Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » New 10-digit dialling procedure to be introduced this month
New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #52913] Ma, 05 November 2001 13:50 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nuus vanaf www.telkom.co.za

05 November 2001
New 10-digit dialling procedure to be introduced this month

Telkom is to introduce a 10-digit national dialling procedure tomorrow
(November 6) in anticipation of the forthcoming new national numbering plan
to be prescribed by the Independent Communications Authority of South Africa
(ICASA).

All telecommunication companies, including the future Second National
Operator (SNO), will be obliged to comply with the new national numbering
plan.

This means that all calls made within the Republic of South Africa, with the
exception of international dialling codes and special service short codes
(e.g. police emergency number 10111, Telkom service activation 10219, Telkom
directory enquiries 1023, etc.), will require the full 10-digit number to be
dialled.

For example, in the past, if you were in Pretoria and made a call to someone
else in the Pretoria area, you would only dial the seven-digit number 345
6789 to reach the called party.

In future, customers will be required to dial the full 10-digit number
inclusive of the area dialling code; thus, instead of dialling 345 6789 you
will now have to dial 012 345 6789. The 10-digit format will appear in all
telephone directories published as from January 2002 onwards.

To ensure a smooth transition to the new 10-digit national dialling
procedure, there will be a period of parallel running when calls dialled
using seven digits will still be connected.

The advantages of the new national numbering plan are:

Uniform national dialling procedure for all calls within South Africa, with
the exception of international calls and special service calls;
Increased national numbering capacity.
The move to a uniform national dialling procedure is in line with
international trends.

ISSUED BY: ED TILLETT
MANAGER, MEDIA RELATIONS
TELKOM CORPORATE COMMUNICATIONS
TEL: 012 311 8258
CELL: 082 820 7559

Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #52934 is 'n antwoord op boodskap #52913] Ma, 05 November 2001 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Singrat  is tans af-lyn  Singrat
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
As ons nie weet wat om te doen om die lewe te verbeter nie verander ons maar
ons telefoonnommers of motornommerplate se kleur..... Sodoende voorkom ons
dat ons tyd het om aan dinge te werk wat werklik saakmaak, terwyl dit
terselfdertyd die illusie van aksie skep.

QED
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #52945 is 'n antwoord op boodskap #52913] Di, 06 November 2001 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet dat jy nie gekskeer nie - maar die berig was so uit die bloute - en
toe, voorwaar, word ons vanoggend oor die nuus voor die kop geslaan met die
einste storie.
Dankie vir jou vroegtydige waarskuwing, sodat ek my laasnag geestelik kon
voorberei op die tyd wat ek ekstra moet spandeer om die ekstra 3 nommers te skakel.
Ek wonder of iemand 'n studie gaan doen om uit te vind hoeveel werksure
vermors gaan word deur die ekstra 3 nommers te skakel?

Annette
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #52952 is 'n antwoord op boodskap #52945] Di, 06 November 2001 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rodger Williams  is tans af-lyn  Rodger Williams
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
En ons uiters brilljante telefoon maatskapy kan ons nie eers vooruit waarsku
van die veranderinge nie! Ek kon nie eers my ISP vanoggend bel nie, hulle
het my ingelig van die veranderinge. Go Telkom!!!!

--

***********************************************
African Encounters
www.africanencounters.com
Tel: +27 (0)11 880 3079
Fax: +27 (0)11 447 6773

"Annette" skryf in boodskap news:9s81jm$11pqa3$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet dat jy nie gekskeer nie - maar die berig was so uit die bloute - en
> toe, voorwaar, word ons vanoggend oor die nuus voor die kop geslaan met die
> einste storie.
> Dankie vir jou vroegtydige waarskuwing, sodat ek my laasnag geestelik kon
> voorberei op die tyd wat ek ekstra moet spandeer om die ekstra 3 nommers te
> skakel.
> Ek wonder of iemand 'n studie gaan doen om uit te vind hoeveel werksure
> vermors gaan word deur die ekstra 3 nommers te skakel?
>
> Annette
>
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #53006 is 'n antwoord op boodskap #52952] Di, 06 November 2001 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 Nov 2001 11:20:36 +0200, "Rodger Williams"
wrote:

> En ons uiters brilljante telefoon maatskapy kan ons nie eers vooruit waarsku
> van die veranderinge nie! Ek kon nie eers my ISP vanoggend bel nie, hulle
> het my ingelig van die veranderinge. Go Telkom!!!!

Ek is nie pro dit nie maar wat bedoel jy dat ons nie vooruit gewaarsku
is nie? Ek het dit ook vanmôre eers tydens 'n nuusberig gehoor maar
dieselfde nuusberig het ook gesê dat normale skakelmetodes hand
aan hand met die nuwe wyse sal werk tot ons gewoond is daaraan.
Al my lokale oproepe het ek vandag steeds op die ou manier gedoen.

