Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » O Koek!! Moeilikheid!!
O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53208] |
Sat, 10 November 2001 15:20 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
Annette
|
|
|
|
Re: O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53224 is 'n antwoord op boodskap #53223] |
Sun, 11 November 2001 03:38 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Frankryk 20
Ons 10.
Ek was alweer reg:))
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:WolH7.142118$8x1.20303@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9sjgln$13q9o5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
>> Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
>
> Yip. Jy was reg - sommer sleg verloor. Ongedissiplineerd. En dit nogal op
> Federale Verkiesingsdag hier. Skaam hulle nie vir hulle nie! Waar is hulle
> patriotisme? Gelukkig is ons regering herverkies - dankie tog daarvoor,
> anders was ons belasting weer aan die opgaan. Hoop maar net die Aussie kan
> die Kiwi's in die krieket laat betaal!
>
> Plaas die telling van die Bokke teen die Franse hier, 'seblief Annette.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:38:04 UTC 2025
|