Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Movies
| Movies [boodskap #53420] |
Wo., 14 November 2001 20:57  |
Patricia
Boodskappe: 48 Geregistreer: Oktober 2001
|
Volle Lid |
|
|
Ek het toe vanaand Moulin Rouge gaan kyk en ek was nog nooit voorheen se
beïndruk deur 'n movie soos die een nie. Dit was vir my ontstellend mooi!
Ek voel goed oor die twee pond wat ek gespandeer het, het baie goeie waarde
vir my geld gekry. Die enigste fout wat ek gemaak het was om dit sonder my
wederhelf te gaan kyk, toe het ek nie 'n skouer om op te huil nie en moes
toe maar die trane afsluk!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Movies [boodskap #53484 is 'n antwoord op boodskap #53480] |
Vr., 16 November 2001 11:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, blykbaar is T. Lautrec weggelaat uit die fliek, omdat Me Kidman genoeg
van kort mannetjies gehad het;))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:08h9vtg1dq6eqs0uccokqn2t7kqea9i0dm@4ax.com...
> On 15 Nov 2001 22:46:17 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
>> Jaaare gelede was daar ook 'n Moulin Rouge. Dit het oor die lewe van
>> Toulouse-Lautrec gehandel. Hierdie ene ook? Die naaste flieks aan ons
>> is omtrent 150 km ver, so ek is nie baie op hoogte nie.
>
> Jammer om sommer hier in te spring, maar ek sal Patricia toelaat om
> jou vraag te antwoord. :-)
> Ek wou eintlik net vra hoe vér is jy van Cala af?
>
|
|
|
|
| Re: Movies [boodskap #53506 is 'n antwoord op boodskap #53484] |
Vr., 16 November 2001 16:39   |
Patricia
Boodskappe: 48 Geregistreer: Oktober 2001
|
Volle Lid |
|
|
'n Mens sal nooit weet wat verkeerd gegaan het in daardie sogenaamde
sprokieshuwelik nie, maar bloot omdat Tom Cruise geen geheim gemaak het van
sy verhouding met Penelope Cruz nie, het ek reg van die begin af myself in
Nicole Kidman se kamp geskaar. Nadat ek Moulin Rouge gesien het, het ek net
besef hoe talentvol sy is en persoonlik dink ek sy verdien al die lof en
hopelik 'n Oscar wat haar kant toe gaan kom. Haar spel was uitsonderlik en
die girl kan sing!
Net verlede week is 'n nuwe liedjie hier uitgereik, Robbie Williams en
Nicole Kidman wat saam 'n duet sing, die lied se naam Something Stupid - die
ouer garde onder ons sal dit onthou, die "chorus" is iets in die voege...and
then I go and spoil it all by saying something stupid like I love you...-
nadat ek dit gehoor het, toe haal ek weereens my hoed af vir haar. Sy is so
veelsydig.
Moulin Rouge die fliek, is gebasseer op 'n jong skrywer wat van Engeland na
Parys gaan en daar betrokke raak by die klub Moulin Rouge en dan uiteindelik
ook 'n "play" skryf. Hy raak verlief op Nicole Kidman wat die "Diamond" van
Moulin Rouge is, haar naam is Satine en verder wil ek nie die kat uit die
sak laat nie, want dis 'n wonderlike storie en 'n mens moet elke gedeelte
daarvan net geniet. Ek sal wel aanbeveel om 'n boks tissues met jou saam te
neem en moenie laat die begin van die fliek jou dalk 'afsit' nie, dis so
bietjie "weird" maar sodra die storielyn aan die gang is, is jy gevang!
|
|
|
|
| Something Stupid [boodskap #53512 is 'n antwoord op boodskap #53506] |
Vr., 16 November 2001 16:55   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Patricia skryf in boodskap news:AhbJ7.9264$8s4.41464@news.indigo.ie...
