Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pieter Marais
Pieter Marais [boodskap #53750] Wo, 21 November 2001 08:47 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien Pieter Marais is weer baas van Kaapstad. Annette, hoekom is
julle so 'n lawwe lot daar? ;))
Re: Pieter Marais [boodskap #53755 is 'n antwoord op boodskap #53750] Wo, 21 November 2001 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sien my bydrae:Nuus 21/11)))
Ons sal alles doen om Ons Singende Burgermeester te hou:)))
Sal julle laat weet wanneer Adderleystraat Nelson Mandelastraat word;)))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111210047.90a65f4@posting.google.com...
> Ek sien Pieter Marais is weer baas van Kaapstad. Annette, hoekom is
> julle so 'n lawwe lot daar? ;))
Re: Pieter Marais [boodskap #53758 is 'n antwoord op boodskap #53755] Wo, 21 November 2001 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het julle gehoor dat hulle Vaaldam se naam ook wil verander? Sedibengdam óf
die Ukukhanyadam.

As hulle kon, sou hulle seker ons name ook wou verander het. Enige iets wat
Afrikaans is, moet mos uit.

Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons darem nie
so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp nie?
Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê.

Annette skryf in boodskap news:9tfrtl$2a3nt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sien my bydrae:Nuus 21/11)))
> Ons sal alles doen om Ons Singende Burgermeester te hou:)))
> Sal julle laat weet wanneer Adderleystraat Nelson Mandelastraat word;)))
> Annette
>
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0111210047.90a65f4@posting.google.com...
>> Ek sien Pieter Marais is weer baas van Kaapstad. Annette, hoekom is
>> julle so 'n lawwe lot daar? ;))
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53776 is 'n antwoord op boodskap #53758] Wo, 21 November 2001 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kekkelbek wrote:

> Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons darem nie
> so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp nie?
> Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê.
>

Wel, as jy nou nie ophou kla nie, sal ek begin
om die toutjies te trek dat Bloemfontein,
Pretoria, Johannesburg, Stellenbosch, De
Aar ens. ens. se name verander word. Ek
het invloed daar, weet jy.

Gloudina
Re: Pieter Marais [boodskap #53791 is 'n antwoord op boodskap #53758] Wo, 21 November 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Nov 2001 11:54:30 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Het julle gehoor dat hulle Vaaldam se naam ook wil verander? Sedibengdam óf
> die Ukukhanyadam.
>
> As hulle kon, sou hulle seker ons name ook wou verander het. Enige iets wat
> Afrikaans is, moet mos uit.
>
> Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons darem nie
> so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp nie?
> Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê

En Kekkelbek, wanneer vigs hulle die absolute minderheid gemaak het,
wat gaan dit kos om al die name weer te verander?

Betreffende die statistiek, ek was 'n "Liewe Heksie' fan.
Maar waarom moet jy die Geel Heks altyd insleep in wat jy sê?

Levinia
Re: Pieter Marais [boodskap #53818 is 'n antwoord op boodskap #53755] Do, 22 November 2001 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Sien my bydrae:Nuus 21/11)))
> Ons sal alles doen om Ons Singende Burgermeester te hou:)))
> Sal julle laat weet wanneer Adderleystraat Nelson Mandelastraat word;)))
> Annette
>

En nou is weer uit! Staaf my vorige opmerking ne.
Re: Pieter Marais [boodskap #53821 is 'n antwoord op boodskap #53791] Do, 22 November 2001 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:vrqnvtgr9rb9i5bpfc0iprndrs7rnv8s89@4ax.com...
> On Wed, 21 Nov 2001 11:54:30 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Het julle gehoor dat hulle Vaaldam se naam ook wil verander? Sedibengdam �f
>> die Ukukhanyadam.
>>
>> As hulle kon, sou hulle seker ons name ook wou verander het. Enige iets wat
>> Afrikaans is, moet mos uit.
>>
>> Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons darem nie
>> so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp nie?
>> Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê
>
>
> En Kekkelbek, wanneer vigs hulle die absolute minderheid gemaak het,
> wat gaan dit kos om al die name weer te verander?

