Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap:
|
erlewerjies [boodskap #53839 is 'n antwoord op boodskap #53834] |
Thu, 22 November 2001 15:02 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kekkelbek soek 'n lekker gereg wat mens kan maak met hoederlewerjies...
Wouter wonder hoe kry mens die erlewerjies van die hoed af...
|
|
|
|
Re: erlewerjies [boodskap #53846 is 'n antwoord op boodskap #53839] |
Thu, 22 November 2001 16:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens gooi glo net 'n bietjie sout op die hoed:)))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bfd1353.0@news1.mweb.co.za...
>
> Kekkelbek soek 'n lekker gereg wat mens kan maak met hoederlewerjies...
>
>
> Wouter wonder hoe kry mens die erlewerjies van die hoed af...
>
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #53884 is 'n antwoord op boodskap #53843] |
Fri, 23 November 2001 06:44 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
souterig...
en vir Wouter: My vingers is te stadig vir my brein. Ek het probleme om
'hoederlewerjies' te vind en sal dus 'n hoenderlewertjiesresep verkies. ;))
Annette skryf in boodskap news:9tj90t$30kcl$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat nou - 'n souterige suursous, of 'n suurderige soutsous?
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bfd01da.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek soek 'n lekker gereg wat mens kan maak met hoederlewerjies. Ek weet
> mens
>> kry 'n suursous resep, maar ek soek 'n souterige ene.
>>
>> Dankie!
>>
>
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #53978 is 'n antwoord op boodskap #53834] |
Mon, 26 November 2001 08:26 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:...
> Ek soek 'n lekker gereg wat mens kan maak met hoederlewerjies.
Kekkel
So ruk gelede het ek 'n erge graad van belusting na tamaties
ontwikkel. Het die goed soos peanuts geeet en tamatiesous op alles
gegooi, net nie pampoen en vrugteslaai nie. Toe kry ek hiedie resep en
dit het selfs vir my so effens te tamatierig gelyk. Probeer dit toe
eendag en dis toe baie lekker.
Wat jy nodig het:
So 400 g pasta van keuse (elmbogies werk goed)
2 x 250 g houers hoenderlewers
2 x 400 g blikke heel tamaties, fyner gesny, hou die sap
1 blikkie tamatiepasta
1 blikkie tamatiesap
1 groterige ui, fyn
3 of 4 vet knoffeltjies, fyn
1 skerp brandrissie, pitte uit, baie fyn
Halwe koffiebeker Tassies
1 gehoopte teelepel origanum
Sout en vars swart peper na smaak
Olie
Wat om te doen:
Braai die lewertjies in olie, beide kante, totaal so 3 - 4 minute
Haal uit, hou eenkant
Braai die ui tot sag, knoffel en rissie by, roerbraai vir so 1 minuut
Smyt nou alles (behalwe die lewertjies) by die ui in die pan en verhit
versigtig tot dit kook
Dan kom die lewertjies by, hou aan kook tot jy dink dis OK (net 'n
paar minute)
Intussen moes die pasta ook al gekook wees soos die pakkie se
Groete
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #53982 is 'n antwoord op boodskap #53978] |
Mon, 26 November 2001 11:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Klink lekker Drom - maar ek sien jou lus was nie groot genoeg nie:)))
Al ooit tamatiesous met roomys geëet?
Of self oor vrugteslaai?
Annette
Happiness is a state of Mind.
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111260026.7e0500e2@posting.google.com...
> "Kekkelbek" wrote in message
news:...
>> Ek soek 'n lekker gereg wat mens kan maak met hoederlewerjies.
>
> Kekkel
>
> So ruk gelede het ek 'n erge graad van belusting na tamaties
> ontwikkel. Het die goed soos peanuts geeet en tamatiesous op alles
> gegooi, net nie pampoen en vrugteslaai nie. Toe kry ek hiedie resep en
> dit het selfs vir my so effens te tamatierig gelyk. Probeer dit toe
> eendag en dis toe baie lekker.