Net verlede week is 'n nuwe liedjie hier uitgereik, Robbie Williams en
Nicole Kidman wat saam 'n duet sing, die lied se naam Something Stupid - die
ouer garde onder ons sal dit onthou, die "chorus" is iets in die voege...and
then I go and spoil it all by saying something stupid like I love you...-
nadat ek dit gehoor het, toe haal ek weereens my hoed af vir haar. Sy is so
veelsydig.
Wouter
Dis deur veral Frank en Nancy Sinatra bekend gemaak.
Hier is die woorde
I know I stand in line until you think you have the time
to spend an evening with me.
And if we go some place to dance I know that there's
a chance you won't be leaving with me.
Then afterwards we drop into a quiet little place and
have a drink or two.
And then I go and spoil it all by saying something
stupid like "I love you"
I can see it in your eyes that you despise the same old lies
you heard the night before.
And though it's just a line to you, for me it's true and never
felt so right before.
I practice every day to find some clever lines to say to
make the meaning come true,
But then I think I'll wait until the evening gets late and
I'm alone with you.
The time is right, your perfume fills my head, the stars
get red and oh the night so blue.
And then I go and spoil it all by saying something
stupid like "I love you"
The time is right, your perfume fills my head, the stars
get red and oh the night so blue.
And then I go and spoil it all by saying something
stupid like "I love you"
"I love you"
"I love you"
"I love you"
|
|
|
|
| Re: Something Stupid [boodskap #53513 is 'n antwoord op boodskap #53512] |
Vr., 16 November 2001 17:00   |
Patricia
Boodskappe: 48 Geregistreer: Oktober 2001
|
Volle Lid |
|
|
Jy's 'n oulike ding hoor! Is die nuwe weergawe al in SA uitgereik? Ek weet
nie of die jonges juis daarvan gaan hou nie, al is dit dan ook Robbie
Williams wat saamsing.
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3bf54464.0@news1.mweb.co.za...
>
> Patricia wrote in message
> news:AhbJ7.9264$8s4.41464@news.indigo.ie...
> Net verlede week is 'n nuwe liedjie hier uitgereik, Robbie Williams en
> Nicole Kidman wat saam 'n duet sing, die lied se naam Something Stupid - die
> ouer garde onder ons sal dit onthou, die "chorus" is iets in die voege...and
> then I go and spoil it all by saying something stupid like I love you...-
> nadat ek dit gehoor het, toe haal ek weereens my hoed af vir haar. Sy is so
> veelsydig.
>
> Wouter
> Dis deur veral Frank en Nancy Sinatra bekend gemaak.
> Hier is die woorde
>
> I know I stand in line until you think you have the time
> to spend an evening with me.
> And if we go some place to dance I know that there's
> a chance you won't be leaving with me.
> Then afterwards we drop into a quiet little place and
> have a drink or two.
> And then I go and spoil it all by saying something
> stupid like "I love you"
>
> I can see it in your eyes that you despise the same old lies
> you heard the night before.
> And though it's just a line to you, for me it's true and never
> felt so right before.
>
> I practice every day to find some clever lines to say to
> make the meaning come true,
> But then I think I'll wait until the evening gets late and
> I'm alone with you.
> The time is right, your perfume fills my head, the stars
> get red and oh the night so blue.
> And then I go and spoil it all by saying something
> stupid like "I love you"
>
> The time is right, your perfume fills my head, the stars
> get red and oh the night so blue.
> And then I go and spoil it all by saying something
> stupid like "I love you"
>
> "I love you"
> "I love you"
> "I love you"
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Movies [boodskap #53533 is 'n antwoord op boodskap #53516] |
Vr., 16 November 2001 21:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drom, my liewe mens - slat my met 'n slap snoek - nou werk ek eers jou naam
uit - jy stuur jou snailmail briewe nog met dromboodskappe daar uit die
gopse;))))
Ok - na die beste van my vermoë:
1) Nicole Kidman is 'n filmster met rooi lang krulhare en spierwit vel.
