Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Wapen wette
Wapen wette [boodskap #53836 is 'n antwoord op boodskap #53872] |
Do., 22 November 2001 21:39  |
Gh0$t
Boodskappe: 8 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat dink julle van die wapen wette hier in Suid-Afrika is dit streng genoeg
of is dit te streng. En graag wil ek net die opinies van die Suid-Afrikaanse
burgers se kant af hoor. Want as jy in Kanada of Timbuktu woon is die wette
mos nie van toepassing op jou nie.
Groete
Spook
"Becarefull for what you wish, you might just get it. - Old Chinese curse"
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #53841 is 'n antwoord op boodskap #53836] |
Do., 22 November 2001 16:17   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dag Spook.
Ek het 'n wapen wat ek nie wil hê nie.Ge-erf en ek hou dit om sentimetele
redes.
Om 'n lisensie te kon kry moes die ou kluisie onder, agter in 'n kas van 1
cm weg tot teenaan die muur vasgebout word.
Daardie rewolwer is nou daar vir ewig. Daar is absoluut geen kans ter wêreld
dat ek die vuurwapen betyds in die hande kry as ek bedreig voel nie.
Dit is aan die een kant - 'n wet wat jou toelaat om 'n wapen te besit, maar
wat jou in die eerste plek onmagtig stel om dit te gebruik, al is dit net
vir afskrik doeleindes. Dan, sou die inbrekers/rowers/verkragters die ou
kluisie vind en dit oopbreek/ oopsweis/ of laat oopsluit, dan staan ek 'n
baie goeie kans om met my eie wapen beseer of vermoor te word.
Aan die ander kant sit ons met wette wat weereens nie alomvattend is en
streng toegepas word nie.
Wat is die kontrole op gesteelde wapens?
Wat is die kontrole op mense wat op straat, in winkelsentrums, in openbare
staatsgeboue, in kantore in beweeg? Amper niks.
Dus, te streng op diegene wat wetsgehoorsame burger is, en sorg dat hulle 'n
wettige lisensie het, en sorg dat al die pleinweg stupid reels nagekom word.
En hopeloos te laks op enigeen wat met 'n wapen enigsens rondbeweeg op
straat.
Annette
Ghost skryf in boodskap news:9tio89$jku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle van die wapen wette hier in Suid-Afrika is dit streng genoeg
> of is dit te streng. En graag wil ek net die opinies van die Suid-Afrikaanse
> burgers se kant af hoor. Want as jy in Kanada of Timbuktu woon is die wette
> mos nie van toepassing op jou nie.
>
> Groete
> Spook
>
> "Becarefull for what you wish, you might just get it. - Old Chinese curse"
>
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #53869 is 'n antwoord op boodskap #53863] |
Do., 22 November 2001 21:30   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> "Thys de Wet" wrote in message
>
>> Ons de Wets se wapen is 'n skepwiel op 'n sklid met dekklede ens.
>
> 'n Klit op 'n dekskede? Nou hoekom het die pompdonkies
> nie daaraan gedink vir hulle wapen nie?
>
> Heral Diekdonkie
>
Nou begin jy met jouself praat, Thys?
Tant Hessie van Helsdingen.
Op haar familie-wapen is daar
'n koekroller.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #53898 is 'n antwoord op boodskap #53841] |
Vr., 23 November 2001 10:32   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Handwapen is noodsaaklike afskrikmiddel in hierdie land.
"Annette" skryf in boodskap news:9tj90q$30kcl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dag Spook.
> Ek het 'n wapen wat ek nie wil hê nie.Ge-erf en ek hou dit om sentimetele
> redes.
> Om 'n lisensie te kon kry moes die ou kluisie onder, agter in 'n kas van 1
> cm weg tot teenaan die muur vasgebout word.
> Daardie rewolwer is nou daar vir ewig. Daar is absoluut geen kans ter wêreld
> dat ek die vuurwapen betyds in die hande kry as ek bedreig voel nie.
> Dit is aan die een kant - 'n wet wat jou toelaat om 'n wapen te besit, maar
> wat jou in die eerste plek onmagtig stel om dit te gebruik, al is dit net
> vir afskrik doeleindes. Dan, sou die inbrekers/rowers/verkragters die ou
> kluisie vind en dit oopbreek/ oopsweis/ of laat oopsluit, dan staan ek 'n
> baie goeie kans om met my eie wapen beseer of vermoor te word.
> Aan die ander kant sit ons met wette wat weereens nie alomvattend is en
> streng toegepas word nie.
