Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die woord "Fok" :)
Die woord "Fok" :) [boodskap #53130] Do, 08 November 2001 18:25 na volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
grammatikale kontekse gebruik word. Dit kan as 'n werkwoord gebruik word
(Jan fok Koos op) En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos
opgefok), Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok). Dit kan ook
in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok). Dit kan ook as
aksie werkwoord (Jan gee fokken om) Of passiewe werkwoord (Jan gee nie
eintlik 'n fok om nie). Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord
(Ek's gefok) Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi), 'n Tussenwerpsel (My
fok, dis laat) Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf
soos:

1. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou ?
2. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
3. Opgee - Ag nee, fokkit.
4. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
5. Aggressie -Fok jou!
6. Afguns - Fok my!
7. Verwarring - Wat de fok ?..?
8. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
9. Wanhoop - Fokkit tog.
10. Bewondering- Dis befok.
11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
12. Verlore - Waar de fok is ons ?
13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer !
17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
20. Aanwysings - Fok weg !
21. Teenstand - Not 'n fok !
22. Instemming - Ag OK, fok.
23. T.o.v. Tyd: "Half fokken tien"
24. Politiek: "Die fokken NP"
25. Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
26. Anatomie: "Jou fokken gat !"

Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:

"Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
"Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
"Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
"Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
"Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
"Fokken VROUMENSE" Johan Stemmet
"Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
"Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
"Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
"Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
"Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
"Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
"Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
"OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
"Verspreide buie my fokken gat" Noag
"Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
"Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
"Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
"Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
"Wat die fok was dit ?" Hiroshima
"Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
"Ek's fokken jammer" Tyson
"Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
"Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
"Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
"Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
"Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
"Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
"Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
"Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
"Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
"Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
"Watse fokken grimering ?" Nataniel
"Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
"Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di *

Fokken oulik, is dit nie ?
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53135 is 'n antwoord op boodskap #53130] Do, 08 November 2001 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jan" schreef...
> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord
"Fok".

Het is vooral interessant omdat jullie het naast de manier waarop wij het in
het Nederlands gebruiken, ook gebruiken waar Engelstaligen "fuck" of
"fucking" gebruiken. Veelzijdig woordje dus :)

Groeten,
Arthur
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53138 is 'n antwoord op boodskap #53130] Do, 08 November 2001 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koek!! Dis vreeslik snaaks;))))
Baie dankie - nou weet ek waarom elke tweede woord wat die mense in Velddrif
praat fok is - daardie mense het 'n baie meer uitgebreide woordeskat as wat
ek gedog het:)))
Annette

news:L8AG7.42580$ta3.1347911@sjcpnn01.usenetserver.com...
> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
> Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
> plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
> grammatikale kontekse gebruik word. Dit kan as 'n werkwoord gebruik word
> (Jan fok Koos op) En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos
> opgefok), Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok). Dit kan ook
> in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok). Dit kan ook as
> aksie werkwoord (Jan gee fokken om) Of passiewe werkwoord (Jan gee nie
> eintlik 'n fok om nie). Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord
> (Ek's gefok) Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi), 'n Tussenwerpsel (My
> fok, dis laat) Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
> Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
> Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf
> soos:
>
> 1. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou ?
> 2. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
> 3. Opgee - Ag nee, fokkit.
> 4. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
> 5. Aggressie -Fok jou!
> 6. Afguns - Fok my!
> 7. Verwarring - Wat de fok ?..?
> 8. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
> 9. Wanhoop - Fokkit tog.
> 10. Bewondering- Dis befok.
> 11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
> 12. Verlore - Waar de fok is ons ?
> 13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
> 14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
> 15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
> 16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer !
> 17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
> 18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
> 19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
> 20. Aanwysings - Fok weg !
> 21. Teenstand - Not 'n fok !
> 22. Instemming - Ag OK, fok.
> 23. T.o.v. Tyd: "Half fokken tien"
> 24. Politiek: "Die fokken NP"
> 25. Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
> 26. Anatomie: "Jou fokken gat !"
>
> Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
>
> "Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
> "Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
> "Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
> "Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
> "Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
> "Fokken VROUMENSE" Johan Stemmet
> "Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
> "Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
> "Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
> "Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
> "Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
> "Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
> "Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
> "OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
> "Verspreide buie my fokken gat" Noag
> "Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
> "Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
> "Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
> "Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
> "Wat die fok was dit ?" Hiroshima
> "Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
> "Ek's fokken jammer" Tyson
> "Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
> "Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
> "Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
> "Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
> "Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
> "Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
> "Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
> "Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
> "Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
> "Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
> "Watse fokken grimering ?" Nataniel
> "Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
> "Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di *
>
> Fokken oulik, is dit nie ?
>
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53146 is 'n antwoord op boodskap #53130] Do, 08 November 2001 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Jan" skryf in boodskap news:L8AG7.42580$ta3.1347911@sjcpnn01.usenetserver.com...
> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord
"Fok".