2) Sy was met Tom Cruise getroud. Die akteur met die smaail, maar kort van
gestalte.
3) Eerste opmerking wat sy toe bitsig na die skeiding maak is dat sy darem
nou weer na 10 jaar hoëhakskoene na onthale, gala-aande en primiêres kan
dra.
4) Sy het saam met Ewan McGregor ( 'n Skot) 'n fliek gemaak met die naam
Moulin Rouge, wat tans in 'n teater naby jou draai ( dis wat die
advertensies sê:)) )
Blykbaar sing die twee ook nog in die fliek .
5) Dis blykbaar 'n liefdesverhaal of iets:)))
As Tolousse (sp?) Lautrec daarin was, sou dit 'n komedie gewees het;)))
Wat sou jy nog wou weet?
Annette
1ea34d84@posting.google.com...
> Annette
>
> Soos hierbo genoem, leef ek en my gadetjie 150 km van die naaste
> flieks af. Ek lees nie eers oor hulle nie. Hoe kom Me Kidman (sy's een
> van die 150000000 filmsterre wat ek dink baie mooi is) en die Rooi
> Meul bymekaar uit?
>
> Drom
|
|
|
|
| Re: Something Stupid [boodskap #53535 is 'n antwoord op boodskap #53513] |
Vr., 16 November 2001 21:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die liedjie is oulik ja:)))
Ek is nie lus om saam te praat oor die sangvermoëens van Me Kidman en Mnr
Williams nie - al wat ek sal sê is dat dit 'n goeie ding is dat smaak
verskil:)))
Annette
Patricia skryf in boodskap news:4CbJ7.9269$8s4.41359@news.indigo.ie...
> Jy's 'n oulike ding hoor! Is die nuwe weergawe al in SA uitgereik? Ek weet
> nie of die jonges juis daarvan gaan hou nie, al is dit dan ook Robbie
> Williams wat saamsing.
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3bf54464.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Patricia wrote in message
>> news:AhbJ7.9264$8s4.41464@news.indigo.ie...
>> Net verlede week is 'n nuwe liedjie hier uitgereik, Robbie Williams en
>> Nicole Kidman wat saam 'n duet sing, die lied se naam Something Stupid - die
>> ouer garde onder ons sal dit onthou, die "chorus" is iets in die voege...and
>> then I go and spoil it all by saying something stupid like I love you...-
>> nadat ek dit gehoor het, toe haal ek weereens my hoed af vir haar. Sy is so
>> veelsydig.
>>
>> Wouter
>> Dis deur veral Frank en Nancy Sinatra bekend gemaak.
>> Hier is die woorde
>>
>> I know I stand in line until you think you have the time
>> to spend an evening with me.
>> And if we go some place to dance I know that there's
>> a chance you won't be leaving with me.
>> Then afterwards we drop into a quiet little place and
>> have a drink or two.
>> And then I go and spoil it all by saying something
>> stupid like "I love you"
>>
>> I can see it in your eyes that you despise the same old lies
>> you heard the night before.
>> And though it's just a line to you, for me it's true and never
>> felt so right before.
>>
>> I practice every day to find some clever lines to say to
>> make the meaning come true,
>> But then I think I'll wait until the evening gets late and
>> I'm alone with you.
>> The time is right, your perfume fills my head, the stars
>> get red and oh the night so blue.
>> And then I go and spoil it all by saying something
>> stupid like "I love you"
>>
>> The time is right, your perfume fills my head, the stars
>> get red and oh the night so blue.
>> And then I go and spoil it all by saying something
>> stupid like "I love you"
>>
>> "I love you"
>> "I love you"
>> "I love you"
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Cala [boodskap #53549 is 'n antwoord op boodskap #53548] |
Sa., 17 November 2001 15:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek ken vir McClear en Ellot nogal goed.
Het al daar op die tennisbane vol gate gespeel:))
Baaaaiiiiie lank gelede;)
Annette
.