>
> Wat jy nodig het:
> So 400 g pasta van keuse (elmbogies werk goed)
> 2 x 250 g houers hoenderlewers
> 2 x 400 g blikke heel tamaties, fyner gesny, hou die sap
> 1 blikkie tamatiepasta
> 1 blikkie tamatiesap
> 1 groterige ui, fyn
> 3 of 4 vet knoffeltjies, fyn
> 1 skerp brandrissie, pitte uit, baie fyn
> Halwe koffiebeker Tassies
> 1 gehoopte teelepel origanum
> Sout en vars swart peper na smaak
> Olie
>
> Wat om te doen:
> Braai die lewertjies in olie, beide kante, totaal so 3 - 4 minute
> Haal uit, hou eenkant
> Braai die ui tot sag, knoffel en rissie by, roerbraai vir so 1 minuut
> Smyt nou alles (behalwe die lewertjies) by die ui in die pan en verhit
> versigtig tot dit kook
> Dan kom die lewertjies by, hou aan kook tot jy dink dis OK (net 'n
> paar minute)
> Intussen moes die pasta ook al gekook wees soos die pakkie se
>
> Groete
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #53985 is 'n antwoord op boodskap #53978] |
Mon, 26 November 2001 12:03 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Annette en Drom, ek gaan alles probeer en laat weet hoe dit was.
Tamatiesous op brood met botter is ook lekker as mens baie lus is daarvoor.
As mense jou skeef aankyk, lag maar vir hulle, dis blykbaar goed vir die
prostaat!
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111260026.7e0500e2@posting.google.com...
> "Kekkelbek" wrote in message
news:...
>> Ek soek 'n lekker gereg wat mens kan maak met hoederlewerjies.
>
> Kekkel
>
> So ruk gelede het ek 'n erge graad van belusting na tamaties
> ontwikkel. Het die goed soos peanuts geeet en tamatiesous op alles
> gegooi, net nie pampoen en vrugteslaai nie. Toe kry ek hiedie resep en
> dit het selfs vir my so effens te tamatierig gelyk. Probeer dit toe
> eendag en dis toe baie lekker.
>
> Wat jy nodig het:
> So 400 g pasta van keuse (elmbogies werk goed)
> 2 x 250 g houers hoenderlewers
> 2 x 400 g blikke heel tamaties, fyner gesny, hou die sap
> 1 blikkie tamatiepasta
> 1 blikkie tamatiesap
> 1 groterige ui, fyn
> 3 of 4 vet knoffeltjies, fyn
> 1 skerp brandrissie, pitte uit, baie fyn
> Halwe koffiebeker Tassies
> 1 gehoopte teelepel origanum
> Sout en vars swart peper na smaak
> Olie
>
> Wat om te doen:
> Braai die lewertjies in olie, beide kante, totaal so 3 - 4 minute
> Haal uit, hou eenkant
> Braai die ui tot sag, knoffel en rissie by, roerbraai vir so 1 minuut
> Smyt nou alles (behalwe die lewertjies) by die ui in die pan en verhit
> versigtig tot dit kook
> Dan kom die lewertjies by, hou aan kook tot jy dink dis OK (net 'n
> paar minute)
> Intussen moes die pasta ook al gekook wees soos die pakkie se
>
> Groete
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #53986 is 'n antwoord op boodskap #53985] |
Mon, 26 November 2001 13:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja- Tamatiesous op brood met botter is baie lekker, prostaat of te not:)))
En hoekom dink jy sou Drom op sy ouderdom sulke luste kry?:))))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c023122.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie Annette en Drom, ek gaan alles probeer en laat weet hoe dit was.
>
> Tamatiesous op brood met botter is ook lekker as mens baie lus is daarvoor.
> As mense jou skeef aankyk, lag maar vir hulle, dis blykbaar goed vir die
> prostaat!
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0111260026.7e0500e2@posting.google.com...
>> "Kekkelbek" wrote in message
> news:...
>>> Ek soek 'n lekker gereg wat mens kan maak met hoederlewerjies.
>>
>> Kekkel
>>
>> So ruk gelede het ek 'n erge graad van belusting na tamaties
>> ontwikkel. Het die goed soos peanuts geeet en tamatiesous op alles
>> gegooi, net nie pampoen en vrugteslaai nie. Toe kry ek hiedie resep en
>> dit het selfs vir my so effens te tamatierig gelyk. Probeer dit toe
>> eendag en dis toe baie lekker.
