Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wat weet Gloudina van Clivia-saad ?
wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53530] Vr, 16 November 2001 21:16 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai Gloudina,

Weet jy of enig iemand hier van clivia plante ?

Ons het onse clivia hier in Nederland die sommer in die
tuin laat deurbring. Daar het sy blomme getrek en
duidelik is daar ook 'n bytjie lank gevlieg want nu
is daar 'n saadbol op die stokkie.

Het jy of enig iemand hier 'n iedee hoe lank die saadbol
aan die plant moet bly sit - tot die verwelk ? Of wat ?
Wanneer is die saad ryp om opnuut te plant ?

Dankie vir antwoorde.

Patrick en sy vrou met groen vingers.
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53540 is 'n antwoord op boodskap #53530] Vr, 16 November 2001 23:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Patrick, ek weet iets van Clivias af - van die Clivia tentoonstellings wat
ek by Kirstenbosch bygewoon het.
Ongelukkig sal jy tot Maandag moet wag voordat ek die dame waarvan ek 'n
kontaknommer het, kan in die hande kry.
Dan stuur ek sommer vir jou velle en velle van wonderlike inligting;))

Ek verstaan nie jou vragie so lekker nie - dus gaan dit makliker wees as jy
sommer al die antwoorde op moonlike vrae kan kry.
Al wat ek weet, is dat daar sewe pare blare moet uitkom voordat jy die
eerste blom sal sien - dus 3 1/2 jaar,

Annette

--
.nl> skryf in boodskap news:ant162148bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Haai Gloudina,
>
> Weet jy of enig iemand hier van clivia plante ?
>
> Ons het onse clivia hier in Nederland die sommer in die
> tuin laat deurbring. Daar het sy blomme getrek en
> duidelik is daar ook 'n bytjie lank gevlieg want nu
> is daar 'n saadbol op die stokkie.
>
> Het jy of enig iemand hier 'n iedee hoe lank die saadbol
> aan die plant moet bly sit - tot die verwelk ? Of wat ?
> Wanneer is die saad ryp om opnuut te plant ?
>
> Dankie vir antwoorde.
>
> Patrick en sy vrou met groen vingers.
>
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53562 is 'n antwoord op boodskap #53530] Sa, 17 November 2001 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

L&P wrote:

> Haai Gloudina,
>
> Weet jy of enig iemand hier van clivia plante ?
>

Nee, ek weet ongelukkig niks van Clivias nie,
behalwe wat ek in ons planteboek kan
naslaan. Ek was egter geinteresseerd om te
lees dat dit as "Kaffir lily" of "Natal lily"
bekend staan. Ek kan nie sê dat ek ooit
sulke lelies in die veld in Natal gesien het
nie. Groei hulle wild daar?

Gloudina
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53567 is 'n antwoord op boodskap #53530] So, 18 November 2001 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Nov 2001 23:01:41 GMT, @home.com wrote:

> as "Kaffir lily" bekend staan. Groei hulle wild daar?
>
> Gloudina

En verdring hulle die ander plante?

DD
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53572 is 'n antwoord op boodskap #53567] So, 18 November 2001 02:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Davie - hulle word beperk tot potte:))
As hulle vrygelaat word en in die grond geplant word, dan blom hulle nie;)
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:8dvdvt0r52dap9joqrdta933ma76qjeub6@4ax.com...
> On Sat, 17 Nov 2001 23:01:41 GMT, @home.com wrote:
>
>
>> as "Kaffir lily" bekend staan. Groei hulle wild daar?
>>
>> Gloudina
>
> En verdring hulle die ander plante?
>
> DD
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53575 is 'n antwoord op boodskap #53530] So, 18 November 2001 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doringrosie  is tans af-lyn  Doringrosie
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
L&P skryf in boodskap news:...
> Haai Gloudina,
>
> Weet jy of enig iemand hier van clivia plante ?
>
> Ons het onse clivia hier in Nederland die sommer in die
> tuin laat deurbring. Daar het sy blomme getrek en
> duidelik is daar ook 'n bytjie lank gevlieg want nu
> is daar 'n saadbol op die stokkie.
>
> Het jy of enig iemand hier 'n iedee hoe lank die saadbol
> aan die plant moet bly sit - tot die verwelk ? Of wat ?
> Wanneer is die saad ryp om opnuut te plant ?
>
> Dankie vir antwoorde.
>
> Patrick en sy vrou met groen vingers.