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111170657.735dab23@posting.google.com...
> Danielle wrote in message
news:...
>> On 16 Nov 2001 09:42:22 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>>
>>>> Ek wou eintlik net vra hoe vér is jy van Cala af?
>
> Skuus. Ek was verkeerd. Was jaaaare laas op Cala. In die ou
> Kaaprovinsie (met Transkei al) het daar so wit vinger (finger? Ta'
> Hess help!) van die K provinsie Ooswaarts na Natal toe gestrek. Die
> laaste dorpie daar was die pragtige Maclear, en dan Wes van dit was
> Ugie en dan Elliot. Cala is so 20 - 30 Km suid van Elliot, dus seker
> so 300 km van ons af. Dis gopse daai, en as jou Ds pel daar Email kon
> he, is hy 'n whiz. My oudste dogter het vir 'n "Assembly of God"
> skooltjie op Elliot gewerk, met pragtige mense genaamd Neumann, wat
> haar uit 'n moerse depressie geruk het.
>
> Drom
|
|
|
|
|
|
| Re: Cala [boodskap #53552 is 'n antwoord op boodskap #53548] |
Sa., 17 November 2001 17:42   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
On 17 Nov 2001 06:57:42 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
> Skuus. Ek was verkeerd. Was jaaaare laas op Cala. In die ou
> Kaaprovinsie (met Transkei al) het daar so wit vinger (finger? Ta'
> Hess help!) van die K provinsie Ooswaarts na Natal toe gestrek. Die
> laaste dorpie daar was die pragtige Maclear, en dan Wes van dit was
> Ugie en dan Elliot. Cala is so 20 - 30 Km suid van Elliot, dus seker
> so 300 km van ons af.
Dankie - nou is dit baie duideliker. : )
> My oudste dogter het vir 'n "Assembly of God"
> skooltjie op Elliot gewerk, met pragtige mense genaamd Neumann, wat
> haar uit 'n moerse depressie geruk het.
Ja, die AOG is SA het 'n baie interessante geskiedenis. Dit was en is
die enigste en eerste kerk wat sy oorsprong in Afrika oftewel Suid
Afrika het. Destyds onder die leiding van Nicholas Bhengu, Alfred
Gumede en Gideon Buthelezi het hulle totaal wegbeweeg van die
Amerikaanse expats wat die oorspronklike AOG gestig het, en 'n unieke
Afrika beweging/kerk begin.
Die naam Neumann klink nie vir my bekend nie, maar hulle was dalk deel
van die "Coastal Assemblies".
Elkgeval... dit was goed om te hoor van jou dogter. Jare gelede was
ek ook baie betrokke by sendingwerk en veral die AOG. Deesdae is ek
maar net 'n gewone ou ongelowige en siniese mens wat nie meer aan
feetjieverhale glo nie. :-)
|
|
|
|
|
|
| Re: Cala [boodskap #53560 is 'n antwoord op boodskap #53559] |
Sa., 17 November 2001 22:15   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
fronsende muis wrote:
> On Sat, 17 Nov 2001 17:42:41 GMT, Danielle
> wrote:
>
>> Deesdae is ek
>> maar net 'n gewone ou ongelowige en siniese mens wat nie meer aan
>> feetjieverhale glo nie. :-)
>>
>
> As ek ooit werklik bekommerd oor jou was is dit nou
Ja, en die ironie is dat dit dieselfde mense is wat ooh en aah oor
Tolkien. Dis tyd dat
mense begin ooh en aah oor die Christelike
boodskap en die praktyke van die Buddhiste
en oor die gewilligheid van die Moslems om
vyf keer op 'n dag op hulle knieë te gaan
en oor die geloof van die Noord-Amerikaanse
eerste nasies in die Groot-Groot Gees.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Cala [boodskap #53581 is 'n antwoord op boodskap #53576] |
So., 18 November 2001 06:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Strepie sukkel juis nie om die kloutjie by die oor te bring nie.Haar
kloutjie was al klaar daar. Sy het 'n ondersoekende brein, en het, soos
julle gelees het, selfs tyd op die sendingveld deurgebring.