>>
>> Wat jy nodig het:
>> So 400 g pasta van keuse (elmbogies werk goed)
>> 2 x 250 g houers hoenderlewers
>> 2 x 400 g blikke heel tamaties, fyner gesny, hou die sap
>> 1 blikkie tamatiepasta
>> 1 blikkie tamatiesap
>> 1 groterige ui, fyn
>> 3 of 4 vet knoffeltjies, fyn
>> 1 skerp brandrissie, pitte uit, baie fyn
>> Halwe koffiebeker Tassies
>> 1 gehoopte teelepel origanum
>> Sout en vars swart peper na smaak
>> Olie
>>
>> Wat om te doen:
>> Braai die lewertjies in olie, beide kante, totaal so 3 - 4 minute
>> Haal uit, hou eenkant
>> Braai die ui tot sag, knoffel en rissie by, roerbraai vir so 1 minuut
>> Smyt nou alles (behalwe die lewertjies) by die ui in die pan en verhit
>> versigtig tot dit kook
>> Dan kom die lewertjies by, hou aan kook tot jy dink dis OK (net 'n
>> paar minute)
>> Intussen moes die pasta ook al gekook wees soos die pakkie se
>>
>> Groete
>
|
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #53995 is 'n antwoord op boodskap #53989] |
Mon, 26 November 2001 18:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het hier by ons nou groen en blou mostert.
Mens moet seker maar jou oë toemaak as jy dit eet:)))
Annette
Patricia skryf in boodskap news:SAsM7.12259$8s4.54956@news.indigo.ie...
> Agge nee! Selfs nie op my pregnantste het ek ooit so 'n aaklige lus gekry
> nie, jig! :-)
> Maar hier by ons is groen tamatiesous nou die in ding en ek kan nie vir
> julle vertel hoe aaklig dit lyk nie,die kinders kan natuurlik nie genoeg
> daarvan kry nie, wat nou nog by vrugteslaai! :-)
>
|
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #54011 is 'n antwoord op boodskap #54009] |
Mon, 26 November 2001 22:09 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Drom wrote:
>> En hoekom dink jy sou Drom op sy ouderdom sulke luste kry?:))))
>> Annette
>
> Hoekom??? Nie oor prostaatprobleme nie my swiet. Dis oor die likopeen.
> Aha, daar het ek een op jou gegooi!
>
Ja, likopeen en alles in ag geneem, dit verklaar nog nie
hoekom jy 'n "craving" vir tamatieprodukte het nie. Die
likopeen is goed vir jou hart, goed teen kanker, maar
ek dink nie dit veroorsaak 'n craving nie. Daarvoor
moet jy dieper kyk. Jy herinner my aan myself as ek
verwagtend was, dan was my craving vir tamaties.
Jy het dus 'n craving, wat veroorsaak kan word deur
jou liggaam wat vra vir Vitamieme C of iets dergelyks
wat in jou liggaam aangaan. Ek dink jy moet oplees
daaroor.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #54041 is 'n antwoord op boodskap #53834] |
Tue, 27 November 2001 19:15 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat Gloudina, geen tekort in my/ons dieet nie. Dis baie vars
vrugte en groente en min rooi vleis (dis te dem duur!). My lewe lank
kry ek al daai soort van cravings. Soos die een vir sjokalade. Ek eet
dit nooit nie, maar so een keer 'n jaar gaan koop ek vir my 'n halwe
kilogram van daai lekkers met die sagte binnekantjies by ons Sentra
(supermark). Dan eet ek dit in een sitting op - rol darem so nou en
dan een vir wyfiemens oor die vloer. En sjokelade belowe ek jou, het
geen noodsaaklike voedingstowwe in nie.
Nou 'n stukkie nuttelose inligting vir jou: Die Noord Kaap (ek het so
gedagte jy kom regtig van die benede-Gariep af) gaan alle donkiekarre
registreer en van chevrons en nommerplate voorsien. Die eienaars is
hoog in hulle skik want dit gee hulle "amptelikheid" en gaan hulle
niks kos nie.
Nou 'n vraag: Hierdie @home, is dit nou @rogers? Ek het 'n oud-kollega
in Iowa wat so 'n adres gehad het. Hy het my niks laat weet nie.
Soveel vir langafstand vriendskap ne.
Drom
|
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #54045 is 'n antwoord op boodskap #53834] |
Tue, 27 November 2001 20:18 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Drom wrote:
> Nou 'n vraag: Hierdie @home, is dit nou @rogers? Ek het 'n oud-kollega
> in Iowa wat so 'n adres gehad het. Hy het my niks laat weet nie.
> Soveel vir langafstand vriendskap ne.
Wel, ons epos-adres is nou @rogers, maar as ek hier opdie nuusgroep pos,
kom dit nog op as @home. Ek weet
nie of dit tydelik nog werk en later sal verdwyn nie, van daar
is 'n grasie-periode wanneer albei eposadresse nog gaan
werk ( ek dink tot 30 November.) Maar elke maatskappy
wat van die bankrotspelende Excite@home gebruik maak,
vind seker sy eie weg uit die gemors. Ons bediener Rogers
is nog van die wat nog nie sy bande geheel en al met
Excite verbreek het nie.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #54049 is 'n antwoord op boodskap #53834] |
Wed, 28 November 2001 02:52 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die
> betekenis van jou "chevrons" hierbo?