> Wat is die kontrole op gesteelde wapens?
> Wat is die kontrole op mense wat op straat, in winkelsentrums, in openbare
> staatsgeboue, in kantore in beweeg? Amper niks.
> Dus, te streng op diegene wat wetsgehoorsame burger is, en sorg dat hulle 'n
> wettige lisensie het, en sorg dat al die pleinweg stupid reels nagekom word.
> En hopeloos te laks op enigeen wat met 'n wapen enigsens rondbeweeg op
> straat.
> Annette
>
> Ghost wrote in message
> news:9tio89$jku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat dink julle van die wapen wette hier in Suid-Afrika is dit streng genoeg
>> of is dit te streng. En graag wil ek net die opinies van die Suid-Afrikaanse
>> burgers se kant af hoor. Want as jy in Kanada of Timbuktu woon is die wette
>> mos nie van toepassing op jou nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Becarefull for what you wish, you might just get it. - Old Chinese curse"
>>
>
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #53901 is 'n antwoord op boodskap #53898] |
Vr., 23 November 2001 11:35   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maar nou wie skrik jy af? Die boef wat jou reeds geskiet het die oomblik
toe hy jou motor gestop?
Is 'n handwapen nie maar vir die meeste mense net 'n manier om veilger te
voel nie? Die kans dat jy jou handwapen sal gebruik is baie skraal. (Die
slag wat jy hom wel gebruik is jy in groot moeilikheid.)
Jonas skryf in boodskap news:9tl8gd$pqe$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> 'n Handwapen is noodsaaklike afskrikmiddel in hierdie land.
> "Annette" wrote in message
> news:9tj90q$30kcl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dag Spook.
>> Ek het 'n wapen wat ek nie wil hê nie.Ge-erf en ek hou dit om sentimetele
>> redes.
>> Om 'n lisensie te kon kry moes die ou kluisie onder, agter in 'n kas van 1
>> cm weg tot teenaan die muur vasgebout word.
>> Daardie rewolwer is nou daar vir ewig. Daar is absoluut geen kans ter wêreld
>> dat ek die vuurwapen betyds in die hande kry as ek bedreig voel nie.
>> Dit is aan die een kant - 'n wet wat jou toelaat om 'n wapen te besit, maar
>> wat jou in die eerste plek onmagtig stel om dit te gebruik, al is dit net
>> vir afskrik doeleindes. Dan, sou die inbrekers/rowers/verkragters die ou
>> kluisie vind en dit oopbreek/ oopsweis/ of laat oopsluit, dan staan ek 'n
>> baie goeie kans om met my eie wapen beseer of vermoor te word.
>> Aan die ander kant sit ons met wette wat weereens nie alomvattend is en
>> streng toegepas word nie.
>> Wat is die kontrole op gesteelde wapens?
>> Wat is die kontrole op mense wat op straat, in winkelsentrums, in openbare
>> staatsgeboue, in kantore in beweeg? Amper niks.
>> Dus, te streng op diegene wat wetsgehoorsame burger is, en sorg dat hulle 'n
>> wettige lisensie het, en sorg dat al die pleinweg stupid reels nagekom word.
>> En hopeloos te laks op enigeen wat met 'n wapen enigsens rondbeweeg op
>> straat.
>> Annette
>>
>> Ghost wrote in message
>> news:9tio89$jku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat dink julle van die wapen wette hier in Suid-Afrika is dit streng genoeg
>>> of is dit te streng. En graag wil ek net die opinies van die Suid-Afrikaanse
>>> burgers se kant af hoor. Want as jy in Kanada of Timbuktu woon is die wette
>>> mos nie van toepassing op jou nie.
>>>
>>> Groete
>>> Spook
>>>
>>> "Becarefull for what you wish, you might just get it. - Old Chinese curse"
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #53921 is 'n antwoord op boodskap #53836] |
Vr., 23 November 2001 18:11   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier stem ek saam met jou.
Onthou, daar is nie `n "MANIER" wat hierdie regering of enige persoon `n
wapen kan verbied of strenger kan beheer nie.
`n Vuurwapen wel ja, want daar is `n baie groot verskil tussen `n "wapen en
vuurwapen".
Laden se wapens is sommer messe ook.
Hoe gaan hulle maak met die bankrowers.
Dink jy vir een oomblik dat die rower sy vuurwapen gaan verklaar om net
later daarmee te kan roof.
Siek man, maar dit is hoe gedink word as daar `n "motief" agter alles sit.