Hie-hie-hie - nou skud ek van die lag! Ook maar goed ek het nie 'n glasie
in die hand nie - te vroeg in die oggend. Maar vreeslik dankie! Ek is nou
juis op pad skool toe, en dié woord, natuurlik die Engelse ekwivalent, is
vreeslik gewild in ons skool - nou verstaan ek darem die gewildheid van die
woord. Sou dit dieselfde verskeidenheid betekenisse hê in Engels?
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53155 is 'n antwoord op boodskap #53146] Vr, 09 November 2001 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
me & bobby magee skryf in boodskap news:M9DG7.11685$8x1.843@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Jan" wrote in message
> news:L8AG7.42580$ta3.1347911@sjcpnn01.usenetserver.com...
>> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord
> "Fok".
>
> Hie-hie-hie - nou skud ek van die lag! Ook maar goed ek het nie 'n glasie
> in die hand nie - te vroeg in die oggend. Maar vreeslik dankie! Ek is nou
> juis op pad skool toe, en dié woord, natuurlik die Engelse ekwivalent, is
> vreeslik gewild in ons skool - nou verstaan ek darem die gewildheid van die
> woord. Sou dit dieselfde verskeidenheid betekenisse hê in Engels?
>
>
Byna dieselfde beskrywing van die beskrywendste woord het 'n tyd teruf op
die Engelse NG verskyn. Vir my was die kostelikste die gebruik van die
woord in mense se laaste woorde, soos byvoorbeeld: Die Burgermeester van
Hiroshima: "What the fuck was that!!"
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53159 is 'n antwoord op boodskap #53130] Vr, 09 November 2001 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Na die baie dae in die "army" by die grens het ons ook gehad: bosbefok.

'n Ernstige woord vir 'n ernstige probleem PTSS - post traumatiese stres.

TJ
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53166 is 'n antwoord op boodskap #53146] Vr, 09 November 2001 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sou dit dieselfde verskeidenheid betekenisse hê in Engels?

Ja nogal. So byvoorbeeld het amper dieselfde ding as by Bloedrivier
met Genl Custer in Amerika gebeur. 'n Befaamde skilder het mos opdrag
gekry om iets oor "Custer's last stand" te skilder, enigiets, want
hy's mos die skilder en word betaal daarvoor. Die aand toe die
skildery ('n groot saak, so 2 by 3 meter) nou die eerste keer vertoon
is daar 'n groot groep senatore, kongreslede ens., almal met hul
gades. Toe die doek laat sak word is daar 'n geskokte stilte. Heel bo
is 'n vis met 'n halo bokant sy kop en die onderste sewe agstes is 'n
landskap met pompende Indiane so ver as die oog kan sien.

"Wat die fok gaan hier aan?" vra die seremoniemeester.

"Wel," antwoord die skilder, "ek het maar net gedink Custer se laaste
woorde sou heelwaarskynlik gewees het, 'Holy mackerel, look at all
them fuckin' Indians!'"

Drom
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53168 is 'n antwoord op boodskap #53130] Vr, 09 November 2001 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Jan" skryf in boodskap news:...
> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
> Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
> plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
> grammatikale kontekse gebruik word. Dit kan as 'n werkwoord gebruik word
> (Jan fok Koos op) En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos
> opgefok), Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok). Dit kan ook
> in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok). Dit kan ook as
> aksie werkwoord (Jan gee fokken om) Of passiewe werkwoord (Jan gee nie
> eintlik 'n fok om nie). Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord
> (Ek's gefok) Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi), 'n Tussenwerpsel (My
> fok, dis laat) Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
> Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
> Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf
> soos:
>
> 1. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou ?
> 2. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
> 3. Opgee - Ag nee, fokkit.
> 4. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
> 5. Aggressie -Fok jou!
> 6. Afguns - Fok my!
> 7. Verwarring - Wat de fok ?..?
> 8. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
> 9. Wanhoop - Fokkit tog.
> 10. Bewondering- Dis befok.
> 11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
> 12. Verlore - Waar de fok is ons ?
> 13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
> 14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
> 15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
> 16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer !
> 17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
> 18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
> 19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
> 20. Aanwysings - Fok weg !
> 21. Teenstand - Not 'n fok !
> 22. Instemming - Ag OK, fok.
> 23. T.o.v. Tyd: "Half fokken tien"
> 24. Politiek: "Die fokken NP"
> 25. Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
> 26. Anatomie: "Jou fokken gat !"
>
> Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
>
> "Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
> "Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
> "Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
> "Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
> "Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
> "Fokken VROUMENSE" Johan Stemmet
> "Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
> "Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
> "Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
> "Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
> "Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
> "Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
> "Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
> "OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
> "Verspreide buie my fokken gat" Noag
> "Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
> "Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
> "Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
> "Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
> "Wat die fok was dit ?" Hiroshima
> "Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
> "Ek's fokken jammer" Tyson
> "Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
> "Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
> "Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
> "Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
> "Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
> "Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
> "Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
> "Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
> "Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
> "Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
> "Watse fokken grimering ?" Nataniel
> "Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
> "Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di *
>
> Fokken oulik, is dit nie ?

