Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die toekoms van Suid-Afrika
Die toekoms van Suid-Afrika [boodskap #54088] |
Wo., 28 November 2001 22:06  |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Ek sou gaarne julle visie verneem het oor die ekonomiese toekoms van
Suid-Afrika. Ek weet julle land is in 'n ekonomiese krisis en ek het
dieselfde vraag al 'n paar jare gelede op hierdie nuusgroep gestel.
Toe was niemand in SA baie optimisties. Is dit nog steeds so? Is die
situasie verbeter en is daar by julle weer 'n vertroue of gaan alles
nog steeds bergaf? Ek het vandag van 'n reisiger verneem dat oor
vyf jare in SA ditselfde gaan voorval as in Kongo, wat vroeër by
België was en waar ekself ook leef.
Sou baie reaksie wil kry van julle en sal dit seer waardeer.
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
Re: Die toekoms van Suid-Afrika [boodskap #54095 is 'n antwoord op boodskap #54093] |
Wo., 28 November 2001 23:52  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Twee korreksies:
> regering het gesê dat dit baie goed gaan. Een jaar gelede het 1$ agt rand en 'n pond R12 gekos.
> Die koringlande is so onder die water na die
> baie reën dat die boere nie in die lande kan kom nie - miskien sal Mbeki en Gloudina apartheid die skuld gee daarvoor.
>
> Nee ons hoor dat dit goed gaan Norbert.
>
> Groete uit 'n finansieël vooruitstrewende Suid Afrika
>
> DD
>
>> Die groete van
>> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 20:58:27 UTC 2025
|