Ek het ook al oor die minderheid-word gedink. Die syfers is skokkend en die
regering wil nie die erns besef nie en wil nie iets vir die mense doen nie.
Alhoewel, dit sal die werkloosheidsprobleem oplos, dan nie? Ek voel al die
heel week
so bietjie swartgallig. (soms kan iets wat met mens gebeur, mens nogal
onkant vang) Het net 'n goeie grappie nodig om weer beter te voel.

>
> Betreffende die statistiek, ek was 'n "Liewe Heksie' fan.
> Maar waarom moet jy die Geel Heks altyd insleep in wat jy sê?

Ek is so gewoond die Geel Heks kom val ons aan met haar statistiek, dat ek
maar eerder eerste 'aanval' of my dan nou solank staal teen die aanval wat
gaan volg.

>
> Levinia
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53822 is 'n antwoord op boodskap #53818] Do, 22 November 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
My oorle Pa het altyd gesê oor so-iets:

"Better you know the devil you have than the devil you don't have"

O wie O wie
sal soos pieter
kan croon
oor die kaap en sy sake?

Ek sal ook maar intussen my grys hare laat donker kleur. Dalk is daar
iewers 'n ou joppie by 'n politieke party. Anders stig ek sommer my eie...

Thys (wattie croon nie) oppie Bos

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0111212213.4ee3cb07@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Sien my bydrae:Nuus 21/11)))
>> Ons sal alles doen om Ons Singende Burgermeester te hou:)))
>> Sal julle laat weet wanneer Adderleystraat Nelson Mandelastraat word;)))
>> Annette
>>
>
> En nou is weer uit! Staaf my vorige opmerking ne.
Re: Pieter Marais [boodskap #53823 is 'n antwoord op boodskap #53821] Do, 22 November 2001 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy wil beter voel, moet jy eers jou handskoene uittrek:))
Annette

.

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfca01a.0@news1.mweb.co.za...
>
> Davie Davis wrote in message
> news:vrqnvtgr9rb9i5bpfc0iprndrs7rnv8s89@4ax.com...
>> On Wed, 21 Nov 2001 11:54:30 +0200, "Kekkelbek"
>> wrote:
>>
>>> Het julle gehoor dat hulle Vaaldam se naam ook wil verander?
Sedibengdam
> óf
>>> die Ukukhanyadam.
>>>
>>> As hulle kon, sou hulle seker ons name ook wou verander het. Enige
iets
> wat
>>> Afrikaans is, moet mos uit.
>>>
>>> Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons darem
> nie
>>> so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp nie?
>>> Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê
>>
>>
>> En Kekkelbek, wanneer vigs hulle die absolute minderheid gemaak het,
>> wat gaan dit kos om al die name weer te verander?
>
> Ek het ook al oor die minderheid-word gedink. Die syfers is skokkend en die
> regering wil nie die erns besef nie en wil nie iets vir die mense doen nie.
> Alhoewel, dit sal die werkloosheidsprobleem oplos, dan nie? Ek voel al die
> heel week
> so bietjie swartgallig. (soms kan iets wat met mens gebeur, mens nogal
> onkant vang) Het net 'n goeie grappie nodig om weer beter te voel.
>
>>
>> Betreffende die statistiek, ek was 'n "Liewe Heksie' fan.
>> Maar waarom moet jy die Geel Heks altyd insleep in wat jy sê?
>
> Ek is so gewoond die Geel Heks kom val ons aan met haar statistiek, dat ek
> maar eerder eerste 'aanval' of my dan nou solank staal teen die aanval wat
> gaan volg.
>
>>
>> Levinia
>>
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53824 is 'n antwoord op boodskap #53823] Do, 22 November 2001 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
my bokshandskoene? ;) Dink jy ek is AGGRESSIEF, wat laat jou SO DINK???
;))

Al wat fout is ek is so EFFENS bedon.... aag ek meen, ek voel so effe
onweersagtig. Nou kan ek nie eens PMS die skuld gee nie, want ek kry nooit
so iets nie.

Gelukkig is dit amper naweek en dan het ek weer die tyd om oor sake te dink,
dit bietjie te sit en beredeneer(met myself), dan sal ek weer reg wees.