Histeries!!!!!!!!!
Jy maak my dag!!
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53181 is 'n antwoord op boodskap #53138] Vr, 09 November 2001 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette, Jy behoort hierdie een te waardeer wat ek op die Engelse NG gegaps
het:
The National Transportation Safety Board recently
divulged that they had for the past five years covertly funded a
project
with SA auto makers whereby the auto makers installed black boxes in
four wheel drive pickup trucks in an effort to determine, in fatal
accidents, the circumstances in the last 15 seconds before the crash.
They were surprised to find in 45 of the 50 cities
that the last words of drivers in 61.2 percent of fatal crashes were,
"Oh, Fuck!"
Only the cities of Brakpan, Springs, Delmas, Boksburg, and
Randfontein,
Kempton Park, Krugers Dorp en Danville.
(EN NOORD VAN DIE BERG IN PRETORIA) were different, where over 85
percent of the final words were:
"Hou net my bier vas - ek wil jou wys wat hierdie fokken 4 x 4 kan
doen!!"

Annette skryf in boodskap news:9seqit$12kqk9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Koek!! Dis vreeslik snaaks;))))
> Baie dankie - nou weet ek waarom elke tweede woord wat die mense in Velddrif
> praat fok is - daardie mense het 'n baie meer uitgebreide woordeskat as wat
> ek gedog het:)))
> Annette
>
> news:L8AG7.42580$ta3.1347911@sjcpnn01.usenetserver.com...
>> Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord "Fok".
>> Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
>> plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
>> grammatikale kontekse gebruik word. Dit kan as 'n werkwoord gebruik word
>> (Jan fok Koos op) En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos
>> opgefok), Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok). Dit kan ook
>> in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok). Dit kan ook as
>> aksie werkwoord (Jan gee fokken om) Of passiewe werkwoord (Jan gee nie
>> eintlik 'n fok om nie). Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord
>> (Ek's gefok) Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi), 'n Tussenwerpsel (My
>> fok, dis laat) Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's onnosel).
>> Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
>> Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf
>> soos:
>>
>> 1. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou ?
>> 2. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
>> 3. Opgee - Ag nee, fokkit.
>> 4. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
>> 5. Aggressie -Fok jou!
>> 6. Afguns - Fok my!
>> 7. Verwarring - Wat de fok ?..?
>> 8. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
>> 9. Wanhoop - Fokkit tog.
>> 10. Bewondering- Dis befok.
>> 11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
>> 12. Verlore - Waar de fok is ons ?
>> 13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
>> 14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
>> 15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
>> 16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer !
>> 17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
>> 18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
>> 19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
>> 20. Aanwysings - Fok weg !
>> 21. Teenstand - Not 'n fok !
>> 22. Instemming - Ag OK, fok.
>> 23. T.o.v. Tyd: "Half fokken tien"
>> 24. Politiek: "Die fokken NP"
>> 25. Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
>> 26. Anatomie: "Jou fokken gat !"
>>
>> Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
>>
>> "Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
>> "Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
>> "Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
>> "Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
>> "Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
>> "Fokken VROUMENSE" Johan Stemmet
>> "Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
>> "Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
>> "Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
>> "Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
>> "Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
>> "Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
>> "Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
>> "OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
>> "Verspreide buie my fokken gat" Noag
>> "Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
>> "Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
>> "Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
>> "Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
>> "Wat die fok was dit ?" Hiroshima
>> "Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
>> "Ek's fokken jammer" Tyson
>> "Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
>> "Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
>> "Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
>> "Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
>> "Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
>> "Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
>> "Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
>> "Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
>> "Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
>> "Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
>> "Watse fokken grimering ?" