Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Boks - 'n ou sport.
Boks - 'n ou sport. [boodskap #53582] |
Sun, 18 November 2001 06:26 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
grys baard was net so goed.
( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
genoegsaam oud laat lyk)
Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Boks - 'n ou sport. [boodskap #53586 is 'n antwoord op boodskap #53584] |
Sun, 18 November 2001 10:24 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Ja, gistermiddag en laasnag was bitter moeilik vir my.:)))) - Fisies:)))))
Eerstens ons bokke wat nou kamstig so bly is oor hulle oorwinning oor die
Taljaners. 'n Ordentlike span met 'n ordentlike kaptein en afrigter kon
beter gespeel het met een hand vasgebind aan een been - oorkruis;)))
Ek het natuurlik vir die Franse geskree omdat hulle sulke mooie manne
het;))) En ja, jy is reg - Die Franse en die Vrystaat speel my soort rugby -
met passie, intelligensie, en onbaatsugtig - rugby is eerste, wen ten koste
van alles kom tweede.
Wat 'n genot om daardie span te sien speel!
Net jammer ons jong nuwe bokke word so gekiehalter met "wedstrydplanne" en
"afrigting". Vader ons man, as mens springbok is, dan behoort die afrigting
van hoe om 'n bal te vang en te val nie eers meer 'n issue te wees nie.
Oeps - ek rant en rave alweer - nou weet julle ook wat ek dink van ons span,
kaptein en afrigter;)))
Toe gaan Ian slaap, en ek besluit om die Franse se oorwinning bietjie alleen
te vier met 'n glasie Parfait L'Amour of twee - en toe kry ek 'n verassing -
Ierland teen die All Blacks. Die Ier speel lekker en loop voor, en Wood, die
sexy haker ,doen sy ding soos gewoonlik, en Lomu word lekker ingehardloop en
vasgevat, toe gee die vlees in:))
Ek raak net daar vreeslik moeg en val om - gelukkig het ek my interne
wekkertjie al vroegaand gestel vir 3.30vm vir die boks.
Daardie meisies wat eerste geboks het kan vir 'n paar kampioene les gee:)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9t7tnr$e1g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - het jy die Hane / Aussie wedstryd gesien? Dit het my laat besef
> wat verkeerd is met Springbokrugby - 'n gebrek aan passie.
> "Annette" wrote in message
> news:9t7lfm$qiod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
>> Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
>> Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
>> grys baard was net so goed.
>> ( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
>> genoegsaam oud laat lyk)
>> Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
>> Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
>> Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Boks - 'n ou sport. [boodskap #53589 is 'n antwoord op boodskap #53586] |
Sun, 18 November 2001 15:48 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Woods - 'n sexy haker !??
Daar is hoop vir my ...
"Annette" skryf in boodskap news:9t832g$sfmk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> O Ja, gistermiddag en laasnag was bitter moeilik vir my.:)))) - Fisies:)))))
> Eerstens ons bokke wat nou kamstig so bly is oor hulle oorwinning oor die
> Taljaners. 'n Ordentlike span met 'n ordentlike kaptein en afrigter kon
> beter gespeel het met een hand vasgebind aan een been - oorkruis;)))
> Ek het natuurlik vir die Franse geskree omdat hulle sulke mooie manne
> het;))) En ja, jy is reg - Die Franse en die Vrystaat speel my soort rugby -
> met passie, intelligensie, en onbaatsugtig - rugby is eerste, wen ten koste
> van alles kom tweede.
> Wat 'n genot om daardie span te sien speel!
> Net jammer ons jong nuwe bokke word so gekiehalter met "wedstrydplanne" en
> "afrigting". Vader ons man, as mens springbok is, dan behoort die afrigting
> van hoe om 'n bal te vang en te val nie eers meer 'n issue te wees nie.