Annette skryf in boodskap news:9ti80l$2r5g1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> As jy wil beter voel, moet jy eers jou handskoene uittrek:))
> Annette
>
>
> .
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bfca01a.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:vrqnvtgr9rb9i5bpfc0iprndrs7rnv8s89@4ax.com...
>>> On Wed, 21 Nov 2001 11:54:30 +0200, "Kekkelbek"
>>> wrote:
>>>
>>>> Het julle gehoor dat hulle Vaaldam se naam ook wil verander?
> Sedibengdam
>> óf
>>>> die Ukukhanyadam.
>>>>
>>>> As hulle kon, sou hulle seker ons name ook wou verander het. Enige
> iets
>> wat
>>>> Afrikaans is, moet mos uit.
>>>>
>>>> Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons
darem
>> nie
>>>> so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp nie?
>>>> Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê
>>>
>>>
>>> En Kekkelbek, wanneer vigs hulle die absolute minderheid gemaak het,
>>> wat gaan dit kos om al die name weer te verander?
>>
>> Ek het ook al oor die minderheid-word gedink. Die syfers is skokkend en
> die
>> regering wil nie die erns besef nie en wil nie iets vir die mense doen
> nie.
>> Alhoewel, dit sal die werkloosheidsprobleem oplos, dan nie? Ek voel al
> die
>> heel week
>> so bietjie swartgallig. (soms kan iets wat met mens gebeur, mens nogal
>> onkant vang) Het net 'n goeie grappie nodig om weer beter te voel.
>>
>>>
>>> Betreffende die statistiek, ek was 'n "Liewe Heksie' fan.
>>> Maar waarom moet jy die Geel Heks altyd insleep in wat jy sê?
>>
>> Ek is so gewoond die Geel Heks kom val ons aan met haar statistiek, dat ek
>> maar eerder eerste 'aanval' of my dan nou solank staal teen die aanval wat
>> gaan volg.
>>
>>>
>>> Levinia
>>>
>>
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53827 is 'n antwoord op boodskap #53824] Do, 22 November 2001 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, man. Handskoene - jy sê dan jy voel sleg:))
Annette

.co.za...
> my bokshandskoene? ;) Dink jy ek is AGGRESSIEF, wat laat jou SO DINK???
> ;))
>
> Al wat fout is ek is so EFFENS bedon.... aag ek meen, ek voel so effe
> onweersagtig. Nou kan ek nie eens PMS die skuld gee nie, want ek kry nooit
> so iets nie.
>
> Gelukkig is dit amper naweek en dan het ek weer die tyd om oor sake te dink,
> dit bietjie te sit en beredeneer(met myself), dan sal ek weer reg wees.
>
> Annette wrote in message
> news:9ti80l$2r5g1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As jy wil beter voel, moet jy eers jou handskoene uittrek:))
>> Annette
>>
>>
>> .
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bfca01a.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:vrqnvtgr9rb9i5bpfc0iprndrs7rnv8s89@4ax.com...
>>>> On Wed, 21 Nov 2001 11:54:30 +0200, "Kekkelbek"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Het julle gehoor dat hulle Vaaldam se naam ook wil verander?
>> Sedibengdam
>>> óf
>>>> >die Ukukhanyadam.
>>>> >
>>>> >As hulle kon, sou hulle seker ons name ook wou verander het. Enige
>> iets
>>> wat
>>>> >Afrikaans is, moet mos uit.
>>>> >
>>>> >Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons
> darem
>>> nie
>>>> >so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp
> nie?
>>>> >Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê
>>>>
>>>>
>>>> En Kekkelbek, wanneer vigs hulle die absolute minderheid gemaak het,
>>>> wat gaan dit kos om al die name weer te verander?
>>>
>>> Ek het ook al oor die minderheid-word gedink. Die syfers is skokkend
en
>> die
>>> regering wil nie die erns besef nie en wil nie iets vir die mense doen
>> nie.
>>> Alhoewel, dit sal die werkloosheidsprobleem oplos, dan nie? Ek voel
al
>> die
>>> heel week
>>> so bietjie swartgallig. (soms kan iets wat met mens gebeur, mens nogal
>>> onkant vang) Het net 'n goeie grappie nodig om weer beter te voel.
>>>
>>>>
>>>> Betreffende die statistiek, ek was 'n "Liewe Heksie' fan.
>>>> Maar waarom moet jy die Geel Heks altyd insleep in wat jy sê?
>>>
>>> Ek is so gewoond die Geel Heks kom val ons aan met haar statistiek,
dat
> ek
>>> maar eerder eerste 'aanval' of my dan nou solank staal teen die aanval
> wat
>>> gaan volg.
>>>
>>>>
>>>> Levinia
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53829 is 'n antwoord op boodskap #53750] Do, 22 November 2001 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Spook man - jy weet mos nog al die bankrotdorpe bestaan nog - hulle
verander net hulle name.
Ou besigheidspraktyk:))
Ek dink De Aar is nou Transnetoorskot:))
Annette

