Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » In antwoord op Spook
In antwoord op Spook [boodskap #53657] Ma, 19 November 2001 09:07
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Re die verkragtingtragedie:
( My ISP wil nie iets met die oorspronklike opskrif deurstuur nie:
O. die regering gaan!! - volgens vanoggend se 7-uur nuus:
Louisville gaan van die aardbol afgevee word - die hele dorp gaan tronk toe
gestuur word - predikante, onderwysers, polisiemanne wat daar woon, de lot.
Want, die wat nie verkragters daar is nie, weet daarvan en wie dit doen.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Vorige onderwerp: Is ek verbaas?
Volgende onderwerp: Jimpeldronkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 08:37:40 MGT 2024