| Die Veedoek [boodskap #53795] |
Wo., 21 November 2001 20:04  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Vanmiddag in die kombuis kom die vraag by my op:
Waarom noem ons dit 'n vadoek - en dit terwyl ons
van 'n veedoek praat?. Sou dit 'n woord wees wat
ons nog Nederlands hou?
Vee julle skottelgoed droog Rico/Arthur? Of va julle
dit droog?
As Emmy nie so dom was nie sou ek haar gevra het
want sy is 'n vroumens. Probleem is, sy's verdomp
Blond!
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Veedoek [boodskap #53804 is 'n antwoord op boodskap #53795] |
Wo., 21 November 2001 20:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel DD, sommige mense praat van dit as 'n waslap, wat nog meer verkeerd
s - maar gee my bietjie kans sodat ek bietjie kreatief kan dink oor jou
vadoek:)))
Annette
--
Davie Davis skryf in boodskap news:5r1ovtodenvtmts67ssnoa9b842aei6pf8@4ax.com...
>
>
> Vanmiddag in die kombuis kom die vraag by my op:
> Waarom noem ons dit 'n vadoek - en dit terwyl ons
> van 'n veedoek praat?. Sou dit 'n woord wees wat
> ons nog Nederlands hou?
> Vee julle skottelgoed droog Rico/Arthur? Of va julle
> dit droog?
> As Emmy nie so dom was nie sou ek haar gevra het
> want sy is 'n vroumens. Probleem is, sy's verdomp
> Blond!
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Veedoek [boodskap #53817 is 'n antwoord op boodskap #53802] |
Do., 22 November 2001 05:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Arthur - Vadoek vir vaatdoek klink nogal vir my aanvaarbaar.
Ek dink dit was al klaar vadoek toe Jan v Riebeeck hier aangeland het, want
ons weet nie van vaat nie;)))
Dit is dus julle skuld dat ons so verkeerd praat:))
Annette
in message news:9th3p2$2st6$1@news.kabelfoon.nl...
> "Arthur" schreef...
>> Jullie laten soms echt te veel letters weg, Davie. Vooral de 't' is een
>> geliefd slachtoffer. Daardoor wordt de oorsprong van woorden voor jullie zo
>> moeilijk herkenbaar. Het is van origine namelijk een vaatdoek.
>
> Ik was iets te snel met mijn beschuldiging. Ik besef net dat ik zelf ook
> altijd "vadoek" zeg ook al schrijf ik vaatdoek. Zo gek is het dus niet dat
> de spelling is aangepast :)
>
> Groeten,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Veedoek [boodskap #53875 is 'n antwoord op boodskap #53854] |
Do., 22 November 2001 21:44  |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"emmy" skryf in boodskap news:9tjilo$h9g$1@news.pcmnet.nl...
> Holland is een provincie van Nederland..ik zeg toch ook niet tegen
> alle ZA Transvalers
Sou so hoop, Emmy. Transvaal is geen provinsie van ZA
Piet NuweZADonkie
|
|
|
|