Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Gunship Blues" deur CHARL DURAND
"Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #28371] Vr, 10 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

GUNSHIP BLUES
Charl Durand

Ratel rations
terrs vir brekfis
Angolese pesos in my hand
boshoed pasop
breekpunt Charlie
blinkboud op Zambezi-walle,
Pb’s weet
landmynskrapnel
R1 bid
my God is naby.
Rooilynkaart
Boesman sing
Swapo sny lyn
Kolonel Koljander
soeksteek hier
patrollie daar
bivouac vannag
boshappy daglig
prewel sakbybel
pantserhart
bloederige rendezvous
chopperstretcher
almal saam:
ons vir jou,
Pretoria.

Rundu, April 1985
Re: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #54059 is 'n antwoord op boodskap #28371] Wo, 28 November 2001 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
@home.com skryf in boodskap news:...
> GUNSHIP BLUES
> Charl Durand
>
> Ratel rations
> terrs vir brekfis
> Angolese pesos in my hand
> boshoed pasop
> breekpunt Charlie
> blinkboud op Zambezi-walle,
> Pb?s weet
> landmynskrapnel
> R1 bid
> my God is naby.
> Rooilynkaart
> Boesman sing
> Swapo sny lyn
> Kolonel Koljander
> soeksteek hier
> patrollie daar
> bivouac vannag
> boshappy daglig
> prewel sakbybel
> pantserhart
> bloederige rendezvous
> chopperstretcher
> almal saam:
> ons vir jou,
> Pretoria.
>
> Rundu, April 1985

So bly jy plaas weet ietsie van hom..ongelooflik.
Het jy nou al weer met die man gepraat?
Re: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #54098 is 'n antwoord op boodskap #28371] Do, 29 November 2001 01:50 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tinkerbell wrote:

> So bly jy plaas weet ietsie van hom..ongelooflik.
> Het jy nou al weer met die man gepraat?

Ja, ek het vir hom laat weet dat hy 'n bewonderaar het en dat ons 'n
mini-festival van sy gedigte het.

Gloudina
Vorige onderwerp: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: "'n Bang Gedig" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 01:20:41 MGT 2024