| Pietertjie [boodskap #53816] |
Do., 22 November 2001 05:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Marais, nie Pompie nie.
Iemand moes seker maar vir hom gesê het dat sake in die stadsraad nie so
gemoedelik gaan wees nie, en toe bedank hy sommer. Helse verrassing vir
almal, maak ook 'n verligting tot tyd en wyl.
Al wat ek net wil weet - is politici heeltemal vrygespreek van lasterlike
aantygings in die openbaar? Of word dit as deel van die spel beskou?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pietertjie [boodskap #53880 is 'n antwoord op boodskap #53874] |
Vr., 23 November 2001 00:47  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Die pompdonkie glimlag net. Want hy weet wat hy weet.
> Piet Weerrekeerdonkie
Die Pompdonkie ry 'n Citroen.
Tant Hessie Benz
|
|
|
|