|
|
|
|
|
|
| Re: Beledigings (vir DD) [boodskap #54097 is 'n antwoord op boodskap #54094] |
Do., 29 November 2001 00:11   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Ek meen as jy weer vir iemand 'n
> beledigende skakel wil stuur - maak dit darem interessant vir die arme
> siel!! :-)
>
Die arme siel kliek gewoonlik nooit op skakels
nie.
Hoekom klink ou Davie Davis deesdae so
desperaat? Is dit omdat hy nie genoeg aandag
kry nie? Daar is een ding wat mens nie moet
doen nie, ou broer, en dit is om op 'n nuusgroep
konfirmasie te probeer soek, ego-streling te
probeer soek. As dit is wat jy op hierdie nuusgroep
soek, is dit tyd dat jy bietjie vakansie neem. Tant
Hessie is hier met 'n paar baie spesifieke doele voor
die oog. Sy gebruik die nuusgroep, en kry konfirmasie
dat sy haar doel bereik byna daagliks. Sy is nie hier
vir enigiemand se goedkeuring nie.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As jy nie die hitte kan verduur nie, gee pad uit
die kombuis.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wapen wette [boodskap #54152 is 'n antwoord op boodskap #53872] |
Do., 29 November 2001 17:54   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Tipies van julle..
> As julle nie kan breek nie dan steel julle, nie kan steel nie dan moor julle
> en nie kan moor nie dan steek of verkrag julle.
> Klink bekend ne..... "KULTUUR"....
>
Frikkie, ek vra jou weer, wie bedoel jy wanneer
jy van "julle" praat? Ek behoort aan die etniese
Afrikaner-groep. Bedoel jy ons etniese Afrikaners
breek af, steel, moor en verkrag?
M8
|
|
|
|
|
|
| Re: Wapen wette [boodskap #54245 is 'n antwoord op boodskap #54242] |
Ma., 03 Desember 2001 08:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie, sy word nou maar net plein oud.
Herhinner haar maar, ons gee nie om nie;)))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c0b3249$0$227@hades.is.co.za...
> Tannie G verloor haar "touch". Dis nou die tweede keer dat sy vergeet om
> my te antwoord.
>
>
> "Sakkie" skryf in boodskap news:...
>> Die werklike barbare was die mense wat gedink het hulle kan 'n
>> verskeidenheid van nasies met oeroue gewoontes, wat volgens westerse norme
>> beskou was as barbaars, binne 'n paar jaar verander sodat hulle sou inpas in
>> wat beskou word as 'n moderne samelewing. Al wat hulle reg gekry het is om
>> meer effektiewe wapens te verskaf. Deesdae hoef hulle nie meer van Chaka's
>> Rock afgegooi word nie. 'n Gesteelde 9mm of vrylik beskikbare AK47s is baie
>> meer effektief en meer volop as goeie afgronde.
>>
>>> skryf in boodskap news:3C050450.3F629040@home.com...
>>> Sakkie wrote:
>
>>>> Al waaroor ek stoom afblaas is omdat ons in 'n gemors is
>
>>> OK. Ek het gedink jy het vergeet wie die werklike barbare van die laaste
>>> deel
>>> van die twintigste eeu was. Dié wat
>>> eksperimente gemaak het met salwe om mense langsaam
>>> en moeisaam dood te maak, en dan hulle eksperimente
>>> uit vliegtuie oor die oseaan uitgestoot het. Dié wat duisende
>>> en honderd-duisende mense uit hulle huise verwyder het
>>> en hulle op die kaal haai vlaktes van moedverloor loop los
>>> het. Dié wat tagtig persent van die bevolking se hoop op
>>> 'n waardige en waardevolle toekoms weggeneem het, totdat
>>> daar net wanhoop oorgebly het. Ek het gedink jy het vergeet
>>> wie die werklike barbare van die twintigste eeu was.
>
>>> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Wapen wette [boodskap #54266 is 'n antwoord op boodskap #54242] |
Ma., 03 Desember 2001 14:05   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Tannie G verloor haar "touch". Dis nou die tweede keer dat sy vergeet om
> my te antwoord.
>
Of dat sy besluit dat jy 'n te liggewig is
om haar tyd op jou te mors.
Die Ruiter teen die rant
|
|
|
|
|
|
| Re: Wapen wette [boodskap #54308 is 'n antwoord op boodskap #54288] |
Di., 04 Desember 2001 12:06  |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Sakkie" wrote in message
news:3c0c71c3$0$239@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3C0B8752.ED38BFC3@home.com...
>> Sakkie wrote:
>>
>>> Tannie G verloor haar "touch". Dis nou die tweede keer dat sy vergeet om
>>> my te antwoord.
>>>
>>
>> Of dat sy besluit dat jy 'n te liggewig is
>> om haar tyd op jou te mors.
>>
>> Die Ruiter teen die rant
>
> Haai tannie G, is dit nou die beste verskoning waarmee jy vorendag kan kom
> terwyl ons hier filisofeer oor die oorsprong van al die politieke-,
> kriminele- en krimineel-politieke probleme waarmee die NUWE SUID-AFRIKA
> worstel. Ek het baie beter verwag van 'n self-erkende intellektueel soos
> jyself.
>
En nou gaan ek 10 keer my spelfout uitskryf
|
|
|
|