DR: Ek het self die saadjies so paar weke gelede geplant. Die
saadjies is gereed wanneer hulle rooi is. Dan moet mens hulle
versigtig was in n oplossing van water en sunlight skottelgoed seep om
die waslagie om die saadjie af te was. Doen dit baie versigtig. Ek
het toe teen "goeie" raad in besluit om my saadjies tussen watte te
laat ontkiem. (soos ons in my kinderdae met boontjiepitte gedoen
het) ;-) Die saadjies het vinnig ontkiem. Daarna het ek hulle in n
spesiale houer met grond wat ek by die kwekery gekoop het, geplant.
AL my saadjies groei nou.

Hoop dit help n bietjie.

Doringrosie wat ook groen vingers het.
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53579 is 'n antwoord op boodskap #53567] So, 18 November 2001 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
: En verdring hulle die ander plante?
~~~~~~~~~~~~~~~~
skerp....... baie skerp is die DD van my ..... heheheheh
--
------------------------------------------------------------ -----
Most people buy things they don't need with money
they don't have to impress people they don't like.
- Anon -
------------------------------------------------------------ -----
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53580 is 'n antwoord op boodskap #53575] So, 18 November 2001 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Doringrosie - die rooi saadjies is vir die oranje/rooi Clivias, Die geel
Clivias het geel sade.
By die Clivia-skou het hulle 2 metodes voorgestaan vir die saadjies om te
ontkiem - die watte metode en ook direkte inplanting in 'n klein houer met
grond.
Die versigtige waaery met water en sunlight is ook verduidelik, alhewel
sommige groeiers sê hulle vryf net die saadjie behoorlik skoon tussen die
vingers.
Al wat almal oor saamstem is dat die hele vliesie moet af wees.
Annette

--

Doringrosie skryf in boodskap news:1696cc0d.0111172033.7a1aed55@posting.google.com...
> L&P wrote in message
news:...
>> Haai Gloudina,
>>
>> Weet jy of enig iemand hier van clivia plante ?
>>
>> Ons het onse clivia hier in Nederland die sommer in die
>> tuin laat deurbring. Daar het sy blomme getrek en
>> duidelik is daar ook 'n bytjie lank gevlieg want nu
>> is daar 'n saadbol op die stokkie.
>>
>> Het jy of enig iemand hier 'n iedee hoe lank die saadbol
>> aan die plant moet bly sit - tot die verwelk ? Of wat ?
>> Wanneer is die saad ryp om opnuut te plant ?
>>
>> Dankie vir antwoorde.
>>
>> Patrick en sy vrou met groen vingers.
>
> DR: Ek het self die saadjies so paar weke gelede geplant. Die
> saadjies is gereed wanneer hulle rooi is. Dan moet mens hulle
> versigtig was in n oplossing van water en sunlight skottelgoed seep om
> die waslagie om die saadjie af te was. Doen dit baie versigtig. Ek
> het toe teen "goeie" raad in besluit om my saadjies tussen watte te
> laat ontkiem. (soos ons in my kinderdae met boontjiepitte gedoen
> het) ;-) Die saadjies het vinnig ontkiem. Daarna het ek hulle in n
> spesiale houer met grond wat ek by die kwekery gekoop het, geplant.
> AL my saadjies groei nou.
>
> Hoop dit help n bietjie.
>
> Doringrosie wat ook groen vingers het.
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53591 is 'n antwoord op boodskap #53579] So, 18 November 2001 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Nov 2001 07:34:58 +0200, "Tobie" wrote:

> "Davie Davis"
> : En verdring hulle die ander plante?
> ~~~~~~~~~~~~~~~~
> skerp....... baie skerp is die DD van my ..... heheheheh

Lol! Hallo Tobie... vir jou en Annette, my selfoon het 'n nuwe eienaar
gekry. Ek het hom geskakel en hy het geantwoord maar wil nie met my
praat nie :-). { snaaks dat 'n stem swart kan klink né :-))) } Die
nommer wat julle geken het is dus nie in werking nou nie maar ek sal
môre (as ek kans kry) 'n ander een koop en heelwaarskynlik dieselfde
nommer weer gebruik. (Dis te sê as ek nie my huidige gedagtes gaan
volg na Cel C toe nie)

DD
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53593 is 'n antwoord op boodskap #53530] So, 18 November 2001 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> { snaaks dat 'n stem swart kan klink né :-)))

