| 'n brief uit die toekoms:-) [boodskap #539] |
Di., 03 Junie 2003 22:06  |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
hoe vol dit vir jou as jy op die 3rde 'n brief kry wat die 4rde
geskryf is?
Dit is nou al môre hier. Slaap lekker. Sien jou môre (vandag:-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n brief uit die toekoms:-) [boodskap #545 is 'n antwoord op boodskap #543] |
Di., 03 Junie 2003 22:22  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Speedy" skryf in boodskap news:4h7qdv8nl5goh18bv0coi85rmalp9rq43f@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 23:15:29 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy" wrote in message
>> news:jo6qdvotnkck7eridq3uf0nkn8v7q9kkvn@4ax.com...
>>>
>>> hoe vol dit vir jou as jy op die 3rde 'n brief kry wat die 4rde
>>> geskryf is?
>>> Dit is nou al môre hier. Slaap lekker. Sien jou môre (vandag:-)
>>
>> Okay, moenie vir my se watter geur roomys jy eet nie. wees maar so. Ek kry
>> jou more.
>> More pluk on blomme, more. as die reen en mis eers oor is, as die modder
>> opgedroog is, as die son ons toelag, more.
>>
>> Lorinda
>>
>
>
> Mint Choc:-))))) lol.... môre. soos in vandag...
Maar hoe, Speedy, hoe skryf mens dit op die rekenaar? En moenie se jy tik
dit nie......
Lorinda
|
|
|
|