Sy het dus die volste reg om haar gevolgtrekking te maak uit wat sy
ondervind het.
Annette
Doringrosie skryf in boodskap news:1696cc0d.0111172046.3611f278@posting.google.com...
> @home.com skryf in boodskap news:...
>> fronsende muis wrote:
>>
>>> On Sat, 17 Nov 2001 17:42:41 GMT, Danielle
>>> wrote:
>>>
>>>> Deesdae is ek
>>>> maar net 'n gewone ou ongelowige en siniese mens wat nie meer aan
>>>> feetjieverhale glo nie. :-)
>>>>
>>>
>>> As ek ooit werklik bekommerd oor jou was is dit nou
>>
>> Ja, en die ironie is dat dit dieselfde mense is wat ooh en aah oor
>> Tolkien. Dis tyd dat
>> mense begin ooh en aah oor die Christelike
>> boodskap en die praktyke van die Buddhiste
>> en oor die gewilligheid van die Moslems om
>> vyf keer op 'n dag op hulle knie?te gaan
>> en oor die geloof van die Noord-Amerikaanse
>> eerste nasies in die Groot-Groot Gees.
>>
>> Gloudina
>
> DR: Is dit nou uit n christelike oogpunt wat jy hierdie aanval doen?
> Is dit nie juis n erkende feit dat Christene juis twyfel nie? Mens
> vreet mos nie alles vir soetkoek op wat aan jou opgedis word nie? Dit
> is wat die muisie doen. Ek reken sy het n ondersoekende brein. Maar
> ek glo nie sy het regtig ongelowig geword nie. Daarvan getuig haar
> ooh en aah oor Tolkien juis!!! Ek reken wel dat sy sukkel om die
> kloutjie by die oor te bring. En miskien is sy totaal alleen in daai
> gesukkel van haar.
> Maar ek vind jou skerp antwoord onvanpas!
> ns. Hoeveel keer per dag bid jy? Of ooh en aah jy ook oor maar net
> oor die Moslems? Jy sien dus Gloudina, gaan haal eers die balk uit
> jou eie oog!
|
|
|
|
| Re: Cala [boodskap #53588 is 'n antwoord op boodskap #53581] |
So., 18 November 2001 13:02   |
Patricia
Boodskappe: 48 Geregistreer: Oktober 2001
|
Volle Lid |
|
|
Die passie wat ek het vir grootmens feëverhale is niks anders as wat ander
mense voel vir liefdesromans of prosa en poësie nie, dus wat ek wil sê is
dat daar niks met my geloof en my beginsels fout is net omdat ek bietjie my
verbeelding laat werk met die boeke wat ek lees nie. Ek lees nog steeds my
Bybel en glo my, my verbeelding geniet dit geweldig - ek is weereens
vasgevang in die wonder van die Ou Testament!
"Annette" skryf in boodskap news:9t7jbu$poe3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Strepie sukkel juis nie om die kloutjie by die oor te bring nie.Haar
> kloutjie was al klaar daar. Sy het 'n ondersoekende brein, en het, soos
> julle gelees het, selfs tyd op die sendingveld deurgebring.
> Sy het dus die volste reg om haar gevolgtrekking te maak uit wat sy
> ondervind het.
> Annette
>
>
> Doringrosie wrote in message
> news:1696cc0d.0111172046.3611f278@posting.google.com...
>> @home.com skryf in boodskap news:...