>
> Gloudina
Jong, dalk is ek verkeerd met die naam, maar ek dink dis so bord met
skuins (45 grade) weerkaatsende strepe (rooi en geel) wat lorries en
busse op hulle agterkante moet he. Dit kom ook by T aansluitings op
die grootpaaie. Dis nou waar 'n vriend van my en 'n kennis van hom een
nag op 'n T aansluiting afstorm in die vriend se Ouma se Mercedes.
Beide hewig inebriated en die kennis bestuur. Sien hy toe die saak in
die ligte van die kar en vra, "Wa's dit?" Se my vriend toe, "Aag man,
dis 'n bus, gaan net verby."
Groete
|
|
|
Re: Aan Annette wat 'n oplossing het vir elke resep-vraag, behalwe vir Rico en sy pap: [boodskap #54057 is 'n antwoord op boodskap #54041] |
Wed, 28 November 2001 06:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drom, jy is hopeloos verkeerd omtrent sjokolade en voedingswaarde.
Dit is die beste voedsel vir salige geluk.
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111271115.9f56539@posting.google.com...
> Nee wat Gloudina, geen tekort in my/ons dieet nie. Dis baie vars
> vrugte en groente en min rooi vleis (dis te dem duur!). My lewe lank
> kry ek al daai soort van cravings. Soos die een vir sjokalade. Ek eet
> dit nooit nie, maar so een keer 'n jaar gaan koop ek vir my 'n halwe
> kilogram van daai lekkers met die sagte binnekantjies by ons Sentra
> (supermark). Dan eet ek dit in een sitting op - rol darem so nou en
> dan een vir wyfiemens oor die vloer. En sjokelade belowe ek jou, het
> geen noodsaaklike voedingstowwe in nie.
>
> Nou 'n stukkie nuttelose inligting vir jou: Die Noord Kaap (ek het so
> gedagte jy kom regtig van die benede-Gariep af) gaan alle donkiekarre
> registreer en van chevrons en nommerplate voorsien. Die eienaars is
> hoog in hulle skik want dit gee hulle "amptelikheid" en gaan hulle
> niks kos nie.
>
> Nou 'n vraag: Hierdie @home, is dit nou @rogers? Ek het 'n oud-kollega
> in Iowa wat so 'n adres gehad het. Hy het my niks laat weet nie.
> Soveel vir langafstand vriendskap ne.
>
> Drom
|
|
|
Re: Cravings [boodskap #54066 is 'n antwoord op boodskap #54041] |
Wed, 28 November 2001 11:07 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo mos my hele lewe deur êrens loop daar 'n tweeling broer of suster van
my rond. Lyk my ek het jou gekry!
Ek koop so een keer in 'n jaar vir my die grootste "slab" sjokolade wat ek
kan kry en eet hom binne een middag op. (sonder om siek te word!) Dan is ek
genees vir maande. Ek het nou begin om meer gereeld kleiner hoeveelhede te
eet, nou kry ek nie meer die "cravings" nie. Ek sou die gereelde eet nie
aanbeveel nie, want niks is so lekker soos daai "craving" en die eet tot die
soet tot reg agter jou ore strek nie. My nuutste is hou op jul
asems...beet! Beetslaai in skywe, gerasper, enige vorm, met of sonder sous.
Ek kry gedurig "cravings" vir spesifieke geregte en my arme gesin ly
daaronder.
Gelukkig ek maak die kos en hulle moet maar net eet! As hulle kla, dreig ek
dat hulle maar self kan kosmaak. (wat hulle dan ook doen. 'n Lekker
"treat" vir my)
Hulle sê sjokolade wek ander 'belustinge' op...
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111271115.9f56539@posting.google.com...
> Nee wat Gloudina, geen tekort in my/ons dieet nie. Dis baie vars
> vrugte en groente en min rooi vleis (dis te dem duur!). My lewe lank
> kry ek al daai soort van cravings. Soos die een vir sjokalade. Ek eet
> dit nooit nie, maar so een keer 'n jaar gaan koop ek vir my 'n halwe
> kilogram van daai lekkers met die sagte binnekantjies by ons Sentra
> (supermark). Dan eet ek dit in een sitting op - rol darem so nou en
> dan een vir wyfiemens oor die vloer. En sjokelade belowe ek jou, het
> geen noodsaaklike voedingstowwe in nie.