> Oeps - ek rant en rave alweer - nou weet julle ook wat ek dink van ons span,
> kaptein en afrigter;)))
> Toe gaan Ian slaap, en ek besluit om die Franse se oorwinning bietjie alleen
> te vier met 'n glasie Parfait L'Amour of twee - en toe kry ek 'n verassing -
> Ierland teen die All Blacks. Die Ier speel lekker en loop voor, en Wood, die
> sexy haker ,doen sy ding soos gewoonlik, en Lomu word lekker ingehardloop en
> vasgevat, toe gee die vlees in:))
> Ek raak net daar vreeslik moeg en val om - gelukkig het ek my interne
> wekkertjie al vroegaand gestel vir 3.30vm vir die boks.
> Daardie meisies wat eerste geboks het kan vir 'n paar kampioene les gee:)))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:9t7tnr$e1g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Annette - het jy die Hane / Aussie wedstryd gesien? Dit het my laat besef
>> wat verkeerd is met Springbokrugby - 'n gebrek aan passie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:9t7lfm$qiod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
>>> Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
>>> Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
>>> grys baard was net so goed.
>>> ( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
>>> genoegsaam oud laat lyk)
>>> Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
>>> Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
>>> Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Boks - 'n ou sport. [boodskap #53590 is 'n antwoord op boodskap #53586] |
Sun, 18 November 2001 15:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Watse vrou is jy wat in boks belangstel ?
By my is dit 'n baie ou belangstelling. My eerste herinnering daaraan is toe
ek (voor skooljare) in 1955 na 'n radio uitsending luister en 'n ou met die
naam van Jimmy Elliot deur Toweel doodgeslaan is - hy is dood na die geveg.
(04 Mei 1955).
"Annette" skryf in boodskap news:9t832g$sfmk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> O Ja, gistermiddag en laasnag was bitter moeilik vir my.:)))) - Fisies:)))))
> Eerstens ons bokke wat nou kamstig so bly is oor hulle oorwinning oor die
> Taljaners. 'n Ordentlike span met 'n ordentlike kaptein en afrigter kon
> beter gespeel het met een hand vasgebind aan een been - oorkruis;)))
> Ek het natuurlik vir die Franse geskree omdat hulle sulke mooie manne
> het;))) En ja, jy is reg - Die Franse en die Vrystaat speel my soort rugby -
> met passie, intelligensie, en onbaatsugtig - rugby is eerste, wen ten koste
> van alles kom tweede.
> Wat 'n genot om daardie span te sien speel!
> Net jammer ons jong nuwe bokke word so gekiehalter met "wedstrydplanne" en
> "afrigting". Vader ons man, as mens springbok is, dan behoort die afrigting
> van hoe om 'n bal te vang en te val nie eers meer 'n issue te wees nie.
> Oeps - ek rant en rave alweer - nou weet julle ook wat ek dink van ons span,
> kaptein en afrigter;)))
> Toe gaan Ian slaap, en ek besluit om die Franse se oorwinning bietjie alleen
> te vier met 'n glasie Parfait L'Amour of twee - en toe kry ek 'n verassing -
> Ierland teen die All Blacks. Die Ier speel lekker en loop voor, en Wood, die
> sexy haker ,doen sy ding soos gewoonlik, en Lomu word lekker ingehardloop en
> vasgevat, toe gee die vlees in:))
> Ek raak net daar vreeslik moeg en val om - gelukkig het ek my interne
> wekkertjie al vroegaand gestel vir 3.30vm vir die boks.
> Daardie meisies wat eerste geboks het kan vir 'n paar kampioene les gee:)))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:9t7tnr$e1g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Annette - het jy die Hane / Aussie wedstryd gesien? Dit het my laat besef
>> wat verkeerd is met Springbokrugby - 'n gebrek aan passie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:9t7lfm$qiod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
>>> Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
>>> Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
>>> grys baard was net so goed.
>>> ( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
>>> genoegsaam oud laat lyk)
>>> Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
>>> Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
>>> Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Boks - 'n ou sport. [boodskap #53597 is 'n antwoord op boodskap #53589] |
Sun, 18 November 2001 18:10 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom? Is jy 'n haker?:))))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9t8l5n$kdl$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Woods - 'n sexy haker !??