Wat ek lastig vind is dat dit 'volgens internasionale gebruik is' soos
BTW volgens internasionale gebruik is en KWB (01 Oktober 2001) volgens
internasionale gebruik is ens. ens. ens. Ek glo nie eers dat ons
motorskakery gepatenteer het nie. Ons volg (lees na-aap) net.

DD
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #53048 is 'n antwoord op boodskap #52913] Wo, 07 November 2001 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Singrat  is tans af-lyn  Singrat
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ja - hulle het... die probleem is net dat dit nie nodig was in ander lande
nie.....

"Sabsy" skryf in boodskap news:3be7f674.0@news1.mweb.co.za...
>
> "People against crime" wrote in message
> news:9s6rim$gtm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Typical TELKOM BULL SHIT
>
> God, when someone is stupid, they really remain so.
> You are hopeless.
> Telkom has explained their reasons.
> Now, do you have argument against their decision, or is this all you are
> capable of uttering?
>
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #53083 is 'n antwoord op boodskap #53048] Wo, 07 November 2001 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Nov 2001 20:25:01 +0800, "Singrat" wrote:

> Ja - hulle het... die probleem is net dat dit nie nodig was in ander lande
> nie.....
>
>
> "Sabsy" wrote in message
> news:3be7f674.0@news1.mweb.co.za...

Wanneer daar gereageer word op die onosele idioot van 'n Sabsy, is dit
nie nodig om sy brief waarin hy God se naam ydelik gebruik ook weer te
herhaal nie.

DD
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #53093 is 'n antwoord op boodskap #52913] Do, 08 November 2001 03:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"TJ" skryf in boodskap news:...
> www.telkom.co.za
>
> 05 November 2001
> New 10-digit dialling procedure to be introduced this month

Kinky: Ek hou normaalweg van verandering maar dan moet dit sinvol
wees. Tog is ek seker erg kinky want ek verstaan nie hierdie
ondergenoemde voordele nie?

The advantages of the new national numbering plan are:

Uniform national dialling procedure for all calls within South
Africa, with
the exception of international calls and special service calls;
Kinky: Hoekom is dit n voordeel?

Increased national numbering capacity.
Kinky: Verduidelik dit vir my asseblief -

The move to a uniform national dialling procedure is in line with
international trends.
Kinky: Hoekom maak dit saak?
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #53100 is 'n antwoord op boodskap #53093] Do, 08 November 2001 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kinky, mens is nie veronderstel om corporatespeak te bevraagteken nie:)))
Daar is nie verduidelikings op sulke verklaring nie - as hulle logiese
verduidelikings sou gehad het, sou hulle dit met trots genoem het;))
Annette

Happiness is a state of Mind.

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0111071934.3f7da206@posting.google.com...
> "TJ" wrote in message
news:...
>> www.telkom.co.za
>>
>> 05 November 2001
>> New 10-digit dialling procedure to be introduced this month
>
> Kinky: Ek hou normaalweg van verandering maar dan moet dit sinvol
> wees. Tog is ek seker erg kinky want ek verstaan nie hierdie
> ondergenoemde voordele nie?
>
> The advantages of the new national numbering plan are:
>
> Uniform national dialling procedure for all calls within South
> Africa, with
> the exception of international calls and special service calls;
> Kinky: Hoekom is dit n voordeel?
>
> Increased national numbering capacity.
> Kinky: Verduidelik dit vir my asseblief -
>
> The move to a uniform national dialling procedure is in line with
> international trends.
> Kinky: Hoekom maak dit saak?
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #53149 is 'n antwoord op boodskap #53093] Vr, 09 November 2001 01:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
STUC[2]  is tans af-lyn  STUC[2]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> "TJ" wrote in message
news:...
>> www.telkom.co.za
>>
>> 05 November 2001
>> New 10-digit dialling procedure to be introduced this month
>
> Kinky: Ek hou normaalweg van verandering maar dan moet dit sinvol
> wees. Tog is ek seker erg kinky want ek verstaan nie hierdie
> ondergenoemde voordele nie?
>
> The advantages of the new national numbering plan are:
>
> Uniform national dialling procedure for all calls within South
> Africa, with
> the exception of international calls and special service calls;
> Kinky: Hoekom is dit n voordeel?
>
> Increased national numbering capacity.
> Kinky: Verduidelik dit vir my asseblief -
>
> The move to a uniform national dialling procedure is in line with
> international trends.
> Kinky: Hoekom maak dit saak?

Dis snaaks dit is nie so in Engeland of Duitsland nie!
Re: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month [boodskap #53171 is 'n antwoord op boodskap #52913] Vr, 09 November 2001 10:43 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 9 Nov 2001 06:32:58 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:

>
> Dis arsehole, Davie. Arsehole
> Pete Pump Ass
>

Dankie Piet, wanneer ek vinnig skryf gebeur daar meer van daardie tipe
dinge :-))) (Ek weet dit want wanneer ek later lees watek geskryf het
is daar somtyds tyd vir 'n smile
Vorige onderwerp: Hoax e-mail
Volgende onderwerp: gratis huisvesting (hosting) vir Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:57:58 MGT 2024