>
> Nou 'n stukkie nuttelose inligting vir jou: Die Noord Kaap (ek het so
> gedagte jy kom regtig van die benede-Gariep af) gaan alle donkiekarre
> registreer en van chevrons en nommerplate voorsien. Die eienaars is
> hoog in hulle skik want dit gee hulle "amptelikheid" en gaan hulle
> niks kos nie.
>
> Nou 'n vraag: Hierdie @home, is dit nou @rogers? Ek het 'n oud-kollega
> in Iowa wat so 'n adres gehad het. Hy het my niks laat weet nie.
> Soveel vir langafstand vriendskap ne.
>
> Drom
|
|
|
Re: Cravings [boodskap #54069 is 'n antwoord op boodskap #54066] |
Wed, 28 November 2001 13:40 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man - moenie sjokolade 'n slegte naam gee nie!!
Dit is nou een ding wat mens kan noem 'n grootmens se fopspeen:)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c04da2f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek glo mos my hele lewe deur êrens loop daar 'n tweeling broer of suster van
> my rond. Lyk my ek het jou gekry!
>
> Ek koop so een keer in 'n jaar vir my die grootste "slab" sjokolade wat ek
> kan kry en eet hom binne een middag op. (sonder om siek te word!) Dan is ek
> genees vir maande. Ek het nou begin om meer gereeld kleiner hoeveelhede te
> eet, nou kry ek nie meer die "cravings" nie. Ek sou die gereelde eet nie
> aanbeveel nie, want niks is so lekker soos daai "craving" en die eet tot die
> soet tot reg agter jou ore strek nie. My nuutste is hou op jul
> asems...beet! Beetslaai in skywe, gerasper, enige vorm, met of sonder sous.
>
> Ek kry gedurig "cravings" vir spesifieke geregte en my arme gesin ly
> daaronder.
> Gelukkig ek maak die kos en hulle moet maar net eet! As hulle kla, dreig ek
> dat hulle maar self kan kosmaak. (wat hulle dan ook doen. 'n Lekker
> "treat" vir my)
>
> Hulle sê sjokolade wek ander 'belustinge' op...
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0111271115.9f56539@posting.google.com...
>> Nee wat Gloudina, geen tekort in my/ons dieet nie. Dis baie vars
>> vrugte en groente en min rooi vleis (dis te dem duur!). My lewe lank
>> kry ek al daai soort van cravings. Soos die een vir sjokalade. Ek eet
>> dit nooit nie, maar so een keer 'n jaar gaan koop ek vir my 'n halwe
>> kilogram van daai lekkers met die sagte binnekantjies by ons Sentra
>> (supermark). Dan eet ek dit in een sitting op - rol darem so nou en
>> dan een vir wyfiemens oor die vloer. En sjokelade belowe ek jou, het
>> geen noodsaaklike voedingstowwe in nie.
>>
>> Nou 'n stukkie nuttelose inligting vir jou: Die Noord Kaap (ek het so
>> gedagte jy kom regtig van die benede-Gariep af) gaan alle donkiekarre
>> registreer en van chevrons en nommerplate voorsien. Die eienaars is
>> hoog in hulle skik want dit gee hulle "amptelikheid" en gaan hulle
>> niks kos nie.
>>
>> Nou 'n vraag: Hierdie @home, is dit nou @rogers? Ek het 'n oud-kollega
>> in Iowa wat so 'n adres gehad het. Hy het my niks laat weet nie.
>> Soveel vir langafstand vriendskap ne.
>>
>> Drom
>
|
|
|
Spelling [boodskap #54086 is 'n antwoord op boodskap #54040] |
Wed, 28 November 2001 20:59 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 27 Nov 2001 21:07:56 +0200, Davie Davis
wrote:
>> Drom sê : Soos die een vir sjokalade.
En DD sê
> Die regte spelling is sjokulade Drom :-)
Altwee verkeerd hoor. Dis tjoklits!!!
|
|
|
Re: Spelling [boodskap #54092 is 'n antwoord op boodskap #54086] |
Wed, 28 November 2001 23:12 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 28 Nov 2001 20:59:06 GMT, Danielle wrote:
>
> Altwee verkeerd hoor. Dis tjoklits!!!
Ek stim... dit klink so reg! :-)
DD
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sat Feb 01 17:39:37 UTC 2025
|