Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Namibië
Namibië [boodskap #41374] So, 29 April 2001 09:35 na volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leider Namibië walgt van homo's

25 april 2001

-Volkskrant.nl

- Van onze correspondent Hans Moleman

President Sam Nujoma weet precies wie de vijanden zijn. Homo's, alcohol,
het internationale grootkapitaal, Finse missionarissen, journalisten en
vrouwen die het aanleggen met buitenlanders. En natuurlijk de
Amerikanen, die het aidsvirus naar Afrika brachten, als onderdeel van
een geheime biologisch oorlog tegen het zwarte continent.

'De vijand probeert nog steeds terug te komen, met sinistere manoeuvres
en trucs zoals lesbiennes, homoseksualiteit en mondialisering', sprak de
bejaarde leider van het kleine Namibië het afgelopen weekeinde op een
bijeenkomst in de hoofdstad Windhoek. Het feest was ter gelegenheid van
de 41ste verjaardag van zijn partij Swapo, de voormalige
bevrijdingsbeweging die sinds 1990 het land bestuurt.
De bijna 71-jarige president is volgens Westerse diplomaten in Windhoek
met zijn bizarre uitvallen tegen vermeende vijanden steeds meer een
risico aan het worden voor de democratische ontwikkeling van Namibië.
'Sam Nujoma is hard bezig een soort Robert Mugabe een karikaturaal
hopeloze Afrikaanse leider, die zijn land langzaam maar zeker kapot
maakt.'

Nujoma, een voormalig spooremploye met weinig formele opleiding, trok
vorige maand al de aandacht met een frontale aanval tegen de kleine
homoseksuele gemeenschap in Namibië. Voor een gehoor van studenten zei
de Swapo-leider dat homoseksualiteit in zijn land verboden was, en dat
de politie iedere homo of lesbo zou 'arresteren, gevangen zetten en
deporteren'.

Ian Swartz, een woordvoerder van de lokale homobeweging, zei in een
reactie op de tirade van Nujoma dat de Namibische grondwet discriminatie
op basis van persoonlijke voorkeuren juist verbiedt. Volgens Swartz
maakt de verkettering van homo's onderdeel uit van een gestaag groeiende
campagne van de Swapo-top tegen 'kritische en vreemde' elementen in de
Namibische samenleving.

Vorige maand kreeg bijvoorbeeld de onafhankelijke krant The Namibian te
horen dat ze geen overheidsadvertenties meer krijgt vanwege
'ongefundeerde kritiek op het regeringsbeleid'.

President Nujoma, die twee jaar geleden de grondwet liet veranderden om
aan een derde ambtstermijn te kunnen beginnen, liet onlangs weten dat
hij 'als het volk erom vraagt' ook nog wel een vierde termijn van vijf
jaar ambieert. Daarmee zit hij goed in het voetspoor van zijn goede
vriend en collega-homohater, president Robert Mugabe van Zimbabwe, die
vorig jaar twintig jaar aan het bewind was.
Re: Namibië [boodskap #41411 is 'n antwoord op boodskap #41374] So, 29 April 2001 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy" skryf:
25 april 2001
-Volkskrant.nl
- Van onze correspondent Hans Moleman

-----------------knip enigste goeie nuus uit-------------

: De bijna 71-jarige president is volgens Westerse diplomaten in
Windhoek
: met zijn bizarre uitvallen tegen vermeende vijanden steeds meer
een
: risico aan het worden voor de democratische ontwikkeling van
Namibië.
: 'Sam Nujoma is hard bezig een soort Robert Mugabe een
karikaturaal
: hopeloze Afrikaanse leider, die zijn land langzaam maar zeker
kapot
: maakt.'

---------------knip enigste goeie nuus uit-------------

--
Ja'k ..... wys my een swart staat suid van die Sahara wat
suksesvol regeer word op wat nagelaat is deur die Franse,
Duitsers, Portugese, Engelse en Hollanders.
--
Re: Namibië [boodskap #41557 is 'n antwoord op boodskap #41411] Do, 03 Mei 2001 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jy gaan dit nie kry nie Tobie.
Ek het dit al soveel kere vir daai M8 en andere ook gevra, maar dan word die
pos net geignoreer.
Kom ons kyk wat kom uit hierdie een uit.