> skryf in boodskap news:9ti81a$e53$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bestaan De Aar dan nog ek is lank terug daar deur en het so 'n paar maande
> terug op die nuus gesien die dat die mislikepaliteit bankrot verklaar is. So
> dalk sal antie nie De Aar se naam verander kry nie. Dit was 'n wonderlike
> dorpie op sy tyd.
>
> Groete
> Spook
> Beware of all enterprises that require new clothes. - Thoreau
>
>
> skryf in boodskap news:3BFBA3A5.E802BDA@home.com...
> Kekkelbek wrote:
>
>> Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons darem
> nie
>> so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp nie?
>> Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê.
>>
>
> Wel, as jy nou nie ophou kla nie, sal ek begin
> om die toutjies te trek dat Bloemfontein,
> Pretoria, Johannesburg, Stellenbosch, De
> Aar ens. ens. se name verander word. Ek
> het invloed daar, weet jy.
>
> Gloudina
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53831 is 'n antwoord op boodskap #53824] Do, 22 November 2001 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kekkel - stuur vir my 'n email, dan stuur ek jou 'n Barbara Walters grappie.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfca6ea.0@news1.mweb.co.za...
> my bokshandskoene? ;) Dink jy ek is AGGRESSIEF, wat laat jou SO DINK???
> ;))
>
> Al wat fout is ek is so EFFENS bedon.... aag ek meen, ek voel so effe
> onweersagtig. Nou kan ek nie eens PMS die skuld gee nie, want ek kry nooit
> so iets nie.
>
> Gelukkig is dit amper naweek en dan het ek weer die tyd om oor sake te dink,
> dit bietjie te sit en beredeneer(met myself), dan sal ek weer reg wees.
>
> Annette wrote in message
> news:9ti80l$2r5g1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As jy wil beter voel, moet jy eers jou handskoene uittrek:))
>> Annette
>>
>>
>> .
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bfca01a.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:vrqnvtgr9rb9i5bpfc0iprndrs7rnv8s89@4ax.com...
>>>> On Wed, 21 Nov 2001 11:54:30 +0200, "Kekkelbek"

>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Het julle gehoor dat hulle Vaaldam se naam ook wil verander?
>> Sedibengdam
>>> óf
>>>> >die Ukukhanyadam.
>>>> >
>>>> >As hulle kon, sou hulle seker ons name ook wou verander het. Enige
>> iets
>>> wat
>>>> >Afrikaans is, moet mos uit.
>>>> >
>>>> >Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons
> darem
>>> nie
>>>> >so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp
> nie?
>>>> >Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê
>>>>
>>>>
>>>> En Kekkelbek, wanneer vigs hulle die absolute minderheid gemaak het,
>>>> wat gaan dit kos om al die name weer te verander?
>>>
>>> Ek het ook al oor die minderheid-word gedink. Die syfers is skokkend
en
>> die
>>> regering wil nie die erns besef nie en wil nie iets vir die mense doen
>> nie.
>>> Alhoewel, dit sal die werkloosheidsprobleem oplos, dan nie? Ek voel
al
>> die
>>> heel week
>>> so bietjie swartgallig. (soms kan iets wat met mens gebeur, mens nogal
>>> onkant vang) Het net 'n goeie grappie nodig om weer beter te voel.
>>>
>>>>
>>>> Betreffende die statistiek, ek was 'n "Liewe Heksie' fan.
>>>> Maar waarom moet jy die Geel Heks altyd insleep in wat jy sê?
>>>
>>> Ek is so gewoond die Geel Heks kom val ons aan met haar statistiek,
dat
> ek
>>> maar eerder eerste 'aanval' of my dan nou solank staal teen die aanval
> wat
>>> gaan volg.
>>>
>>>>
>>>> Levinia
>>>>
>>>
>>
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53833 is 'n antwoord op boodskap #53791] Do, 22 November 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja Davies,
Nou praat jy `n ding..
Ek kry lekker tot in my tone.