> Daar is hoop vir my ...
> "Annette" wrote in message
> news:9t832g$sfmk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O Ja, gistermiddag en laasnag was bitter moeilik vir my.:)))) - Fisies:)))))
>> Eerstens ons bokke wat nou kamstig so bly is oor hulle oorwinning oor die
>> Taljaners. 'n Ordentlike span met 'n ordentlike kaptein en afrigter kon
>> beter gespeel het met een hand vasgebind aan een been - oorkruis;)))
>> Ek het natuurlik vir die Franse geskree omdat hulle sulke mooie manne
>> het;))) En ja, jy is reg - Die Franse en die Vrystaat speel my soort rugby -
>> met passie, intelligensie, en onbaatsugtig - rugby is eerste, wen ten koste
>> van alles kom tweede.
>> Wat 'n genot om daardie span te sien speel!
>> Net jammer ons jong nuwe bokke word so gekiehalter met "wedstrydplanne" en
>> "afrigting". Vader ons man, as mens springbok is, dan behoort die afrigting
>> van hoe om 'n bal te vang en te val nie eers meer 'n issue te wees nie.
>> Oeps - ek rant en rave alweer - nou weet julle ook wat ek dink van ons span,
>> kaptein en afrigter;)))
>> Toe gaan Ian slaap, en ek besluit om die Franse se oorwinning bietjie alleen
>> te vier met 'n glasie Parfait L'Amour of twee - en toe kry ek 'n verassing -
>> Ierland teen die All Blacks. Die Ier speel lekker en loop voor, en Wood, die
>> sexy haker ,doen sy ding soos gewoonlik, en Lomu word lekker ingehardloop en
>> vasgevat, toe gee die vlees in:))
>> Ek raak net daar vreeslik moeg en val om - gelukkig het ek my interne
>> wekkertjie al vroegaand gestel vir 3.30vm vir die boks.
>> Daardie meisies wat eerste geboks het kan vir 'n paar kampioene les gee:)))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:9t7tnr$e1g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Annette - het jy die Hane / Aussie wedstryd gesien? Dit het my laat besef
>>> wat verkeerd is met Springbokrugby - 'n gebrek aan passie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9t7lfm$qiod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
>>>> Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
>>>> Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
>>>> grys baard was net so goed.
>>>> ( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
>>>> genoegsaam oud laat lyk)
>>>> Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
>>>> Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
>>>> Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Boks - 'n ou sport. [boodskap #53602 is 'n antwoord op boodskap #53590] |
Sun, 18 November 2001 18:20 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
> Watse vrou is jy wat in boks belangstel ?
Nie die common of garden variety nie - ek dog jy weet?
> By my is dit 'n baie ou belangstelling. My eerste herinnering daaraan is toe
> ek (voor skooljare) in 1955 na 'n radio uitsending luister en 'n ou met die
> naam van Jimmy Elliot deur Toweel doodgeslaan is - hy is dood na die geveg.
> (04 Mei 1955).
Sheeezzz!! Jy is OUD!!:)))))
Boks kyk - Golden Gloves toernooie in Witbank en Bloemfontein en op TV -
dikwels na middernag of die vroeë oggendure - was altyd die tydjies wat ek
en my Pa saam gekyk het - ons spesiale tydjie saam - en ek was daar sodat
mense nie dink hy is snaaks as hy daar sit en net vir homself ter aanhore
skel nie:)))
Hy was 'n bokser op skool, en die sport het hom altyd na aan die hart gelê -
toe erf ek dit;)))
Toentertyd, in 1974, toe Arnie Tayler die wêreldtitiel gewen het - was dit
mos nog voor TV - en die titelgeveg word toe oor die middaguur in een van
die bioskoopteaters in Bloemfontein gratis aangebied.