Vir die skelm sal dit darem `n groot + wees as wettige burgers se vuurwapens
ingeneem word.
Dan is daar mos nie `n gevaar vir hulle nie en wie word die meeste deur
hierdie kommies beskerm.
Hoef nie te sê nie, kyk maar net na die wette en hoe daar vir die skelm
opgekom word.
Ek meen tot die ses verkragters, monsters, diere net wat jy die goed wil
noem het nou selfs "regsverteenwoordiging".
Groete
Frikkie
Sandrenoster skryf in boodskap news:9tj0n1$2jrh$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek is een persoon wat glad nie die motivering vir die strenger wapenwette
> van SA verstaan nie. Glo my, geen wapen het nog op sy eie enige mense
> doodgeskiet nie....hy het die mens se hand nodig. As jy die wapen blameer
> vir die mens se swakhede, dan is jou kop dof. As 'n ou 'n moord wil pleeg
> en hy kan nie 'n vuurwapen kry nie, dan vat hy 'n mes. Dan verban hulle
> messe. Dan vat hy 'n kierie en hulle verban kieries. Dan vat hy 'n klip
> en hele aarde is in sy moer in want as jy alle klippe vat....??? Behandel
> eerder die siekte en nie die simptome nie!
> "Ghost" wrote in message
> news:9tio89$jku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat dink julle van die wapen wette hier in Suid-Afrika is dit streng genoeg
>> of is dit te streng. En graag wil ek net die opinies van die Suid-Afrikaanse
>> burgers se kant af hoor. Want as jy in Kanada of Timbuktu woon is die wette
>> mos nie van toepassing op jou nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Becarefull for what you wish, you might just get it. - Old Chinese curse"
>>
>
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #53922 is 'n antwoord op boodskap #53898] |
Vr., 23 November 2001 18:13   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Jonas,
Dit is waar jy en baie mense nie reg is nie.
`n Vuurwapen is nie `n afskrikmiddel nie.
Wanneer jy daardie vuurwapen uithaal moet dit die laaste opsie wees om te
beskerm en as jy hom uithaal dan gebruik jy hom.
Daar is nie bangmaakstories in hierdie "game" nie.
Groete
Frikkie
Jonas skryf in boodskap news:9tl8gd$pqe$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> 'n Handwapen is noodsaaklike afskrikmiddel in hierdie land.
> "Annette" wrote in message
> news:9tj90q$30kcl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dag Spook.
>> Ek het 'n wapen wat ek nie wil hê nie.Ge-erf en ek hou dit om sentimetele
>> redes.
>> Om 'n lisensie te kon kry moes die ou kluisie onder, agter in 'n kas van 1
>> cm weg tot teenaan die muur vasgebout word.
>> Daardie rewolwer is nou daar vir ewig. Daar is absoluut geen kans ter wêreld
>> dat ek die vuurwapen betyds in die hande kry as ek bedreig voel nie.
>> Dit is aan die een kant - 'n wet wat jou toelaat om 'n wapen te besit, maar
>> wat jou in die eerste plek onmagtig stel om dit te gebruik, al is dit net
>> vir afskrik doeleindes. Dan, sou die inbrekers/rowers/verkragters die ou
>> kluisie vind en dit oopbreek/ oopsweis/ of laat oopsluit, dan staan ek 'n
>> baie goeie kans om met my eie wapen beseer of vermoor te word.
>> Aan die ander kant sit ons met wette wat weereens nie alomvattend is en
>> streng toegepas word nie.
>> Wat is die kontrole op gesteelde wapens?
>> Wat is die kontrole op mense wat op straat, in winkelsentrums, in openbare
>> staatsgeboue, in kantore in beweeg? Amper niks.
>> Dus, te streng op diegene wat wetsgehoorsame burger is, en sorg dat hulle 'n
>> wettige lisensie het, en sorg dat al die pleinweg stupid reels nagekom word.
>> En hopeloos te laks op enigeen wat met 'n wapen enigsens rondbeweeg op
>> straat.
>> Annette
>>
>> Ghost wrote in message
>> news:9tio89$jku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat dink julle van die wapen wette hier in Suid-Afrika is dit streng genoeg
>>> of is dit te streng. En graag wil ek net die opinies van die Suid-Afrikaanse
>>> burgers se kant af hoor. Want as jy in Kanada of Timbuktu woon is die wette
>>> mos nie van toepassing op jou nie.