Laas naweek toe verkrag 6 hier `n M8 en toe moet sy gaan vir `n ops as
gevolg van die beserings wat sy opgedoen het.
Hulle het die kondome wat sy aangebied het stukkend getrap en selfs haar
kind op die bed se broekie afgetrek om te sien wat dit is. Dit was toe `n
seun toe los hulle maar.
Na die operasie die "goeie" nuus.
Ma is positief vol "aids" en nou is dit net `n kwessie van tyd ???.

Goeie ding hierdie "aids" ne.

Davie Davis skryf in boodskap news:vrqnvtgr9rb9i5bpfc0iprndrs7rnv8s89@4ax.com...
> On Wed, 21 Nov 2001 11:54:30 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
> En Kekkelbek, wanneer vigs hulle die absolute minderheid gemaak het,
> wat gaan dit kos om al die name weer te verander?
>
> Betreffende die statistiek, ek was 'n "Liewe Heksie' fan.
> Maar waarom moet jy die Geel Heks altyd insleep in wat jy sê?
>
> Levinia
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53849 is 'n antwoord op boodskap #53750] Do, 22 November 2001 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Bestaan De Aar dan nog ek is lank terug daar deur en het so 'n paar maande
terug op die nuus gesien die dat die mislikepaliteit bankrot verklaar is. So
dalk sal antie nie De Aar se naam verander kry nie. Dit was 'n wonderlike
dorpie op sy tyd.

Groete
Spook
Beware of all enterprises that require new clothes. - Thoreau

skryf in boodskap news:3BFBA3A5.E802BDA@home.com...
Kekkelbek wrote:

> Ten spyte van alles wat die 'Ingelse' aan ons gedoen het, het ons darem nie
> so 'n grootskaalse naamsverandering gemaak soos die huidige klomp nie?
> Gloudina sal seker die statistiek reg voor haar gereed hê.
>

Wel, as jy nou nie ophou kla nie, sal ek begin
om die toutjies te trek dat Bloemfontein,
Pretoria, Johannesburg, Stellenbosch, De
Aar ens. ens. se name verander word. Ek
het invloed daar, weet jy.

Gloudina
Re: Pieter Marais [boodskap #53862 is 'n antwoord op boodskap #53833] Do, 22 November 2001 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Nov 2001 14:42:33 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Goeie ding hierdie "aids" ne.
>

Ek ry alleen en ingedagte na my kantoor.
Langs die pad sien ek die jong swart ma
stap met die klein swart dogterjie langs
haar. Jy moes sien hoe lieflik was sy aangetrek
Frikkie. Sowat vier jaar oud met 'n geblomde
pof rokkie en 'n speelding in die hand.

Sou jy nou moerig wees vir Davie Davis as ek
bely Frikkie, dat ek kafee toe gedraai het, 'n
sjokolade gekoop het en vir slegs soveel sekondes
by haar stil gehou het as wat dit geneem het om
dit vir die kind te gee?
As ek jou vertel dat ek verlede winter vir een stil
gehou het wat slegs 'n broek en hemp aangehad het,
my windbreker vir hom gegee het en hom tot so na as
moontlik aan die swart woonbuurt geneem het as
wat veilig was?

Steeds het ek 'n gewete om mee saam te leef en steeds
wil ek myself kan antwoord wanneer ek aan myself lastige
vrae vra.