Groete
ApartheidsVark
Frikkie

Tobie skryf in boodskap news:9cpstd$l9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Emmy" skryf:
> 25 april 2001
> -Volkskrant.nl
> - Van onze correspondent Hans Moleman
>
> --
> Ja'k ..... wys my een swart staat suid van die Sahara wat
> suksesvol regeer word op wat nagelaat is deur die Franse,
> Duitsers, Portugese, Engelse en Hollanders.
> --
>
Re: Namibië [boodskap #41580 is 'n antwoord op boodskap #41411] Vr, 04 Mei 2001 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef in bericht

> Ja'k ..... wys my een swart staat suid van die Sahara wat
> suksesvol regeer word op wat nagelaat is deur die Franse,
> Duitsers, Portugese, Engelse en Hollanders.

Slecht beleid geweest van de westerse landen....en in ZA het
apartheidsregime.
Geef ik direct toe maar.....

Hoge schulden armoede slechte geschoolde mensen enz....en niet te
vergeten
slechte leiders in die landen zelf.......zij doen alles om aan de macht
te blijven.

In Europa hebben we ook zo.n soort leiders gekend.
In Duitsland ..in Roemenié en onlangs in Joegoslavi�
Dus het ligt echt niet aan de huidskleur......of alleen kolonialisatie

Grt Emmy

> --
>
Re: Namibie [boodskap #53796 is 'n antwoord op boodskap #41374] Wo, 21 November 2001 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Nov 2001 22:17:42 +0200, "logika" wrote:

> Goeie dag,
> Ek is 'n
> ou Suid Afrikanertjie wat nou hier is ................., dis net vir interesantheid.
>
> Groete
> Ant
>

Ant, as jy 'n ou Suid Afrikanertjie is, kan ons jou Antie noem?

DD
Re: Namibie [boodskap #53798 is 'n antwoord op boodskap #53796] Wo, 21 November 2001 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Nov 2001 22:15:47 +0200, Davie Davis wrote:


>
> Ant, as jy 'n ou Suid Afrikanertjie is, kan ons jou Antie noem?
>
> DD

En buitendien noem ons vir Ben 'Bennie' en vir Jan 'Jannie' net soos
'ns Piet 'Pietie' noem.
Antie is baie welkom hier :-)))

DD
Re: Namibie [boodskap #53809 is 'n antwoord op boodskap #53798] Wo, 21 November 2001 21:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Ant, as jy 'n ou Suid Afrikanertjie is, kan ons jou Antie noem?
> DD

En buitendien noem ons vir Ben 'Bennie' en vir Jan 'Jannie' net soos
ons Piet 'Pietie' noem.
DD

Vir Piet noem ons sommer Donkie
Wouter
Re: Namibie [boodskap #53813 is 'n antwoord op boodskap #53809] Wo, 21 November 2001 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Nov 2001 23:05:55 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>
>> Ant, as jy 'n ou Suid Afrikanertjie is, kan ons jou Antie noem?
>> DD
>
> En buitendien noem ons vir Ben 'Bennie' en vir Jan 'Jannie' net soos
> ons Piet 'Pietie' noem.
> DD
>
> Vir Piet noem ons sommer Donkie
> Wouter
>

Jy's reg Wouter, en sy pomp noem ons pompie :-)))

DD
Re: Namibie [boodskap #53819 is 'n antwoord op boodskap #53813] Do, 22 November 2001 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het self gewonder. As hy so 'n groot mond het oor al sy vermoëns, hoe klein
gaan daai pompie nie wees nie... Dit val in dieselfde klas as www of
eintlik wwwwwwwwww, lyk my... ;)

Pompiedonkie sê in elk geval beter, dit rym amper!