>>> fronsende muis wrote:
>>>
>>>> On Sat, 17 Nov 2001 17:42:41 GMT, Danielle
>>>> wrote:
>>>>
>>>> > Deesdae is ek
>>>> >maar net 'n gewone ou ongelowige en siniese mens wat nie meer aan
>>>> >feetjieverhale glo nie. :-)
>>>> >
>>>>
>>>> As ek ooit werklik bekommerd oor jou was is dit nou
>>>
>>> Ja, en die ironie is dat dit dieselfde mense is wat ooh en aah oor
>>> Tolkien. Dis tyd dat
>>> mense begin ooh en aah oor die Christelike
>>> boodskap en die praktyke van die Buddhiste
>>> en oor die gewilligheid van die Moslems om
>>> vyf keer op 'n dag op hulle knie?te gaan
>>> en oor die geloof van die Noord-Amerikaanse
>>> eerste nasies in die Groot-Groot Gees.
>>>
>>> Gloudina
>>
>> DR: Is dit nou uit n christelike oogpunt wat jy hierdie aanval doen?
>> Is dit nie juis n erkende feit dat Christene juis twyfel nie? Mens
>> vreet mos nie alles vir soetkoek op wat aan jou opgedis word nie? Dit
>> is wat die muisie doen. Ek reken sy het n ondersoekende brein. Maar
>> ek glo nie sy het regtig ongelowig geword nie. Daarvan getuig haar
>> ooh en aah oor Tolkien juis!!! Ek reken wel dat sy sukkel om die
>> kloutjie by die oor te bring. En miskien is sy totaal alleen in daai
>> gesukkel van haar.
>> Maar ek vind jou skerp antwoord onvanpas!
>> ns. Hoeveel keer per dag bid jy? Of ooh en aah jy ook oor maar net
>> oor die Moslems? Jy sien dus Gloudina, gaan haal eers die balk uit
>> jou eie oog!
>
|
|
|
|
| Re: Cala [boodskap #53598 is 'n antwoord op boodskap #53559] |
So., 18 November 2001 18:17   |
dmuis
Boodskappe: 3 Geregistreer: November 2001
|
Junior Lid |
|
|
fronsende muis sê:
: As ek ooit werklik bekommerd oor jou was is dit nou
ekke sê:
bekommerd oor 'n verlore gestreeptemuis is jy? wel. laat ek jou
iets vertel. Muise kom en muise gaan. daar is miljoene van ons op
die aarde. So wat as die meeste hel toe gaan? Die Woord sê tog
duidelik dat daar min sal ingaan by die Koninkryk. So watter kans
het dié streepmuis in elk geval. Dink net hoe lank is 'n
ewigheid, 'n Ewigheid van pyniging, kners van al die tande wat
ons by die kindertjies geruil het, en soos ek dit verstaan, as
daar dié is wat nie tande het nie, sal hulle voorsien word van
tande. Ag natuurlik, dit is mos 'n feëverhaal, die storie van die
hel en die hemel, daar is tog nie so iets nie.
What me worry! Sê ou Strepies, moenie worry nie man, enjoy life,
you only live but once, as hulle jou kis toegooi, is dit ovis
kedovis. Meantime, klou vas aan dié lewe, doen alles asof jy mal
is, want
tomorrow we die.
En vanaand wanneer dit donker word en jy gaan slaap, hoop jy so
half en half daar is tog 'n Almagtige God né.
-Atheism can benefit no class of people, neither the unfortunate,
whom it bereaves of hope, nor the prosperous, whose joys it
renders insipid.-
Ja well, no fine my ou.
**
--
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Cala [boodskap #53610 is 'n antwoord op boodskap #53599] |
So., 18 November 2001 18:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Omdat jy so mooi en so gou jammer gevra het, hoop ek jou prins daag gou
op:)))
Annette
Doringrosie skryf in boodskap news:1696cc0d.0111181017.5fa61dd0@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Strepie sukkel juis nie om die kloutjie by die oor te bring nie.Haar
>> kloutjie was al klaar daar. Sy het 'n ondersoekende brein, en het, soos
>> julle gelees het, selfs tyd op die sendingveld deurgebring.