Groetnis

DD
Re: Pieter Marais [boodskap #53892 is 'n antwoord op boodskap #53862] Vr, 23 November 2001 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Eendag as ek groot is gaan ek trou met 'n skatryk man en ek gaan die heeldag
sy geld sit en uitdeel vir almal wat nodig het. Ek sien selfs kans vir
Donald Trump of Bill Gates.

Dit gryp dit aan my as ek 'n kind sien wat nie het nie.

Davie Davis skryf in boodskap news:ijnqvt0jdm5jt8663ia55dskui0qqblsua@4ax.com...
> On Thu, 22 Nov 2001 14:42:33 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Goeie ding hierdie "aids" ne.
>>
>
>
> Ek ry alleen en ingedagte na my kantoor.
> Langs die pad sien ek die jong swart ma
> stap met die klein swart dogterjie langs
> haar. Jy moes sien hoe lieflik was sy aangetrek
> Frikkie. Sowat vier jaar oud met 'n geblomde
> pof rokkie en 'n speelding in die hand.
>
> Sou jy nou moerig wees vir Davie Davis as ek
> bely Frikkie, dat ek kafee toe gedraai het, 'n
> sjokolade gekoop het en vir slegs soveel sekondes
> by haar stil gehou het as wat dit geneem het om
> dit vir die kind te gee?
> As ek jou vertel dat ek verlede winter vir een stil
> gehou het wat slegs 'n broek en hemp aangehad het,
> my windbreker vir hom gegee het en hom tot so na as
> moontlik aan die swart woonbuurt geneem het as
> wat veilig was?
>
> Steeds het ek 'n gewete om mee saam te leef en steeds
> wil ek myself kan antwoord wanneer ek aan myself lastige
> vrae vra.
>
> Groetnis
>
> DD
Re: Pieter Marais [boodskap #53913 is 'n antwoord op boodskap #53862] Vr, 23 November 2001 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Davie,
Nee elke ou kan dink en doen soos wat hy voel om te doen maar ek persoonlik
na als wat ek al gesien, beleef het en nog steeds mee te doene het gaan ek
eerder na die "dieretuin" as ek wil voer.

Groete
Frikkie
Ps: Ek glo ook dat jy my brief heeltemal verkeerd gelees het, maar maak ook
nie saak hoe jy dit sien nie, ek lag nog steeds vir daai ses diere.
?? Hoekom noem ek hulle "diere" Davie.
Ek sal graag wil sien waar `n "mens" so `n daad kan pleeg. Hier kan ek nou
natuurlik `n boek vol skryf met voorbeelde.
Nie eens in God se Diereryk kry `n mens `n olifant wat `n buffel verkrag of
selfs mee paar nie.
`N groter "WET"as selfs die Bybel want dit is deur God gemaak ne.....

Davie Davis skryf in boodskap news:ijnqvt0jdm5jt8663ia55dskui0qqblsua@4ax.com...
> On Thu, 22 Nov 2001 14:42:33 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Goeie ding hierdie "aids" ne.
>>
>
>
> Ek ry alleen en ingedagte na my kantoor.
> Langs die pad sien ek die jong swart ma
> stap met die klein swart dogterjie langs
> haar. Jy moes sien hoe lieflik was sy aangetrek
> Frikkie. Sowat vier jaar oud met 'n geblomde
> pof rokkie en 'n speelding in die hand.
>
> Sou jy nou moerig wees vir Davie Davis as ek
> bely Frikkie, dat ek kafee toe gedraai het, 'n
> sjokolade gekoop het en vir slegs soveel sekondes
> by haar stil gehou het as wat dit geneem het om
> dit vir die kind te gee?
> As ek jou vertel dat ek verlede winter vir een stil
> gehou het wat slegs 'n broek en hemp aangehad het,
> my windbreker vir hom gegee het en hom tot so na as
> moontlik aan die swart woonbuurt geneem het as
> wat veilig was?
>
> Steeds het ek 'n gewete om mee saam te leef en steeds
> wil ek myself kan antwoord wanneer ek aan myself lastige
> vrae vra.
>
> Groetnis
>
> DD
Re: Pieter Marais [boodskap #53916 is 'n antwoord op boodskap #53892] Vr, 23 November 2001 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Nov 2001 10:37:22 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Eendag as ek groot is gaan ek trou met 'n skatryk man en ek gaan die heeldag
> sy geld sit en uitdeel vir almal wat nodig het. Ek sien selfs kans vir
> Donald Trump of Bill Gates.
>
> Dit gryp dit aan my as ek 'n kind sien wat nie het nie.
>