Ek was die enigste dame ( iemand wat 'n vrou is - in teenstelling met iemand
wat 'n man is - ek wil tog nie hê enigiemnd hier moet die verkeerde idee kry
nie) daardie dag daar in 'n teater wat 1000 mense kan vat - en die plek was
daardie dag oorvol.
Het nie die duiwel omgegee wat die manne dink nie - ek wou net vir Arnie
sien boks en daardie titel wen.
Ek dink sy teenstander was Victor/Hector Anaya - maar is nie doodseker nie.
Annette
>> O Ja, gistermiddag en laasnag was bitter moeilik vir my.:)))) - Fisies:)))))
>> Eerstens ons bokke wat nou kamstig so bly is oor hulle oorwinning oor die
>> Taljaners. 'n Ordentlike span met 'n ordentlike kaptein en afrigter kon
>> beter gespeel het met een hand vasgebind aan een been - oorkruis;)))
>> Ek het natuurlik vir die Franse geskree omdat hulle sulke mooie manne
>> het;))) En ja, jy is reg - Die Franse en die Vrystaat speel my soort rugby -
>> met passie, intelligensie, en onbaatsugtig - rugby is eerste, wen ten koste
>> van alles kom tweede.
>> Wat 'n genot om daardie span te sien speel!
>> Net jammer ons jong nuwe bokke word so gekiehalter met "wedstrydplanne" en
>> "afrigting". Vader ons man, as mens springbok is, dan behoort die afrigting
>> van hoe om 'n bal te vang en te val nie eers meer 'n issue te wees nie.
>> Oeps - ek rant en rave alweer - nou weet julle ook wat ek dink van ons span,
>> kaptein en afrigter;)))
>> Toe gaan Ian slaap, en ek besluit om die Franse se oorwinning bietjie alleen
>> te vier met 'n glasie Parfait L'Amour of twee - en toe kry ek 'n verassing -
>> Ierland teen die All Blacks. Die Ier speel lekker en loop voor, en Wood, die
>> sexy haker ,doen sy ding soos gewoonlik, en Lomu word lekker ingehardloop en
>> vasgevat, toe gee die vlees in:))
>> Ek raak net daar vreeslik moeg en val om - gelukkig het ek my interne
>> wekkertjie al vroegaand gestel vir 3.30vm vir die boks.
>> Daardie meisies wat eerste geboks het kan vir 'n paar kampioene les gee:)))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:9t7tnr$e1g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Annette - het jy die Hane / Aussie wedstryd gesien? Dit het my laat besef
>>> wat verkeerd is met Springbokrugby - 'n gebrek aan passie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9t7lfm$qiod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
>>>> Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
>>>> Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
>>>> grys baard was net so goed.
>>>> ( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
>>>> genoegsaam oud laat lyk)
>>>> Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
>>>> Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
>>>> Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
HH [boodskap #53619 is 'n antwoord op boodskap #53597] |
Sun, 18 November 2001 19:12 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dalk 'n Hêppie Haker? :-)
Wouter Hollander
"Annette" skryf in boodskap news:9t8uic$11q4h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Hoekom? Is jy 'n haker?:))))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9t8l5n$kdl$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Woods - 'n sexy haker !??
> Daar is hoop vir my ...
> "Annette" wrote in message
> news:9t832g$sfmk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O Ja, gistermiddag en laasnag was bitter moeilik vir my.:)))) - Fisies:)))))
>> Eerstens ons bokke wat nou kamstig so bly is oor hulle oorwinning oor die
>> Taljaners. 'n Ordentlike span met 'n ordentlike kaptein en afrigter kon
>> beter gespeel het met een hand vasgebind aan een been - oorkruis;)))
>> Ek het natuurlik vir die Franse geskree omdat hulle sulke mooie manne
>> het;))) En ja, jy is reg - Die Franse en die Vrystaat speel my soort rugby -
>> met passie, intelligensie, en onbaatsugtig - rugby is eerste, wen ten koste
>> van alles kom tweede.
>> Wat 'n genot om daardie span te sien speel!
