie Dosie wat ook in Zulu Afrikaanse liedjies sing;))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
>>>> > > > message news:s9rm0uku5aqneftuolf2h1plkmnn671vep@4ax.com...
>>>> > > > > On Mon, 3 Dec 2001 14:10:09 +0200, "Annette"
>>
>>>> > > > > send the following message to space station Earth:
>>>> > > > >
>>>> > > > > >Rooiwyn - suiwer om gesondheidsredes:))).
>>>> > > > > >Glad nie besluiteloos nie.
>>>> > > > > >Johannes Kerkorrel en Dosie en Valiant en Blackie en KoosK kan ek hoor.
>>>> > > > > >Barokmusiek.
>>>> > > > > >Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > rooiwyn! ja lekker tassies ne, goeie waarde vir jou geld. as die
>>>> > > > > tassies klaar is sal shiraz of pinotage maar moet doen.
>>>> > > > >
>>>> > > > > ek wil net gou iets opklaar hier, jy praat van dozie (dosie) hier ne?
>>>> > > > > ek hoop so want ekke begin al bloos. dalk `n doelbewiste spel foutjie.
>>>> > > > > snaaks wat `n simpel lettertjie soos `n o kan maak
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > Threeships 'did you see that?' McDuck
>>>> > > > > www.mothership.co.za
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > As jy in die Vrystaat geswot het - smaak niks os lekker soos 'n
>>>> > > uitsoek bottel Tas nie...Saam met 'n Koos Kombuis song proe hy nog
>>>> > > beter as jy hom sommer so uit die bottel geniet.
>>>> > > En saam met daai Jordaan mannetjie...proe alles soos heuning.
>>>> > > Dozie...hy sing net so lekker soos hy soen
>>>> > > Lukas...ai Lukas...daar is net een Lukas.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse musiek en sulke goeters [boodskap #54381 is 'n antwoord op boodskap #54378] |
Wo., 05 Desember 2001 15:14   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
> eeinaaaaa. jufrou tinkie trek my hare jufrou
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
Luister, Anton, dis die laaste waarskuwing hierdie.Verander jou veramerikaniseerde
engelse gebrabbel.
Is jy skaam vir jou taal? Dink jy dis cute om
die amerikaners te uitamerikaans? Jy maak jou
belaglik daar in Elarduspark. Ruk jou reg. Of
ons kom veg.
Die guerilla-vegters van die Derde Republiek
(wat ontstaan het na die Derde Vryheidsoorlog
teen alle hanskakies en mense wat hulle eie
taal misken.)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 16:20:36 UTC 2026
|