| Survivor Afrika [boodskap #53747] |
Wo., 21 November 2001 07:49  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale boom toe
hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en met al die
fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en iemand sê:
Do Lions Climb Trees?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Survivor Afrika [boodskap #53756 is 'n antwoord op boodskap #53752] |
Wo., 21 November 2001 09:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is leeus, en ander wilde diere ook - en hulle is glo in 'n area waar
water uiters skaars is.
Hulle kla glo dat die water vuil is wat hulle uit die poele skep:)))
Annette
Happiness is a state of Mind.
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfb6e7d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kan nie dink dat hulle die klomp regtig in 'n area sal laat bly waar daar
> leeus is nie.
>
> Annette wrote in message
> news:9tfmae$292ln$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
>> Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale boom toe
>> hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
>> Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en met al
> die
>> fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en iemand
> sê:
>> Do Lions Climb Trees?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Survivor Afrika [boodskap #53764 is 'n antwoord op boodskap #53760] |
Wo., 21 November 2001 10:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit begin eers volgende week - gisteraand was net 'n voorsmakie.
Oorsee is daar al glo 5 uitgestem - maar daardie mense oorsee wil nie vir my
vertel waar ek kan gaan loer nie - ek kan nie Dinsdagaande kyk nie -
Kooroefening.
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfb7d69.0@news1.mweb.co.za...
> Dink net hoe lekker sal so 'n sappige Amerikanertjie proe vir 'n dostige
> leeu.;) Ek dink hulle gaan nog baie goed kry om oor te kla.
>
> Ek het nogal die vorige reeks geniet. Gister se episode het ek grootliks
> gemis. Ek sal maar volgende week betyds regsit...
>
> Annette wrote in message
> news:9tfrto$2a3nt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is leeus, en ander wilde diere ook - en hulle is glo in 'n area waar
>> water uiters skaars is.
>> Hulle kla glo dat die water vuil is wat hulle uit die poele skep:)))
>> Annette
>>
>>
>> Happiness is a state of Mind.
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bfb6e7d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek kan nie dink dat hulle die klomp regtig in 'n area sal laat bly
waar
>> daar
>>> leeus is nie.
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9tfmae$292ln$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
>>>> Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale
boom
>> toe
>>>> hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
>>>> Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en
met
> al
>>> die
>>>> fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en
> iemand
>>> sê:
>>>> Do Lions Climb Trees?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Survivor Afrika [boodskap #53766 is 'n antwoord op boodskap #53764] |
Wo., 21 November 2001 11:04  |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gaan kyk by:
http://www.cbs.com/primetime/survivor3/
Annette skryf in boodskap news:9tfvsj$2ajpe$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit begin eers volgende week - gisteraand was net 'n voorsmakie.
> Oorsee is daar al glo 5 uitgestem - maar daardie mense oorsee wil nie vir my
> vertel waar ek kan gaan loer nie - ek kan nie Dinsdagaande kyk nie -
> Kooroefening.
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bfb7d69.0@news1.mweb.co.za...
>> Dink net hoe lekker sal so 'n sappige Amerikanertjie proe vir 'n dostige
>> leeu.;) Ek dink hulle gaan nog baie goed kry om oor te kla.
>>
>> Ek het nogal die vorige reeks geniet. Gister se episode het ek grootliks
>> gemis. Ek sal maar volgende week betyds regsit...
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9tfrto$2a3nt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is leeus, en ander wilde diere ook - en hulle is glo in 'n area
> waar
>>> water uiters skaars is.
>>> Hulle kla glo dat die water vuil is wat hulle uit die poele skep:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> Kekkelbek wrote in message
>>> news:3bfb6e7d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek kan nie dink dat hulle die klomp regtig in 'n area sal laat bly
> waar
>>> daar
>>>> leeus is nie.
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9tfmae$292ln$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Was dit nie 'n kostelike toneeltjie gisteraand nie?
>>>> > Die ou lot lê toe mos daar in die donkerte oop na die naaste kale
> boom
>>> toe
>>>> > hulle 'n leeu hoor brul!!:)).
>>>> > Ek het omtrent gegiggel toe hulle almal daar in die boom sit - en
> met
>> al
>>>> die
>>>> > fakkeltjies wat brand het dit nogal na 'n Kersfeesboom gelyk - en
>> iemand
>>>> sê:
>>>> > Do Lions Climb Trees?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|