>> Net jammer ons jong nuwe bokke word so gekiehalter met "wedstrydplanne" en
>> "afrigting". Vader ons man, as mens springbok is, dan behoort die afrigting
>> van hoe om 'n bal te vang en te val nie eers meer 'n issue te wees nie.
>> Oeps - ek rant en rave alweer - nou weet julle ook wat ek dink van ons span,
>> kaptein en afrigter;)))
>> Toe gaan Ian slaap, en ek besluit om die Franse se oorwinning bietjie alleen
>> te vier met 'n glasie Parfait L'Amour of twee - en toe kry ek 'n verassing -
>> Ierland teen die All Blacks. Die Ier speel lekker en loop voor, en Wood, die
>> sexy haker ,doen sy ding soos gewoonlik, en Lomu word lekker ingehardloop en
>> vasgevat, toe gee die vlees in:))
>> Ek raak net daar vreeslik moeg en val om - gelukkig het ek my interne
>> wekkertjie al vroegaand gestel vir 3.30vm vir die boks.
>> Daardie meisies wat eerste geboks het kan vir 'n paar kampioene les gee:)))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:9t7tnr$e1g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Annette - het jy die Hane / Aussie wedstryd gesien? Dit het my laat besef
>>> wat verkeerd is met Springbokrugby - 'n gebrek aan passie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9t7lfm$qiod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
>>>> Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
>>>> Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
>>>> grys baard was net so goed.
>>>> ( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
>>>> genoegsaam oud laat lyk)
>>>> Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
>>>> Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
>>>> Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: HH [boodskap #53626 is 'n antwoord op boodskap #53619] |
Sun, 18 November 2001 19:58 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mag wees, maar dan is hy onder die verkeerde indruk:)))
Dit is daardie bleskop en stewige boudjies wat my laat swoon:)))
Annette
--
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bf81184.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk 'n Hêppie Haker? :-)
> Wouter Hollander
>
> "Annette" wrote in message
> news:9t8uic$11q4h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoekom? Is jy 'n haker?:))))
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:9t8l5n$kdl$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Woods - 'n sexy haker !??
>> Daar is hoop vir my ...
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9t832g$sfmk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> O Ja, gistermiddag en laasnag was bitter moeilik vir my.:)))) - Fisies:)))))
>>> Eerstens ons bokke wat nou kamstig so bly is oor hulle oorwinning oor die
>>> Taljaners. 'n Ordentlike span met 'n ordentlike kaptein en afrigter kon
>>> beter gespeel het met een hand vasgebind aan een been - oorkruis;)))
>>> Ek het natuurlik vir die Franse geskree omdat hulle sulke mooie manne
>>> het;))) En ja, jy is reg - Die Franse en die Vrystaat speel my soort rugby -
>>> met passie, intelligensie, en onbaatsugtig - rugby is eerste, wen ten koste
>>> van alles kom tweede.
>>> Wat 'n genot om daardie span te sien speel!
>>> Net jammer ons jong nuwe bokke word so gekiehalter met "wedstrydplanne" en
>>> "afrigting". Vader ons man, as mens springbok is, dan behoort die afrigting
>>> van hoe om 'n bal te vang en te val nie eers meer 'n issue te wees nie.
>>> Oeps - ek rant en rave alweer - nou weet julle ook wat ek dink van ons span,
>>> kaptein en afrigter;)))
>>> Toe gaan Ian slaap, en ek besluit om die Franse se oorwinning bietjie alleen
>>> te vier met 'n glasie Parfait L'Amour of twee - en toe kry ek 'n verassing -
>>> Ierland teen die All Blacks. Die Ier speel lekker en loop voor, en Wood, die
>>> sexy haker ,doen sy ding soos gewoonlik, en Lomu word lekker ingehardloop en
>>> vasgevat, toe gee die vlees in:))
>>> Ek raak net daar vreeslik moeg en val om - gelukkig het ek my interne
>>> wekkertjie al vroegaand gestel vir 3.30vm vir die boks.