Davie Davis skryf in boodskap news:fd6ovtk6cma8ig37mtm38lc0m2817gpppb@4ax.com...
> On Wed, 21 Nov 2001 23:05:55 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>>
>>> Ant, as jy 'n ou Suid Afrikanertjie is, kan ons jou Antie noem?
>>> DD
>>
>> En buitendien noem ons vir Ben 'Bennie' en vir Jan 'Jannie' net soos
>> ons Piet 'Pietie' noem.
>> DD
>>
>> Vir Piet noem ons sommer Donkie
>> Wouter
>>
>
> Jy's reg Wouter, en sy pomp noem ons pompie :-)))
>
> DD
Re: Namibie [boodskap #53820 is 'n antwoord op boodskap #53796] Do, 22 November 2001 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
nie as hy manlik is nie, dalk is dit Ant vir Anton?

Davie Davis skryf in boodskap news:ok2ovtsp9hhk09idgofuqc7evaak04lama@4ax.com...
> On Wed, 21 Nov 2001 22:17:42 +0200, "logika"
> wrote:
>
>> Goeie dag,
>> Ek is 'n
>> ou Suid Afrikanertjie wat nou hier is ................., dis net vir interesantheid.
>>
>> Groete
>> Ant
>>
>
> Ant, as jy 'n ou Suid Afrikanertjie is, kan ons jou Antie noem?
>
> DD
Re: Namibie [boodskap #53850 is 'n antwoord op boodskap #53820] Do, 22 November 2001 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Nov 2001 08:36:15 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> nie as hy manlik is nie, dalk is dit Ant vir Anton?
>

Natuurlik Kekkelbek, kan sy manlik ook wees :-)

DD
Re: Namibie [boodskap #53891 is 'n antwoord op boodskap #53850] Vr, 23 November 2001 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
:)

Maar ek dink ek is reg as ek sê 'sy' is 'n hy en sy naam is Anton...

Davie Davis skryf in boodskap news:oodqvtoufsn8s9i7hfue68upccnb7h53dp@4ax.com...
> On Thu, 22 Nov 2001 08:36:15 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> nie as hy manlik is nie, dalk is dit Ant vir Anton?
>>
>
> Natuurlik Kekkelbek, kan sy manlik ook wees :-)
>
> DD
Re: Namibie [boodskap #53918 is 'n antwoord op boodskap #53891] Vr, 23 November 2001 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Nov 2001 10:23:22 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> :)
>
> Maar ek dink ek is reg as ek sê 'sy' is 'n hy en sy naam is Anton...
>

Dit gee ek toe Kekkelbek, as sy 'n hy is is haar naam dalk Anton.

DD
Re: Namibie [boodskap #53939 is 'n antwoord op boodskap #53918] So, 25 November 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ons het nou so met mekaar verskil, oor dit waarmee ons ooreenstem, dat ons
die sy (wat dalk 'n hy is) heeltemal verjaag het! ;)

Davie Davis wrote in message ...
> On Fri, 23 Nov 2001 10:23:22 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> :)

>> Maar ek dink ek is reg as ek sê 'sy' is 'n hy en sy naam is Anton...

>
> Dit gee ek toe Kekkelbek, as sy 'n hy is is haar naam dalk Anton.
>
> DD
Re: Namibie [boodskap #53940 is 'n antwoord op boodskap #53939] So, 25 November 2001 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Nov 2001 09:25:33 +0200, "Shannon"
wrote:

> Ons het nou so met mekaar verskil, oor dit waarmee ons ooreenstem, dat ons
> die sy (wat dalk 'n hy is) heeltemal verjaag het! ;)
>

Ek het ook 'n idee hulle is weg. :-)

DD
Re: Namibie [boodskap #53943 is 'n antwoord op boodskap #53940] So, 25 November 2001 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie nou? Ant sowel as Anton?:))
Annette

news:dgo10usd23eska0s3hqhcdi1k21k2b75nl@4ax.com...
> On Sun, 25 Nov 2001 09:25:33 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
>> Ons het nou so met mekaar verskil, oor dit waarmee ons ooreenstem, dat ons
>> die sy (wat dalk 'n hy is) heeltemal verjaag het! ;)
>>
>
> Ek het ook 'n idee hulle is weg. :-)
>
> DD
Re: Namibie [boodskap #53946 is 'n antwoord op boodskap #53943] So, 25 November 2001 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Nov 2001 15:10:25 +0200, "Annette" wrote:

