|
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53835 is 'n antwoord op boodskap #53830] |
Thu, 22 November 2001 14:02 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Van naamsveranderingekspert gepraat:))))
Dierbaarheid. Dis nou amper nege-uur in die die oggend hier by ons
(vier-uur in die namiddag
by julle.) Die groot oorskakeling kom eers in
'n uur se tyd, om tienuur. So jy het die kat aan
die stert beet, is voor op die wa, weet nie waar
dawid die wortels gegrawe het nie, is die kluts
skoon kwyt.
As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
die nuusgroep verdwyn, sal julle weet
waar ek is.
Tant Hessie op die vlaktes buite Kandahar.
|
|
|
|
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53842 is 'n antwoord op boodskap #53830] |
Thu, 22 November 2001 16:19 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Gloudina:
> As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
> die nuusgroep verdwyn, sal julle weet waar ek is.
>
> Wouter
> Roger. 10-4
Dankie. Maar die groot oorgang is nou tot vier-uur vanmiddag ons tyd
uitgestel. Famous
North American efficiency.
Tant Hessie van die agterste Van Helsdingens.
As die internet breek, maak Tant Hessie hom
weer heel.
|
|
|
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53844 is 'n antwoord op boodskap #53830] |
Thu, 22 November 2001 16:20 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Iewers in Kanada?:)
Annette
.com...
> Annette wrote:
>
>> Van naamsveranderingekspert gepraat:))))
>
> Dierbaarheid. Dis nou amper nege-uur in die die oggend hier by ons
> (vier-uur in die namiddag
> by julle.) Die groot oorskakeling kom eers in
> 'n uur se tyd, om tienuur. So jy het die kat aan
> die stert beet, is voor op die wa, weet nie waar
> dawid die wortels gegrawe het nie, is die kluts
> skoon kwyt.
> As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
> die nuusgroep verdwyn, sal julle weet
> waar ek is.
>
> Tant Hessie op die vlaktes buite Kandahar.
>
|
|
|
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53886 is 'n antwoord op boodskap #53844] |
Fri, 23 November 2001 07:02 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee man, sy sê mos nou op die vlaktes buite Kandahar! ;)
Annette skryf in boodskap news:9tj910$30kcl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Iewers in Kanada?:)
> Annette
>
>
> .com...
>> Annette wrote:
>>
>>> Van naamsveranderingekspert gepraat:))))
>>
>> Dierbaarheid. Dis nou amper nege-uur in die die oggend hier by ons
>> (vier-uur in die namiddag
>> by julle.) Die groot oorskakeling kom eers in
>> 'n uur se tyd, om tienuur. So jy het die kat aan
>> die stert beet, is voor op die wa, weet nie waar
>> dawid die wortels gegrawe het nie, is die kluts
>> skoon kwyt.
>> As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
>> die nuusgroep verdwyn, sal julle weet
>> waar ek is.
>>
>> Tant Hessie op die vlaktes buite Kandahar.
>>
>
|
|
|
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53905 is 'n antwoord op boodskap #53830] |
Fri, 23 November 2001 12:19 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kekkelbek wrote:
> Nee man, sy sê mos nou op die vlaktes buite Kandahar! ;)
>
Die groot oorskakeling is tot vandag toe uitgestel.
Dit lyk vir my ek moet die Northern Alliance en
Amerikaanse Special Forces inroep om 'n bietjie
vuur te maak onder Rogers se jy weet wat.
Tant Hessie van Jallalabad
|
|
|
|