Snaaks dat jy, na al die instruksie, nog nie die regteaksent op nè kan sit
nie.
Snaaks dat jy nie jouself kan weerhou van rassistiese
opmerkings maak nie.

Tant Hessie buitekant Kunduz
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53594 is 'n antwoord op boodskap #53530] So, 18 November 2001 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Nov 2001 16:32:08 GMT, @home.com wrote:

> Snaaks dat jy nie jouself kan weerhou van rassistiese
> opmerkings maak nie.
>

Gaaf, kom ons doen dit oor. Daar bestaan 'n uiters skraal moontlikheid
dat 'n witmens met my selfoon weg is en toe ek my eie nommer skakel
het hy sy tuinjong gevra om te antwoord :-)))

Lol... kan die vrou haar nie daarvan weerhou om 'n totale gek van
haarself te maak nie?

DD
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53596 is 'n antwoord op boodskap #53530] So, 18 November 2001 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Gaaf, kom ons doen dit oor. Daar bestaan 'n uiters skraal moontlikheid
> dat 'n witmens met my selfoon weg is en toe ek my eie nommer skakel
> het hy sy tuinjong gevra om te antwoord :-)))
>

Omdat die bevolking van SA net omtrent 20%
"wit" is, is die kanse dat 'n nie-blanke persoon
jou selfoon gesteel het, statisties baie hoog. Dis
nie daaroor dat ek praat nie. Ek praat oor die
kompulsie wat jy het om swartes te beswadder.
Dis asof jy hierdie soort opmerkings nodig het
om jou manlikheid te bevestig. Dis in dieselfde
kader as opmerkings wat swart mense byvoorbeeld
sou maak dat alle witmense rassisties is.

Gloudina
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53600 is 'n antwoord op boodskap #53530] So, 18 November 2001 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ag fok jou

skryf in boodskap news:3BF7E30C.637038F9@home.com...
Davie Davis wrote:

> { snaaks dat 'n stem swart kan klink ná :-)))

Snaaks dat jy, na al die instruksie, nog nie die regteaksent op ná kan sit
nie.
Snaaks dat jy nie jouself kan weerhou van rassistiese
opmerkings maak nie.

Tant Hessie buitekant Kunduz
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53601 is 'n antwoord op boodskap #53591] So, 18 November 2001 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Davie,
Welkom in die "nuwe SA"

Davie Davis skryf in boodskap news:l3mfvt0l05j7s8rkmbgkmv2c8c09v9abbh@4ax.com...
> On Sun, 18 Nov 2001 07:34:58 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> "Davie Davis"
>> : En verdring hulle die ander plante?
>> ~~~~~~~~~~~~~~~~
>> skerp....... baie skerp is die DD van my ..... heheheheh
>
>
> Lol! Hallo Tobie... vir jou en Annette, my selfoon het 'n nuwe eienaar
> gekry. Ek het hom geskakel en hy het geantwoord maar wil nie met my
> praat nie :-). { snaaks dat 'n stem swart kan klink ná :-))) } Die
> nommer wat julle geken het is dus nie in werking nou nie maar ek sal
> môre (as ek kans kry) 'n ander een koop en heelwaarskynlik dieselfde
> nommer weer gebruik. (Dis te sê as ek nie my huidige gedagtes gaan
> volg na Cel C toe nie)
>
> DD
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53604 is 'n antwoord op boodskap #53591] So, 18 November 2001 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Davie - maak dit makliker vir ons, en stuur sommer jou huisnommer -
dan kan ons lekker met vroulief praat terwyl jy werk:)))
Dankie in elk geval vir die waarskuwing - netnou skakel ek jou en dink jy
het oorgeloop:))))
Annette

--
com...
> On Sun, 18 Nov 2001 07:34:58 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> "Davie Davis"
>> : En verdring hulle die ander plante?
>> ~~~~~~~~~~~~~~~~
>> skerp....... baie skerp is die DD van my ..... heheheheh
>
>
> Lol! Hallo Tobie... vir jou en Annette, my selfoon het 'n nuwe eienaar
> gekry. Ek het hom geskakel en hy het geantwoord maar wil nie met my
> praat nie :-). { snaaks dat 'n stem swart kan klink ná :-))) } Die
> nommer wat julle geken het is dus nie in werking nou nie maar ek sal
> môre (as ek kans kry) 'n ander een koop en heelwaarskynlik dieselfde
> nommer weer gebruik. (Dis te sê as ek nie my huidige gedagtes gaan
> volg na Cel C toe nie)
