Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wat weet Gloudina van Clivia-saad ?
wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53530] |
Vr., 16 November 2001 21:16  |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai Gloudina,
Weet jy of enig iemand hier van clivia plante ?
Ons het onse clivia hier in Nederland die sommer in die
tuin laat deurbring. Daar het sy blomme getrek en
duidelik is daar ook 'n bytjie lank gevlieg want nu
is daar 'n saadbol op die stokkie.
Het jy of enig iemand hier 'n iedee hoe lank die saadbol
aan die plant moet bly sit - tot die verwelk ? Of wat ?
Wanneer is die saad ryp om opnuut te plant ?
Dankie vir antwoorde.
Patrick en sy vrou met groen vingers.
|
|
|
|
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53562 is 'n antwoord op boodskap #53530] |
Sa., 17 November 2001 23:01   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
L&P wrote:
> Haai Gloudina,
>
> Weet jy of enig iemand hier van clivia plante ?
>
Nee, ek weet ongelukkig niks van Clivias nie,
behalwe wat ek in ons planteboek kan
naslaan. Ek was egter geinteresseerd om te
lees dat dit as "Kaffir lily" of "Natal lily"
bekend staan. Ek kan nie sê dat ek ooit
sulke lelies in die veld in Natal gesien het
nie. Groei hulle wild daar?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53593 is 'n antwoord op boodskap #53530] |
So., 18 November 2001 16:32   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> { snaaks dat 'n stem swart kan klink né :-)))
Snaaks dat jy, na al die instruksie, nog nie die regteaksent op nè kan sit
nie.
Snaaks dat jy nie jouself kan weerhou van rassistiese
opmerkings maak nie.
Tant Hessie buitekant Kunduz
|
|
|
|
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53596 is 'n antwoord op boodskap #53530] |
So., 18 November 2001 18:09   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Gaaf, kom ons doen dit oor. Daar bestaan 'n uiters skraal moontlikheid
> dat 'n witmens met my selfoon weg is en toe ek my eie nommer skakel
> het hy sy tuinjong gevra om te antwoord :-)))
>
Omdat die bevolking van SA net omtrent 20%
"wit" is, is die kanse dat 'n nie-blanke persoon
jou selfoon gesteel het, statisties baie hoog. Dis
nie daaroor dat ek praat nie. Ek praat oor die
kompulsie wat jy het om swartes te beswadder.
Dis asof jy hierdie soort opmerkings nodig het
om jou manlikheid te bevestig. Dis in dieselfde
kader as opmerkings wat swart mense byvoorbeeld
sou maak dat alle witmense rassisties is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: wat weet Gloudina van Clivia-saad ? [boodskap #53622 is 'n antwoord op boodskap #53611] |
So., 18 November 2001 19:15  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie, sjeim, hoekom sal jy sê ek skryf minder?
Dit is glad nie so nie.
Maar jy is ook nooit hier sodat ons nuwe temas en onderwerpe in diepte kan
bespreek nie.:))
Rico is besig om pap te maak - hy sal terugkom as hy dit eendag reggekry
het;))))
Annette
in message news:q7vfvtkbprtu8cdcqsovk17r438kup2bg8@4ax.com...
> On Sun, 18 Nov 2001 20:18:40 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>> Hallo Davie,
>> Welkom in die "nuwe SA"
>>
> { snaaks dat 'n stem swart kan klink ná :-))) }
>
>
> Hallo Frikkie :-) en weet jy dat my woorde hierbo was eintlik komies
> bedoel toe ek 'n kleur aan klank koppel. Maar moet nie dat sy jou aand
> bederf nie vriend, ignoreer haar met die minagting wat sy verdien.
>
> Miskien het jy opgelet dat ek 'n rukkie weg was? Miskien het jy
> opgelet dat die Plaasvarke die Lou's die Tobie's die Me's die
> Danielle's ens. ook bietjie weg is? Praat nie eens van die Sakkie's
> nie! Ek dink dat selfs Annette minder skryf. Jy het buitendien net
> altyd geskryf wanneer jy 'n frustrasie van jou nek wou afkry :-)
> Ek weet nie wat dit is nie maar die groep begin my verveel en miskien
> nie net vir my nie. Rico is weg. Arthur kuier blykbaar elders.
> Al wat nog dieselfde is is Gloudina en Emmy. Terwyl ek nou hulle twee
> name noem, which is wich :-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 20:58:17 UTC 2025
|