>>>
>>> Groete
>>> Spook
>>>
>>> "Becarefull for what you wish, you might just get it. - Old Chinese curse"
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #53936 is 'n antwoord op boodskap #53919] |
So., 25 November 2001 06:30   |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die probleem was net dat die ouers geslaap het. Ek dink nie daar sou nie
kans wees om 'n wapen te vat en te skiet nie. Maar die meeste skurke skiet
deesdae eers en vra dan vrae. Goed, dit kon dalk tot jou voordeel gewees
het, as jy 'n wapen gereed gehad het. Elke situasie verskil.
Die krimineel se regte word bo joune gestel indien jy hom durf skiet, dan is
hy die slagoffer! Sieklike regte wat ons het.
Davie Davis wrote in message ...
> On Fri, 23 Nov 2001 13:35:21 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Maar nou wie skrik jy af? Die boef wat jou reeds geskiet het die oomblik
>> toe hy jou motor gestop?
>> Is 'n handwapen nie maar vir die meeste mense net 'n manier om veilger te
>> voel nie? Die kans dat jy jou handwapen sal gebruik is baie skraal. (Die
>> slag wat jy hom wel gebruik is jy in groot moeilikheid.)
>
> Kom ons draai nou die muntstuk om Kekkelbek, wat natuurlik het dit 'n
> ander kant ook. Vanmôre in Pretoria (ek glo jy weet dit reeds) het die
> swart inbrekers in die blankes se slaapkamer ingestorm waar hulle
> steeds in die bed was, slegs geskreeu "I shoot you!" en 'n seuntjie
> van drie tussen sy ouers doodgeskiet.
> Dit beteken mos dat jy hom onmiddelik moet doodskiet as jy hom in jou
> huis sien. Vanmôre in Pretoria het hulle die klein seuntjie
> doodgeskiet die oomblik toe hulle in hulle kamer instorm.
> Dus, jy wag nie om te sien wat hy gaan doen nie, jy skiet sonder
> aarseling.
>
> So interessant dat Zuma vanmiddag op die sewe-uur nuus gesê het dat
> daar iets verskriklik verkeerd is wanneer jy aan die krimineel
> dieselfde regte as aan die slagoffer gee.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #54047 is 'n antwoord op boodskap #54046] |
Wo., 28 November 2001 02:19   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> openlike, gruwelike barbaarsheid. Ek
> is nou sommer van voor af die bliksem in vir almal en alles wat hierdie
> imbisiele in beheer gesit het van hierdie land.
Onthou die barbaarsheid van Coetzee wat lyke sit enverbrand het langs die
braaivleisvuur. Onthou die mense
wat vir Afrikaanse predikante deur die vensters geskiet
het omdat hulle volgens hulle Christelike oortuigings oor
dinge begin praat het. Onthou vir Professor Elize Botha
se seun, broerskind van Pik Botha, wat die bobbejaan=
fetus bekom het om dit in Biskop Tutu se tuin op te hang.
Onthou dat dit die imbesiele apartheidsvarke is wat die
teelaarde geskep het vir die burgeroorlog wat daar in
SA uitgebreek het. En hierdie "imbesiele" in beheer van
die land sluit tog ook van jou "wit stam" in , nie waar
nie. Sluit in van Verwoerd se nakomelinge. Wat het jy
ooit gedoen om die ernstige menseskendings van die
apartheidsregime te voorkom? Wie is jy om te praat?
Tant Hessie van die Derde Republiek se
waarheidskommissie.
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #54070 is 'n antwoord op boodskap #53872] |
Wo., 28 November 2001 14:09   |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3C044A51.9BD28F67@home.com...
> Sakkie wrote:
>
>> openlike, gruwelike barbaarsheid. Ek
>> is nou sommer van voor af die bliksem in vir almal en alles wat hierdie
>> imbisiele in beheer gesit het van hierdie land.
>
> Onthou die barbaarsheid van Coetzee wat lyke sit enverbrand het langs die
> braaivleisvuur. Onthou die mense
> wat vir Afrikaanse predikante deur die vensters geskiet
> het omdat hulle volgens hulle Christelike oortuigings oor
> dinge begin praat het. Onthou vir Professor Elize Botha
> se seun, broerskind van Pik Botha, wat die bobbejaan=
> fetus bekom het om dit in Biskop Tutu se tuin op te hang.
> Onthou dat dit die imbesiele apartheidsvarke is wat die
> teelaarde geskep het vir die burgeroorlog wat daar in
> SA uitgebreek het. En hierdie "imbesiele" in beheer van
> die land sluit tog ook van jou "wit stam" in , nie waar
> nie. Sluit in van Verwoerd se nakomelinge. Wat het jy
> ooit gedoen om die ernstige menseskendings van die
> apartheidsregime te voorkom? Wie is jy om te praat?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se
> waarheidskommissie.