>
> DD
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53605 is 'n antwoord op boodskap #53594] So, 18 November 2001 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, moenie so hard wees op die liewe ou ding nie - jy weet dan sy het dit
vir haarself opgelê om teen wil en dank so op te tree, sonder om eers te
dink oor die meriete van 'n saak:)))

Maar ek moet jou ongelukig reghelp - nie al die wittes, wat selfone wat
hulle gesteel het antwoord, het tuinjonge nie:))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:8mpfvtkpfj0nb0knelsj7dk3121ktinipu@4ax.com...
> On Sun, 18 Nov 2001 16:32:08 GMT, @home.com wrote:
>
>> Snaaks dat jy nie jouself kan weerhou van rassistiese
>> opmerkings maak nie.
>>
>
> Gaaf, kom ons doen dit oor. Daar bestaan 'n uiters skraal moontlikheid
> dat 'n witmens met my selfoon weg is en toe ek my eie nommer skakel
> het hy sy tuinjong gevra om te antwoord :-)))
>
> Lol... kan die vrou haar nie daarvan weerhou om 'n totale gek van
> haarself te maak nie?
>
> DD
>
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53611 is 'n antwoord op boodskap #53601] So, 18 November 2001 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Nov 2001 20:18:40 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Hallo Davie,
> Welkom in die "nuwe SA"
>
{ snaaks dat 'n stem swart kan klink né :-))) }

Hallo Frikkie :-) en weet jy dat my woorde hierbo was eintlik komies
bedoel toe ek 'n kleur aan klank koppel. Maar moet nie dat sy jou aand
bederf nie vriend, ignoreer haar met die minagting wat sy verdien.

Miskien het jy opgelet dat ek 'n rukkie weg was? Miskien het jy
opgelet dat die Plaasvarke die Lou's die Tobie's die Me's die
Danielle's ens. ook bietjie weg is? Praat nie eens van die Sakkie's
nie! Ek dink dat selfs Annette minder skryf. Jy het buitendien net
altyd geskryf wanneer jy 'n frustrasie van jou nek wou afkry :-)
Ek weet nie wat dit is nie maar die groep begin my verveel en miskien
nie net vir my nie. Rico is weg. Arthur kuier blykbaar elders.
Al wat nog dieselfde is is Gloudina en Emmy. Terwyl ek nou hulle twee
name noem, which is wich :-)))

DD
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53621 is 'n antwoord op boodskap #53530] So, 18 November 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 18 Nov 2001 21:15:43 +0200, "Annette" wrote:

> Rico is besig om pap te maak - hy sal terugkom as hy dit eendag reggekry
> het;))))
> Annette

Ek hoop nie dis 'n papperige poging nie :-)))

DD
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53622 is 'n antwoord op boodskap #53611] So, 18 November 2001 19:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, sjeim, hoekom sal jy sê ek skryf minder?
Dit is glad nie so nie.
Maar jy is ook nooit hier sodat ons nuwe temas en onderwerpe in diepte kan
bespreek nie.:))
Rico is besig om pap te maak - hy sal terugkom as hy dit eendag reggekry
het;))))
Annette

in message news:q7vfvtkbprtu8cdcqsovk17r438kup2bg8@4ax.com...
> On Sun, 18 Nov 2001 20:18:40 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Hallo Davie,
>> Welkom in die "nuwe SA"
>>
> { snaaks dat 'n stem swart kan klink ná :-))) }
>
>
> Hallo Frikkie :-) en weet jy dat my woorde hierbo was eintlik komies
> bedoel toe ek 'n kleur aan klank koppel. Maar moet nie dat sy jou aand
> bederf nie vriend, ignoreer haar met die minagting wat sy verdien.
>
> Miskien het jy opgelet dat ek 'n rukkie weg was? Miskien het jy
> opgelet dat die Plaasvarke die Lou's die Tobie's die Me's die
> Danielle's ens. ook bietjie weg is? Praat nie eens van die Sakkie's
> nie! Ek dink dat selfs Annette minder skryf. Jy het buitendien net
> altyd geskryf wanneer jy 'n frustrasie van jou nek wou afkry :-)
> Ek weet nie wat dit is nie maar die groep begin my verveel en miskien
> nie net vir my nie. Rico is weg. Arthur kuier blykbaar elders.
> Al wat nog dieselfde is is Gloudina en Emmy. Terwyl ek nou hulle twee
> name noem, which is wich :-)))
>
> DD
>
Vorige onderwerp: 'n Snaakse ding....
Volgende onderwerp: Die weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 05:38:25 MGT 2024