Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jongensfontien
Jongensfontien [boodskap #53861] |
Thu, 22 November 2001 20:13  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit was vanoggend 'n besonderse lekker oggend in Jongensfontien.
--
----------------------------------------------------
SMILE! it adds to your face value.
----------------------------------------------------
|
|
|
|
|
Re: Jongensfontien [boodskap #53928 is 'n antwoord op boodskap #53871] |
Sat, 24 November 2001 02:52  |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Tobie het vir Ma besoek!!! 'n Openbare dankie, Tobie! Jammer weereens oor
die moerkoffie wat toe in 7 jaar in Engelse tee verander het... En noulat
jy weet hoe my wille broer lyk, kan jy die mense hier waarsku om nie met my
moeilikheid te soek nie... En wie gee om vir jong meisies as jy die
grootste voël in die dorp het -:)))
"Annette" skryf in boodskap news:9tjs0f$3717j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is so lekker daaraan as daar geen jong meisies was nie?:))))
> Annette
>
>
> Tobie wrote in message
news:9tjm48$f2l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Dit was vanoggend 'n besonderse lekker oggend in Jongensfontien.
>> --
>> ----------------------------------------------------
>> SMILE! it adds to your face value.
>> ----------------------------------------------------
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:12:51 UTC 2025
|