En eendag as ek groot is, en jy is met Donald Trump of Bill Hekke
getroud, wil ek jou skelm wees ;-)))

DD
Re: Pieter Marais [boodskap #53924 is 'n antwoord op boodskap #53913] Vr, 23 November 2001 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Nov 2001 17:58:05 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Davie,

> Ps: Ek glo ook dat jy my brief heeltemal verkeerd gelees het,

Nee Frikkie, ek het nie jou brief enigsins verkeerd gelees nie maar
slegs gereageer op die woorde van jou:
>>> Goeie ding hierdie "aids" ne.
Op die sewe-uur nuus bulletin vanmiddag is daar kindertjies by 'n
inrigting gewys wat almal sterwend is. Kinders wat op skoppelmaaie ry,
met speelgoed speel, tesame speletjies speel, maar almal is sterwend
en baie van hulle sien volgens die omroeper miskien die jaar vir 'n
laaste keer Kersfees (op aarde).
Hoe voel jy daaroor Frikkie?

> maar maak ook
> nie saak hoe jy dit sien nie, ek lag nog steeds vir daai ses diere.
> ?? Hoekom noem ek hulle "diere" Davie.
> Ek sal graag wil sien waar `n "mens" so `n daad kan pleeg.
Diere doen dit ook nie Frikkie. Jy kan mos nie die diereryk so
belaster deur daardie gemors diere te noem nie. Dit blyk nà
regsverteenwoordigers hulle nie wou verdedig nie, het daar uiteindelik
iemand opgedaag wat bereid is om hulle in 'n hof te verdedig. Ek weet
nie hoe hy met homself gaan klaarkom nie.

Die driejarige seuntjie wat vanmôre deur swart inbrekers vermoor is,
is weer 'n bewys dat jy hulle nie diere kan noem nie. Adders sou meer
van pas wees.
Re: Pieter Marais [boodskap #53930 is 'n antwoord op boodskap #53924] Sa, 24 November 2001 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar,
OK ek vra groot verskoning dat ek die diere so beswadder het.
Kom ons noem die goed dan sommer maar "ailians".....

Davie Davis skryf in boodskap news:qu4tvt0uft1hikqnmv2her302ukm6use8j@4ax.com...
> On Fri, 23 Nov 2001 17:58:05 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Davie,
>
>> Ps: Ek glo ook dat jy my brief heeltemal verkeerd gelees het,
>
> Nee Frikkie, ek het nie jou brief enigsins verkeerd gelees nie maar
> slegs gereageer op die woorde van jou:
>>>> Goeie ding hierdie "aids" ne.
> Op die sewe-uur nuus bulletin vanmiddag is daar kindertjies by 'n
> inrigting gewys wat almal sterwend is. Kinders wat op skoppelmaaie ry,
> met speelgoed speel, tesame speletjies speel, maar almal is sterwend
> en baie van hulle sien volgens die omroeper miskien die jaar vir 'n
> laaste keer Kersfees (op aarde).
> Hoe voel jy daaroor Frikkie?
>
>> maar maak ook
>> nie saak hoe jy dit sien nie, ek lag nog steeds vir daai ses diere.
>> ?? Hoekom noem ek hulle "diere" Davie.
>> Ek sal graag wil sien waar `n "mens" so `n daad kan pleeg.
> Diere doen dit ook nie Frikkie. Jy kan mos nie die diereryk so
> belaster deur daardie gemors diere te noem nie. Dit blyk n�
> regsverteenwoordigers hulle nie wou verdedig nie, het daar uiteindelik
> iemand opgedaag wat bereid is om hulle in 'n hof te verdedig. Ek weet
> nie hoe hy met homself gaan klaarkom nie.
>
> Die driejarige seuntjie wat vanmôre deur swart inbrekers vermoor is,
> is weer 'n bewys dat jy hulle nie diere kan noem nie. Adders sou meer
> van pas wees.
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53931 is 'n antwoord op boodskap #53930] Sa, 24 November 2001 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Frikkie, nee, ongelukkig is hulle nog steeds mense.
Natuurlik keur ek nie hulle daad goed nie, maar as mens dan sou aanneem dat
alle verkragters aliens is, dan is daardie Amerikaanse flieks nie verkeerd
nie - ons is oorval van die goed - daar is baie, baie van hulle al klaar
hier op aarde - wat wild en wakker, wyd en syd verkrag.
Ek wonder nou net oor die saak - die arme staatsaanklaer - heelwarskynlik
iemand met minimum ondervinding, gaan te staan kom teen blykbaar 2
advokate- wat deur die regsdiens gekontrakteer is on die 6 beskuldigdes te
verdedig.
Ek sou dink dat die staatsaanklaer dan ook 'n advokaat behoort te kry wat
opgewasse sou wees vir die twee geleerdes van die verdediging.
Annette

