Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Chevrons
Chevrons [boodskap #54050] Wo, 28 November 2001 03:19
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Drom wrote:

>> betekenis van jou "chevrons" hierbo?
>> Gloudina
>
> Jong, dalk is ek verkeerd met die naam, maar ek dink dis so bord met
> skuins (45 grade) weerkaatsende strepe (rooi en geel) wat lorries en
> busse op hulle agterkante moet he. Dit kom ook by T aansluitings op
> die grootpaaie.

Ok. My man sê 'n chevron is 'n onderstebo letter V, met die oopkant na
onder, basies. Die woordeboek sê die
volgende:
(1) A badge or insignia consisting of stripes meeting at
an angle, worn on the sleeve of a... uniform... to
indicate rank, merit or years of service.
(2) Heraldry: a device shaped like an inverted V.
(3) Any V shaped pattern, especially a kind of fret
used in architecture
... From Vulgar Latin caprio, from Latin capra, feminine
of caper: goat.

Die vraag is dus: is daar 'n chevron op die SA vlag?

Gloudina
Vorige onderwerp: Waar kom dit vandaan?
Volgende onderwerp: Iemand....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 05:55:26 MGT 2024