Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Snaakse ding....
'n Snaakse ding.... [boodskap #53474] |
Vr., 16 November 2001 07:21  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
...het nou die dag hier by ons tydens 'n vergadering gebeur. Dinge het
redelik warm geraak en "Managemant" het bietjie flack gekry. Dis toe
dat 'n jongerige outjie opstaan en die volgende se: "Mens kan 'n
korporatiewe struktuur met 'n boom vol apies vergelyk. Heel bo is die
hoofaap, net onder hom die 2 IC's en dan laer af die ondergeskiktes
namate die boom wyer word. Die wat van bo af ondertoe kyk sien net
glimlagte, maar die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
Ek hoor hy is glo "ingeroep."
(Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal
;))
Terloops, ek sien roekeloos.co.za se nuutste toevoeging tot hulle
Roekelose Woordeboek is dat die Afr vir "asshole" (hoekom
Amerikaans?), plooi-oog is. Klink sagter :-)
Nog 'n terloops: Annette, as jy roekeloos nie ken nie gaan loer
bietjie daar in. Hulle het nogal 'n lekker wynrubriek.
Drom
|
|
|
|
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53493 is 'n antwoord op boodskap #53474] |
Vr., 16 November 2001 12:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Drom wrote:
> ..."Die wat van bo af ondertoe kyk sien net
> glimlagte, maar die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
> Ek hoor hy is glo "ingeroep."
>
> (Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal
> ;))
>
Dankie, my kind. Tant Hessie sit altyd
en wonder oor die verskynsel - dat
sommige mense die woord "poepol"
spel, en sommiges 'n - h- daar insit.
Ek wonder wat die Nederlanders sê.
(Ek verkies dit sonder die -h-)
Tant Hessie jy-weet-wat
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53524 is 'n antwoord op boodskap #53474] |
Vr., 16 November 2001 19:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Lyk vir my jy het 'n ding
> Vir 'n sitvlak se gelynde ring?
>
> Piet Sede-donkie
Nie soveel van 'n ding as wat jyvir een van die nabygeleë orifisasies
het nie.
En, heee-hooo, ek lag my 'n papie
as ek die pompdonkie van sedes
hoor praat.
Tant Hessie Koekemoer
|
|
|
|
|
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53528 is 'n antwoord op boodskap #53474] |
Vr., 16 November 2001 20:17   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 16 Nov 2001 23:03:39 +0200, Veldmuis wrote:
>>> 2. Godsdienstig - bevoeterde mans met snorre wat hul gesin saamtou
>>> kerk toe
>> Hey Davie - ek het gewonner waar jy was die afgelope ruk. ..............
> O, heel bevoeterd gewees :-)))
LOL! Aaah, nou sien ek ook die spelvout raak!! :-)))
Bly jy is nie meer bevoeterd nie, en dat jy beter foel. :-))
Erken nou dat jy van New Age musiek hou, toe!!
>> gladnie soos jy dit opneem nie, hoor.
> Hoe neem ek dit op Danielle? My kommentaar was slegs oor doe spelling
> wat gebruik word in 'n webwerf wat vir die voortbou van Afrikaans daar
> is. Inderwaarheid het ek nie verder gelees as dit nie............
> en èk word spelfoute toegelaat maar NIE 'n site wat staan waarvoor
> hulle staan nie.
Ag man, as mens lus is vir faaait, dan mag mens mos enige ding sê. Ek
mag selfs vir jou dink. Maar ek dink nogsteeds jy het aspris daardie
2 sinne aangehaal, en dit was nie NET oor die spelfout nie! Jy is nie
soooo soet nie!! :_)
(en ek WEIER om iets te sê oor jou aksente!!) :-)
>> Ons het in elkgeval nodig om weer bietjie te baklei
>> hier!
> Kay, die eesrte rondte wil ek in die linkerhoek wees. Jy kan die
> eerste hou slaan... :-)))
Ag jy speel nie mooi saam nie! Nou moet ek
buitendien gaan blare hark, blaas en opsuig. :-)
Gaan net nou vir Harry Potter kyk. Ek wonder of Patricia dit toe al
gesien het.
> Ns.
> Nou dat die Ferdi vent gevlug het, wil jy teen my skerm?
Wel, daai Pyura Stolinifera was nooit 'n skerm maat nie. Jy het
darem ten minste 'n ruggraat.
> Toe ek nou bietjie agterstallige pos lees sien ek hier bo
> êrens dat daar oor die sensus gesels is. En iemand noem
> dat daar 'n groot wit doos in die poskantoor staan. Toe dog
> ek so by myself "net vir 'n paar dae weg en die IK vlak daal
> sò ver! Mensig, die man werk nie in die poskantoor nie maar
> by 'n koerant!"
LOL!!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53609 is 'n antwoord op boodskap #53558] |
So., 18 November 2001 18:34  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja Natuurlik - wat het jy gedink?
Winnie is mos nie wit nie?:)))
Annette
Veldmuis skryf in boodskap news:o4hdvt43t0ltf96385jofl17r3hnm973ag@4ax.com...
> On Fri, 16 Nov 2001 23:36:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Veldmuis, dis ek wat van die regtige wit doos by die poskantoor gepraat
>> het:))
>> Los vir Ferdi by sy koerant:)
>> Annette
>>
>
> het jy dan van 'n kartonboks gepraat Annette?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 13:36:04 UTC 2025
|