.za> skryf in boodskap news:3bff330a$0$227@hades.is.co.za...
> Hi daar,
> OK ek vra groot verskoning dat ek die diere so beswadder het.
> Kom ons noem die goed dan sommer maar "ailians".....
>
> Davie Davis wrote in message
> news:qu4tvt0uft1hikqnmv2her302ukm6use8j@4ax.com...
>> On Fri, 23 Nov 2001 17:58:05 +0200, "Frikkie Potgieter"
>> wrote:
>>
>>> Davie,
>>
>>> Ps: Ek glo ook dat jy my brief heeltemal verkeerd gelees het,
>>
>> Nee Frikkie, ek het nie jou brief enigsins verkeerd gelees nie maar
>> slegs gereageer op die woorde van jou:
>>>> >Goeie ding hierdie "aids" ne.
>> Op die sewe-uur nuus bulletin vanmiddag is daar kindertjies by 'n
>> inrigting gewys wat almal sterwend is. Kinders wat op skoppelmaaie ry,
>> met speelgoed speel, tesame speletjies speel, maar almal is sterwend
>> en baie van hulle sien volgens die omroeper miskien die jaar vir 'n
>> laaste keer Kersfees (op aarde).
>> Hoe voel jy daaroor Frikkie?
>>
>>> maar maak ook
>>> nie saak hoe jy dit sien nie, ek lag nog steeds vir daai ses diere.
>>> ?? Hoekom noem ek hulle "diere" Davie.
>>> Ek sal graag wil sien waar `n "mens" so `n daad kan pleeg.
>> Diere doen dit ook nie Frikkie. Jy kan mos nie die diereryk so
>> belaster deur daardie gemors diere te noem nie. Dit blyk n�
>> regsverteenwoordigers hulle nie wou verdedig nie, het daar uiteindelik
>> iemand opgedaag wat bereid is om hulle in 'n hof te verdedig. Ek weet
>> nie hoe hy met homself gaan klaarkom nie.
>>
>> Die driejarige seuntjie wat vanmôre deur swart inbrekers vermoor is,
>> is weer 'n bewys dat jy hulle nie diere kan noem nie. Adders sou meer
>> van pas wees.
>>
>
Re: Pieter Marais [boodskap #53938 is 'n antwoord op boodskap #53916] So, 25 November 2001 07:14 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Goed so, ons gaan darem baie pret hê.

Davie Davis wrote in message ...
> On Fri, 23 Nov 2001 10:37:22 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>> Eendag as ek groot is gaan ek trou met 'n skatryk man en ek gaan die heeldag
>> sy geld sit en uitdeel vir almal wat nodig het. Ek sien selfs kans vir
>> Donald Trump of Bill Gates.

>> Dit gryp dit aan my as ek 'n kind sien wat nie het nie.

>
>
> En eendag as ek groot is, en jy is met Donald Trump of Bill Hekke
> getroud, wil ek jou skelm wees ;-)))
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Re: wat betekent "teke me les doe etre deci"
Volgende onderwerp: Verdere Feite:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:11:33 MGT 2024