Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » In Sak en As
In Sak en As [boodskap #53247] |
Sun, 11 November 2001 21:51 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Maar 'n vrot naweek gewees vir Australiese sport. Rugby Unie verloor teen
Engeland 15 - 21. Rugby Liga verloor teen Engeland met 8 punte. Manshokkie
verloor teen Duitsland 1 - 2. Krieket uitgereën teen Kiwi's en sal gelykop
eindig, sodoende beëindig dit Australië se rekord van 12 wedstryde gewen op
tuisvelde. En Queensland het afgeskuif na tweede plek op die lys in die
nasionale krieketkompetisie... Die enigste ligpuntjie is dat ons darem 1 -
1 gelykop gespeel het in sokker teen die Wêreldkampioene Frankryk.
Ag nou ja, dit sal seker darem weer beter word. Om alles te kroon is dit
nou Maandag, en mens moet terug werk toe...
|
|
|
|
Re: In Sak en As [boodskap #53319 is 'n antwoord op boodskap #53311] |
Tue, 13 November 2001 08:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle kon - maar me kon dit terug doen:)))
Annette
> Gelukkig kon die klomp kinders jou nie gas gee oor die Springbokke se
> pak slae nie :))))
>
> "me & bobby magee" wrote in message
> news:blCH7.202992$8x1.25264@newsfeeds.bigpond.com...
>> Maar 'n vrot naweek gewees vir Australiese sport. Rugby Unie verloor teen
>> Engeland 15 - 21. Rugby Liga verloor teen Engeland met 8 punte. Manshokkie
>> verloor teen Duitsland 1 - 2. Krieket uitgereën teen Kiwi's en sal gelykop
>> eindig, sodoende beëindig dit Australië se rekord van 12 wedstryde gewen op
>> tuisvelde. En Queensland het afgeskuif na tweede plek op die lys in die
>> nasionale krieketkompetisie... Die enigste ligpuntjie is dat ons darem 1 -
>> 1 gelykop gespeel het in sokker teen die Wêreldkampioene Frankryk.
>>
>> Ag nou ja, dit sal seker darem weer beter word. Om alles te kroon is dit
>> nou Maandag, en mens moet terug werk toe...
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:25 UTC 2025
|