Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Joe Modise
Joe Modise [boodskap #54149] Do, 29 November 2001 16:06
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ons sal hom beter onthou sy skelmstreke met die Coega projek waaruit hy honderde miljoene Rand vir homself uit belastingbetaler geld gemaak het.
Coega, wat 'n Wit Olifant is, is maar net een van sy skelmstreke. Daar is nog vele andere soos oa. die voorsiening van straler enjins aan die weermag.

So sal gekyk word na die rampspoedige Operasie Boleas in Lesotho, die drastiese afskaling van die Weermag, die onsuksevolle Spesiale Diensbrigade, die ontevredenheid van MK en Apla lede wat nie in die SANW opgeneem kon word nie, die lae peil van dissipline en moreel, ens.

Hy was maar net nog 'n skelm wat gekom het om ons te beroof onder die naam "Vryheidsvegter".
Vorige onderwerp: Nasionale Sport
Volgende onderwerp: Raad met rad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:15:56 MGT 2024