Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Virus Waarskuwing.
Virus Waarskuwing. [boodskap #54054] |
Wo., 28 November 2001 05:33  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vanoggend 'n e-pos ontvang van iemand wat ek goed ken, met 'n opskrif
oor sake waaroor ons tans praat.
Ek kon egter nie die anhangsel lees nie, en het hom toe laat weet.
Toe moes ek hoor op die poslys dat sy emails 'n wurm/virus bevat , maar
ongelukkig het ek al teen dardie tyd klaar emails afgepos.
Daardie 0001 dingetjie in die adresboek help dus nie.
Ek het ook Norton laat toets en aflaai, maar lyk my dit is 'n nuwe ding wat
nog deur Norton afgelaai moet word?
Elk geval - jammer - mag alle virus/wurmskrywers van hul rekenaars ontneem
word.
Annette
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
|
|
Re: Virus Waarskuwing. [boodskap #54212 is 'n antwoord op boodskap #54054] |
Sa., 01 Desember 2001 08:34  |
hwgird
Boodskappe: 8 Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek update Norton se virusprogram elke keer as ek op internet gaan - en
voorkom sodoende baie probleme
Daar is tans 'n epidemie van virusse in omgang ..
Ek het nounet weer een gekry , opskrif: "Gebedsversoek" ... !
Harry
Annette skryf in boodskap news:9u1t2p$5dp75$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het vanoggend 'n e-pos ontvang van iemand wat ek goed ken, met 'n opskrif
> oor sake waaroor ons tans praat.
> Ek kon egter nie die anhangsel lees nie, en het hom toe laat weet.
> Toe moes ek hoor op die poslys dat sy emails 'n wurm/virus bevat , maar
> ongelukkig het ek al teen dardie tyd klaar emails afgepos.
> Daardie 0001 dingetjie in die adresboek help dus nie.
> Ek het ook Norton laat toets en aflaai, maar lyk my dit is 'n nuwe ding wat
> nog deur Norton afgelaai moet word?
> Elk geval - jammer - mag alle virus/wurmskrywers van hul rekenaars ontneem
> word.
> Annette
>
> Happiness is a state of Mind.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 23:03:02 UTC 2025
|