>> Sy het dus die volste reg om haar gevolgtrekking te maak uit wat sy
>> ondervind het.
>> Annette
>
> DR: Jy is reg. Ek het myself swak uitgedruk hier. Jammer streepmuis!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Cala [boodskap #53618 is 'n antwoord op boodskap #53608] |
So., 18 November 2001 19:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Giggel - Met Nic het ek al lankal gelede swaarde gekruis - hy het
ge-emigreer - ek is nog steeds hier:)))
Nee wat - ek steur my nie veel aan sulke dreigementjies nie - Ek vloek en
skel nie mense nie, ek is heelweek en ook Sondae dieselfde mens - sit nie
met 'n vroom gesig in die kerk, en beskinder mense die res van die week
nie - en dit is nie eers net om langer te lewe nie:))))
Annette
-DapperMuis- skryf in boodskap news:9t8uui$5q0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette sê:
> : Strepie sukkel juis nie om die kloutjie by die oor te bring
> nie.Haar
> : kloutjie was al klaar daar. Sy het 'n ondersoekende brein, en
> het, soos
> : julle gelees het, selfs tyd op die sendingveld deurgebring.
> : Sy het dus die volste reg om haar gevolgtrekking te maak uit
> wat sy
> : ondervind het.
> : Annette
>
> ekke sê:
> aha! nog een vir die vuur! woooo - hoooo!!!!! stook daardie vuur
> ou Nic bwaaahaahaahaa !!!!!!!!!
>
|
|
|
|
| Re: Cala - vir Tobie [boodskap #53620 is 'n antwoord op boodskap #53614] |
So., 18 November 2001 19:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man Danielle - Nic is daardie stoute Griek van wie ek jou vertel
het;))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:nq0gvto873v3h7kca4kaucgjd9dsrrenjf@4ax.com...
> On Sun, 18 Nov 2001 20:44:20 +0200, "-DapperMuis-"
> wrote:
>
>
>> ekke sê:
>> ek lees ook comics, en my verbeelding geniet dit geweldig. Nog 'n
>> customer vir ou Nic. Yee haaaa!!!!!!
>
> Tobie - daai koffie was te sterk, of wat dan nou?
> Wie is ou Nic? Is hy dalk familie van vader kersfees?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Niek die Griek [boodskap #53630 is 'n antwoord op boodskap #53628] |
So., 18 November 2001 21:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel miskien is daar nie so baie hoekkafees daar in Amerika wat aan Grieke
behoort nie;)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:1a5gvtco10iboaqkojhrqil51e8vbvo232@4ax.com...
> On Sun, 18 Nov 2001 21:13:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nee man Danielle - Nic is daardie stoute Griek van wie ek jou vertel
>> het;))))
>
> Aaah - dankie Annette. Ek het gewonder oor hierdie Nic wat Tobie so
> van praat . :-)))
>
> Maar ek moet erken dat dit altyd interessant bly om te sien hoe en
> waar mense stertjies aanlas en bylas so deur die eeue heen.
> Die bybel het 33 verskillende name vir "die duiwel" of die "evil one"
> soos struik hier in Amerika vir Bin Laden noem.
> Maar Nic is nogal nie een van daardie 33 nie, dis waarom ek gewonder
> of die persoon wat daardie naam gebruik het, weet waar dit
> oorspronklik vandaan gekom het. :-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Movies [boodskap #53669 is 'n antwoord op boodskap #53663] |
Ma., 19 November 2001 12:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oooooo Gits!!! Ek dink ek sal een van daardie onaangeklanktes wees:))))
Annette
Patricia skryf in boodskap news:P66K7.10046$8s4.46485@news.indigo.ie...
> Ek is bly as iemand anders dit ook kon geniet, dis absoluut 'n kwessie van
> smaak, ek dink nie Moulin Rouge sal sommer aanklank vind by elke persoon
> nie.
>
> Patricia
>
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 21:19:16 UTC 2026
|