Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Woon engeltjies in Ingeland?
Woon engeltjies in Ingeland? [boodskap #53279] Ma, 12 November 2001 14:45 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n "Vriend" vra my Saterdag watter span ek ondersteun - dis nou voor die
Aussie / Engeland wedstryd .
Hoe gou het hy die konsentrasiekampe vergeet .
Ek hoop Harry en sy trawante gaan hulle geskiedenis na voordat hulle die
Engelse pak. ("Harry" is darem nie 'n boerenaam nie.)
Re: Woon engeltjies in Ingeland? [boodskap #53281 is 'n antwoord op boodskap #53279] Ma, 12 November 2001 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink daardie manne met die wit beentjies en die stuk rooi onder die arms
gaan ons wen.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9son6s$3vn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n "Vriend" vra my Saterdag watter span ek ondersteun - dis nou voor die
> Aussie / Engeland wedstryd .
> Hoe gou het hy die konsentrasiekampe vergeet .
> Ek hoop Harry en sy trawante gaan hulle geskiedenis na voordat hulle die
> Engelse pak. ("Harry" is darem nie 'n boerenaam nie.)
>
Re: Woon engeltjies in Ingeland? [boodskap #53302 is 'n antwoord op boodskap #53279] Di, 13 November 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Die hoop beskaam nie -:))
maar dit ons dames wat rugby met 'n oop kop en oop gemoed kyk. Die manne is
te patrioties en emosioneel.
Dit is hoekom dames gereeld 'n ou geldjie wen as daar gewed word wie gaan
wen:)))
Annette ( wat nie sal omgee om R10 te verloor as die bokke sou wen nie)

> Ons kan kompeteer.
> Snaaks, ek dink ons gaan wen ...
> Maar, die scoreboard sal praat - "talk is cheap and money buys the
> whisky..."
> "Annette" wrote in message
> news:9sopgb$1489ul$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek dink daardie manne met die wit beentjies en die stuk rooi onder die
> arms
>> gaan ons wen.
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:9son6s$3vn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n "Vriend" vra my Saterdag watter span ek ondersteun - dis nou voor die
>>> Aussie / Engeland wedstryd .
>>> Hoe gou het hy die konsentrasiekampe vergeet .
>>> Ek hoop Harry en sy trawante gaan hulle geskiedenis na voordat hulle die
>>> Engelse pak. ("Harry" is darem nie 'n boerenaam nie.)
>>>
>>
>
Re: Woon engeltjies in Ingeland? [boodskap #53303 is 'n antwoord op boodskap #53281] Di, 13 November 2001 04:49 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jy weet, onse witgemors uit die suide van Afrika het een kenmerk.
Ons kan kompeteer.
Snaaks, ek dink ons gaan wen ...
Maar, die scoreboard sal praat - "talk is cheap and money buys the
whisky..."

"Annette" skryf in boodskap news:9sopgb$1489ul$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink daardie manne met die wit beentjies en die stuk rooi onder die arms
> gaan ons wen.
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:9son6s$3vn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n "Vriend" vra my Saterdag watter span ek ondersteun - dis nou voor die
>> Aussie / Engeland wedstryd .
>> Hoe gou het hy die konsentrasiekampe vergeet .
>> Ek hoop Harry en sy trawante gaan hulle geskiedenis na voordat hulle die
>> Engelse pak. ("Harry" is darem nie 'n boerenaam nie.)
>>
>
Vorige onderwerp: Woon engeltjies in Engeland?
Volgende onderwerp: Onskuld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:33:47 MGT 2024