> Wie nou? Ant sowel as Anton?:))
> Annette
>

En miskien is daar ook 'n Antie by :-)

So komies, dit wou deel met die geselsgroep'
Toe praat ons nie met dit nie maar slegs van dit.
Miskien ook nie snaaks dat dit gevlug het nie :-)

DD
Re: Namibie [boodskap #53949 is 'n antwoord op boodskap #53946] So, 25 November 2001 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'Dit' het seker besef mens moet 'n paar skroewe los hê om aan die ng te
skryf! (en dalk nie gekwalifiseer nie!)

Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 25 Nov 2001 15:10:25 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wie nou? Ant sowel as Anton?:))
>> Annette

>
> En miskien is daar ook 'n Antie by :-)
>
> So komies, dit wou deel met die geselsgroep'
> Toe praat ons nie met dit nie maar slegs van dit.
> Miskien ook nie snaaks dat dit gevlug het nie :-)
>
> DD
Re: Namibie [boodskap #53950 is 'n antwoord op boodskap #53946] So, 25 November 2001 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die ng is maar stillerig. Lyk my almal behalwe ons drie is vir die naweek
weg.

Ons behoort seker binnekort van Roger ook te hoor sodra sy aanlyn is.

Davie Davis wrote in message ...
> On Sun, 25 Nov 2001 15:10:25 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wie nou? Ant sowel as Anton?:))
>> Annette

>
> En miskien is daar ook 'n Antie by :-)
>
> So komies, dit wou deel met die geselsgroep'
> Toe praat ons nie met dit nie maar slegs van dit.
> Miskien ook nie snaaks dat dit gevlug het nie :-)
>
> DD
Re: Namibie [boodskap #53951 is 'n antwoord op boodskap #53949] So, 25 November 2001 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Nov 2001 17:30:52 +0200, "Shannon"
wrote:

> 'Dit' het seker besef mens moet 'n paar skroewe los hê om aan die ng te
> skryf! (en dalk nie gekwalifiseer nie!)
>
>
lol... ek sou ook gevlug het. Watse ontvangs was dit!

DD
Re: Namibie [boodskap #53952 is 'n antwoord op boodskap #53950] So, 25 November 2001 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Nov 2001 17:34:16 +0200, "Shannon"
wrote:

> Die ng is maar stillerig. Lyk my almal behalwe ons drie is vir die naweek
> weg.

Ja my beplanning is vir die naweek wat voorlê + + +

> Ons behoort seker binnekort van Roger ook te hoor sodra sy aanlyn is.

Was dit nou as dreigement bedoel Shannon, of beteken dit ' ag ja, ons
kan dit nie keer nie' ?

DD
Re: Namibie [boodskap #53954 is 'n antwoord op boodskap #53951] So, 25 November 2001 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou sê hartlik - ons het sommer net aangeneem dit wil saam in die kring
van die spotters sit.
Blykbaar toe nie;)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:81420uskgtn5fkkt9gau9i5tb41dspetsm@4ax.com...
> On Sun, 25 Nov 2001 17:30:52 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
>> 'Dit' het seker besef mens moet 'n paar skroewe los hê om aan die ng te
>> skryf! (en dalk nie gekwalifiseer nie!)
>>
>>
> lol... ek sou ook gevlug het. Watse ontvangs was dit!
>
> DD
Re: Namibie [boodskap #53955 is 'n antwoord op boodskap #53954] So, 25 November 2001 16:29 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Nov 2001 18:09:52 +0200, "Annette" wrote:

> Ek sou sê hartlik -
> Annette
>

Inderwaarheid ja Annette, ons het dit dan 'n 'topic' gemaak!

DD
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Na die Land waar die Son nooit ondergaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 00:12:27 MGT 2024