Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Net Afrikaans?
Re: Net Afrikaans? [boodskap #53324] |
Di., 13 November 2001 11:03  |
Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sommige mense verstaan nie cross posting nie, of hoe Annette?
Jou beledigende pos staan lewensgroot in die ENGELSE nuusgroep..
Besides hoeveel onse in jou pond?
Mense mag pos in ENIGE taal in ENIGE nuusgroep.
Raak wakker.
Onthou jou beginsel van wat was dit nou weer? Om soet en mooi en op
jou beste maniere met almal te wees.
On Tue, 13 Nov 2001 13:29:20 +0200, "Moira de Swardt" wrote:
>
> Annette wrote in message
>
>> Gaan skryf julle Engelse nonsens, vloekery en beledigings op 'n ander kol.
>> Ons stel geensins belang daarin hier nie.
>> Lees die opskrif van ons naam: Afrikaans -
>> Dit is tog net ordentlikheid en goeie maniere om daardie klein ou feitjie in
>> ag te neem.
>
> Maar u't 'n paar maande terug gese ek kan maar in Engels skryf
> omrede my Afrikaans nie baie vlot is nie. :-)
>
>> Annette
>
|
|
|
|
Re: Net Afrikaans? [boodskap #53354 is 'n antwoord op boodskap #53333] |
Di., 13 November 2001 20:36  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 13 Nov 2001 15:18:22 +0200, "Annette" wrote:
> Ek weet baie goed van crossposting Ferdi-lief - en hoe dit werk .
> Wenk vir die wat dink ek weet nie: As jy nie wil crosspost nie, dan vee jy
> die name daar bo uit wat jy
> nie na toe wil pos nie.
LOL! Nou glo ons jou, hoor! :-))))
> Hier is mos mense op hierdie ng wat geen prys, kompliment of ondersteuning
> sal gee nie - net as hulle iets negatiefs wil/kan sê dan werk die ou
> vingertjies.
Inderdaad!! :)
Maar ons gun hulle maar daai ou plesiertjie, of hoe?
:-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 22:19:13 UTC 2025
|