>>> Daardie meisies wat eerste geboks het kan vir 'n paar kampioene les gee:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:9t7tnr$e1g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Annette - het jy die Hane / Aussie wedstryd gesien? Dit het my laat besef
>>>> wat verkeerd is met Springbokrugby - 'n gebrek aan passie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9t7lfm$qiod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
>>>> > Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
>>>> > Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
>>>> > grys baard was net so goed.
>>>> > ( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
>>>> > genoegsaam oud laat lyk)
>>>> > Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
>>>> > Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
>>>> > Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Boks - 'n ou sport. [boodskap #53647 is 'n antwoord op boodskap #53602] |
Mon, 19 November 2001 05:51 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Klink soos iemand wat ek ken, het altyd getrou saam met haar pa al sy
gunsteling sport gekyk. Haar oupa was ook 'n bokser. Sy is 'n groot rugby
aanhanger en lyk my sy weet soms meer as die mans!
Annette skryf in boodskap news:9t8uif$11q4h$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>
>> Watse vrou is jy wat in boks belangstel ?
> Nie die common of garden variety nie - ek dog jy weet?
>
>> By my is dit 'n baie ou belangstelling. My eerste herinnering daaraan is toe
>> ek (voor skooljare) in 1955 na 'n radio uitsending luister en 'n ou met die
>> naam van Jimmy Elliot deur Toweel doodgeslaan is - hy is dood na die geveg.
>> (04 Mei 1955).
> Sheeezzz!! Jy is OUD!!:)))))
> Boks kyk - Golden Gloves toernooie in Witbank en Bloemfontein en op TV -
> dikwels na middernag of die vroeë oggendure - was altyd die tydjies wat ek
> en my Pa saam gekyk het - ons spesiale tydjie saam - en ek was daar sodat
> mense nie dink hy is snaaks as hy daar sit en net vir homself ter aanhore
> skel nie:)))
> Hy was 'n bokser op skool, en die sport het hom altyd na aan die hart gelê -
> toe erf ek dit;)))
> Toentertyd, in 1974, toe Arnie Tayler die wêreldtitiel gewen het - was dit
> mos nog voor TV - en die titelgeveg word toe oor die middaguur in een van
> die bioskoopteaters in Bloemfontein gratis aangebied.
> Ek was die enigste dame ( iemand wat 'n vrou is - in teenstelling met iemand
> wat 'n man is - ek wil tog nie hê enigiemnd hier moet die verkeerde idee kry
> nie) daardie dag daar in 'n teater wat 1000 mense kan vat - en die plek was
> daardie dag oorvol.
> Het nie die duiwel omgegee wat die manne dink nie - ek wou net vir Arnie
> sien boks en daardie titel wen.
> Ek dink sy teenstander was Victor/Hector Anaya - maar is nie doodseker nie.
> Annette
>
>>> O Ja, gistermiddag en laasnag was bitter moeilik vir my.:)))) - Fisies:)))))
>>> Eerstens ons bokke wat nou kamstig so bly is oor hulle oorwinning oor die
>>> Taljaners. 'n Ordentlike span met 'n ordentlike kaptein en afrigter kon
>>> beter gespeel het met een hand vasgebind aan een been - oorkruis;)))
>>> Ek het natuurlik vir die Franse geskree omdat hulle sulke mooie manne
>>> het;))) En ja, jy is reg - Die Franse en die Vrystaat speel my soort rugby -
>>> met passie, intelligensie, en onbaatsugtig - rugby is eerste, wen ten koste
>>> van alles kom tweede.
>>> Wat 'n genot om daardie span te sien speel!
>>> Net jammer ons jong nuwe bokke word so gekiehalter met "wedstrydplanne" en
>>> "afrigting". Vader ons man, as mens springbok is, dan behoort die afrigting
>>> van hoe om 'n bal te vang en te val nie eers meer 'n issue te wees nie.
