Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verdere Feite:
Verdere Feite: [boodskap #53935] |
Sun, 25 November 2001 06:16  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ivm met die 8 maanse oue baba se verkragting:
1) Sy kon nog nie praat nie
2) Sy het by haar ouers op die bed geslaap, en is van daar ontvoer sonder
dat hulle dit agtergekom het.
3) Sy is gevind 50m van haar huis, maar niemand het die kind hoor skree nie.
4) Haar moeder beweer sy het 11nm van die werk gekom, en hulle almal het
omtrent 'n uur later gaan slaap.
5)Die baba is om 3.40vm gevind en na die polisiekantoor geneem. Van daar is
sy na 'n sorgsentrum geneem, waar daar ontdek is dat sy verkrag is , en
vandaar is sy na Tygerberg geneem.
6) Die ouers is om 4.40vm ( 1 uur later as die koerant reg is) wakker gemaak
deur 'n buurman en is gevra of die kind wat in die straat gevind is, hulle
kind is.
Die omstandighede rondom hierdie saak lyk vir my nog steeds baie verdag.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Verdere Feite: [boodskap #53948 is 'n antwoord op boodskap #53945] |
Sun, 25 November 2001 13:21  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 25 Nov 2001 15:13:50 +0200, "Annette" wrote:
> Wel, ek moet sê, soos dit nou aangaan, staan die verkragters kort voor lank
> tou voor die kraaminrigting.
> Annette
>
Verkragters? Met 'n 'rrr'?
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:49:43 UTC 2025
|