>
Tannie G, het jy een woord hier bo gelees oor velkleur, etniese
agtergrond of enigiets anders wat sê dat slegs nie-blankes
verantwoordelik is vir die gemors waarin ons is! Vir wat val
jy my aan, of dra jy nou weer jou "apartheidsvarke-oogklappe"
Al waaroor ek stoom afblaas is omdat ons in 'n gemors is en
die enigste persone wat iets daaromtrent kan doen, weier om
te aanvaar dat daar 'n probleem is, of miskien is hulle 'n deel
van die probleem. Ek wou nou byvoeg dat ek wonder waar
die idiote hul opleiding gekry het, maar toe onthou ek jy was
deel daarvan en kon dit as 'n aanval op jou persoon sien, so
ek sê dit eeder nie.
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #54072 is 'n antwoord op boodskap #53872] |
Wo., 28 November 2001 14:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Ek neem aan jy kon lekker alleen lang ente in veld in Natal gaan stap het
> toentertyd?
>
Sien, jy het hierdie geikoneerde idees in jou kop van hoe dinge in die ou SA
gelyk het. Mens kan jou miskien
verskoon, want jy het in 'n wit gewapende laer grootgeword,
waar jy as gevolg van jou wit vel spesiale behandeling en
beskerming ontvang het. Nou is daardie gewapende laer
nie meer daar nie. Dit was 'n jungle out there vir die swart
man in die dae van apartheidsdae, meeste as gevolg van
die feit dat daar min kanse vir geldmaak was vir nie-blankes,
en 'n lewe van steel een van die belonendes was. Dis die
lost Generation, geskep deur apartheid, wat nou vir jou
teister, Annette. The chickens have come home to roost.
Tant Hessie van Jallalabad
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #54075 is 'n antwoord op boodskap #53872] |
Wo., 28 November 2001 14:39   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waarvan op aarde praat jy ou dier?
Ek het baie keer alleen in die veld rondgeloop.
Ek is net deesdae versigtiger, dis al.
Gaan loop en skel op ander mense, met jou verkeerde aannames en lasterlike
aantygings.
Ek lees maar so een maal in 'n maand vlugtig as jy iets lank pos met jou kop
vierkant in die verlede. Dan skip-skip ek so oor die lyne, want jy sê net al
hopeloos te lank dieselfde ou goed.
Wees nou gaaf en skryf vir ons liewer van die lewe daar by Upington, voor
dit wêreldbekend geword het vir sy rape-storie.
Annette
skryf in boodskap news:3C04F3E1.9A6208EC@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Ek neem aan jy kon lekker alleen lang ente in veld in Natal gaan stap het
>> toentertyd?
>>
>
> Sien, jy het hierdie geikoneerde idees in jou kop van hoe dinge in die ou SA
> gelyk het. Mens kan jou miskien
> verskoon, want jy het in 'n wit gewapende laer grootgeword,
> waar jy as gevolg van jou wit vel spesiale behandeling en
> beskerming ontvang het. Nou is daardie gewapende laer
> nie meer daar nie. Dit was 'n jungle out there vir die swart
> man in die dae van apartheidsdae, meeste as gevolg van
> die feit dat daar min kanse vir geldmaak was vir nie-blankes,
> en 'n lewe van steel een van die belonendes was. Dis die
> lost Generation, geskep deur apartheid, wat nou vir jou
> teister, Annette. The chickens have come home to roost.
>
> Tant Hessie van Jallalabad
>
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #54076 is 'n antwoord op boodskap #54070] |
Wo., 28 November 2001 14:42   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg Sakkie, maar jy moet weet, as daar een ding is wat Gloudina wel
van die huidige SA weet, is dat ons nou 'n swart Prez het:)))
Dus, by implikasie het sy haar gewoonlik verkeerde gevolgtrekking weereens
bekend gemaak.
Nou wonder ek net, vir wat word ek ek jy op geskel , en Jonas het die draad
begin?
Dink jy daar is 'n liefdesvlammetjie wat brand tussen Jonas en
Gloudina?:)))))
Annette
news:3C044A51.9BD28F67@home.com...
>> Sakkie wrote:
>>
>>> openlike, gruwelike barbaarsheid. Ek
>>> is nou sommer van voor af die bliksem in vir almal en alles wat hierdie
>>> imbisiele in beheer gesit het van hierdie land.