>>> Oeps - ek rant en rave alweer - nou weet julle ook wat ek dink van ons span,
>>> kaptein en afrigter;)))
>>> Toe gaan Ian slaap, en ek besluit om die Franse se oorwinning bietjie alleen
>>> te vier met 'n glasie Parfait L'Amour of twee - en toe kry ek 'n verassing -
>>> Ierland teen die All Blacks. Die Ier speel lekker en loop voor, en Wood, die
>>> sexy haker ,doen sy ding soos gewoonlik, en Lomu word lekker ingehardloop en
>>> vasgevat, toe gee die vlees in:))
>>> Ek raak net daar vreeslik moeg en val om - gelukkig het ek my interne
>>> wekkertjie al vroegaand gestel vir 3.30vm vir die boks.
>>> Daardie meisies wat eerste geboks het kan vir 'n paar kampioene les gee:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:9t7tnr$e1g$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Annette - het jy die Hane / Aussie wedstryd gesien? Dit het my laat besef
>>>> wat verkeerd is met Springbokrugby - 'n gebrek aan passie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9t7lfm$qiod$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Heelnag boks gekyk. Die beste geveg vir my was die WBA Middelgewig geveg.
>>>> > Beide teenstannders was baie goeie tegniese boksers. Joppy het gewen - maar
>>>> > Eastman - met tekens van bles word van voor ( hy is dus 'n denker) en 'n vol
>>>> > grys baard was net so goed.
>>>> > ( Na die geveg het die baard meer geel gelyk, maar dit het hom nog steeds
>>>> > genoegsaam oud laat lyk)
>>>> > Ek sou ook vreeslik verbaas gewees het as Lewis verloor het.
>>>> > Lewis het in die 4de ronde met 'n uitklophou gewen.
>>>> > Waardevolle inligting vir julle klomp slapers:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Boks - 'n ou sport. [boodskap #53761 is 'n antwoord op boodskap #53717] |
Wed, 21 November 2001 10:10 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hy het nie dadelik gaan koekies bak nie, maar was daarna nooit weer 'n
sukses in die kryt nie. Hy het gemengde resultate teen 'n paar paloekas
gehad en die tweede geveg teen Anaya was seker eers 'n jaar later. Maar
toe was dit hy wat fienies was. Arnold Taylor was geen groot bokser nie,
maar hy het hart gehad. Ongelukkig wou hy nie vir sy adviseurs luister nie.
Hy is dood as 'n arm bakker
Jonas skryf in boodskap news:9tdgj0$obl$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Ek het die geveg van 'n gebou se dak buite die stadion dopgehou - met
verkykers ... Goedkoper jy weet ...
Daarna het hy teruggegaan na koekies bak - sjym ...
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3bf9f166.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, dit was teen Soo-Hwan Hong van Korea in 1974. Was jy daar? 'n Baie
> teleurstellende geveg, Arnie Taylor se sukses het na sy kop gegaan, hy het
> sy promotor afgedank en die geveg self aangebied. En sy titel en sy geld
> verloor.
>
> Wouter Boksvark
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:9tb0dk$76o$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dan het Taylor sy titel in Durban verloor.
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3bf8bfd7.0@news1.mweb.co.za...
>> "Jonas"
>> Taylor se geveg was in Durban - Westridgepark?
>
>
>> Wouter
>> Nee, in Johannesburg. Op 3 November 1973.
>> Uitklophou in die 14de rondte.
>>
>> Na Taylor vir alle praktiese doeleindes uit op sy voete en ver agter op
>> punte was, het hy Anaya met die perfekte "sucker punch" grond toe gestuur en
>> self met sy hande in die lug al in die rondte begin dans. Die skeidsregter
>> het hom vermaan om na 'n neutrale hoek te gaan sodat hy met die telling kan
>> begin, maar Taylor het voortgedans en geskree "Hy's fienies man!"
>>
>> En hy was ook, het eers 'n hele ruk daarna bygekom.
>>
>> In 'n latere "rematch" het Anaya vir Taylor klinies afgetakel en in die 8ste
>> rondte uitgeslaan.
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:35 UTC 2025
|