Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5682] Foto Album
DS: [AFRIKAANS:5682] Foto Album [boodskap #5347] |
Ma., 22 Januarie 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 17:21
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5682] Foto Album
Ek wil graag 'n foto album opstel van persoonlikhede in die
Afrikaanse letterkunde. To dusver is daar nog net een foto op my
houmpeitsj, nl Jan Greshoff. As enige iemand oor fotos en skandeer
geriewe beskik, sal ek dit waardeer as julle 'n paar .gif fotos kan
aanstuur.
Die Greshoff foto kom uit "Standpunte" van 1949, destyds gepubliseer
in 'n spesiale hulde uitgawe ter viering van sy 60-ste verjaarsdag.
Groete
Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
|
|
|
|
|
DS: [AFRIKAANS:5688] Re: Foto Album [boodskap #5367 is 'n antwoord op boodskap #5347] |
Ma., 22 Januarie 1996 00:00   |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 20:29
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5688] Re: Foto Album
On 22 Jan 96 at 16:21, Dullaart, JF, Franz wrote about
[AFRIKAANS:5682] Foto Album:
> Ek wil graag 'n foto album opstel van persoonlikhede in die
> Afrikaanse letterkunde. To dusver is daar nog net een foto op my
> houmpeitsj, nl Jan Greshoff. As enige iemand oor fotos en skandeer
> geriewe beskik, sal ek dit waardeer as julle 'n paar .gif fotos kan
> aanstuur.
>
Gewoonlik vra ek R15 per foto, maar sal die foto's gratis vir
Franz/Joop inlees. Kontak my asb by nvd...@cis.co.za sodat ons kan
reel. (Wat 'n mens nie alles ter wille van die Taal sal
doen nie....)
'Skuus, maar ek kan nie meer die verduideliking vir Franz/Joop se
identiteitskrisis onthou nie. Sal iemand dit asb weer kan herhaal?
O Ja, Franz/Joop hoe groot moet die foto's ingelees word?
Groete
Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984
ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/
Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
|
|
|
DS: [AFRIKAANS:5696] Re: Foto Album [boodskap #5402 is 'n antwoord op boodskap #5347] |
Di., 23 Januarie 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: WYBENGA D[SMTP:W...@serval.vista.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 9:58
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5696] Re: Foto Album
Joop,
NALN in Bloemfontein beskik oor 'n reuseversameling foto's wat spotgoedkoop
bebestel kan word.
Daan
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 13:13:49 UTC 2025
|