Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is ek verbaas?
Is ek verbaas? [boodskap #53653] |
Ma., 19 November 2001 07:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee glad nie.
Op die 8-uur nuus was daar toe nie 'n dooie woord oor die erkenning van ons
dierbare regering oor gesondheids-sorg nie.
Die nuusskrywers het seker maar soos gewoonlik die verklaring verkeerd
gelees of verstaan.
Dit is mos die stok antwoord as hulle hul monde te wyd oopmaak en eers later
besin.
Sug!!!!
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 20:58:16 UTC 2025
|