Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hardedryf blues
hardedryf blues [boodskap #54211] Sa, 01 Desember 2001 08:29
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
............ en so het daar 'n week verby gegaan dat ek moes wag vir 'n nuwe
hardeskyf.
My Fujitsu het na 9 maande opgepak. nou het hulle vir my 'n Maxtor in sy
plek gestuur. Ek het 'n hekel in hierdie 'noname brand' produkte. My ou
Seagate 1Gig en Western Digital 1.2Gig werk nog steeds. Hulle klap en kraak
wanneer hulle werk, maar hierdie geruislose, 7500 rpm, 3 jaar waarborge
produkte kan hulle maar hou.
Gelukkig stoor ek alle e-pos en nuusgroepe op 'n ander dryf en hoef dit net
weer op te tel, so ook my adresboek,
anyways, julle het my nie gemis nie, maar ek het julle gemis :-) erm .....
korreksie ..... net party van julle ;-)
Vorige onderwerp: Piet Pompdonkie
Volgende onderwerp: Vir Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 13:28:57 MGT 2024