>>
>> Onthou die barbaarsheid van Coetzee wat lyke sit enverbrand het langs die
>> braaivleisvuur. Onthou die mense
>> wat vir Afrikaanse predikante deur die vensters geskiet
>> het omdat hulle volgens hulle Christelike oortuigings oor
>> dinge begin praat het. Onthou vir Professor Elize Botha
>> se seun, broerskind van Pik Botha, wat die bobbejaan=
>> fetus bekom het om dit in Biskop Tutu se tuin op te hang.
>> Onthou dat dit die imbesiele apartheidsvarke is wat die
>> teelaarde geskep het vir die burgeroorlog wat daar in
>> SA uitgebreek het. En hierdie "imbesiele" in beheer van
>> die land sluit tog ook van jou "wit stam" in , nie waar
>> nie. Sluit in van Verwoerd se nakomelinge. Wat het jy
>> ooit gedoen om die ernstige menseskendings van die
>> apartheidsregime te voorkom? Wie is jy om te praat?
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek se
>> waarheidskommissie.
>>
>
> Tannie G, het jy een woord hier bo gelees oor velkleur, etniese
> agtergrond of enigiets anders wat sê dat slegs nie-blankes
> verantwoordelik is vir die gemors waarin ons is! Vir wat val
> jy my aan, of dra jy nou weer jou "apartheidsvarke-oogklappe"
>
> Al waaroor ek stoom afblaas is omdat ons in 'n gemors is en
> die enigste persone wat iets daaromtrent kan doen, weier om
> te aanvaar dat daar 'n probleem is, of miskien is hulle 'n deel
> van die probleem. Ek wou nou byvoeg dat ek wonder waar
> die idiote hul opleiding gekry het, maar toe onthou ek jy was
> deel daarvan en kon dit as 'n aanval op jou persoon sien, so
> ek sê dit eeder nie.
>
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #54078 is 'n antwoord op boodskap #53872] |
Wo., 28 November 2001 15:33   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Al waaroor ek stoom afblaas is omdat ons in 'n gemors is
OK. Ek het gedink jy het vergeet wie die werklike barbare van die laaste deel
van die twintigste eeu was. Dié wat
eksperimente gemaak het met salwe om mense langsaam
en moeisaam dood te maak, en dan hulle eksperimente
uit vliegtuie oor die oseaan uitgestoot het. Dié wat duisende
en honderd-duisende mense uit hulle huise verwyder het
en hulle op die kaal haai vlaktes van moedverloor loop los
het. Dié wat tagtig persent van die bevolking se hoop op
'n waardige en waardevolle toekoms weggeneem het, totdat
daar net wanhoop oorgebly het. Ek het gedink jy het vergeet
wie die werklike barbare van die twintigste eeu was.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #54083 is 'n antwoord op boodskap #53872] |
Wo., 28 November 2001 20:09   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> . Dit was
> toe Frikkie Potgieter
>
> "Ag fok jou"
>
> Die uwe
> Davie Davis
Dis tog so snaaks en soos klokslag - die arrogante wit ou omie ( wat
sit en pronk oor sy witheid en nie daaroor kan
kom dat daar swart mans is met meer class as hy nie) wat
sit en vloek. Vloek seks en ou wit omies gaan saam. Ek
wonder hoekom.
Tant Hessie wat Oom Kallie, wat sy vrou met 'n
handsambok slaan, ken.
|
|
|
|
|
Re: Wapen wette [boodskap #54090 is 'n antwoord op boodskap #53872] |
Wo., 28 November 2001 22:31   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 29 Nov 2001 01:07:14 +0200, Davie Davis wrote:
>> http://www.urban75.com/Mag/bubble.html
> For the ultimate in time wasting, - well and truly useless!
>
> Oulik en truly useless ;-)))
Sien, daar is altyd meer as een manier om die kat se vel af te
trek. :-)))
> (want sy's te dom om iets nuut uit te dink :-) ) en toe Danielle,
> skakel ek my notebook af, installeer Windows op my Desktop
> en daar gebruik ek alweer die groot skerm!
Ek soek 'n koper vir 2 amper nuwe Apple Mac G3 notebooks vir $600 vir
albei. Enige belangstellendes? (20 gig HDD, 56K modem, 14" skerm,
CD-Rom drive ens.) Soos nuut. Stel jy dalk belang, of weet jy van
iemand wat sou belangstel?
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 23:30:54 UTC 2025
|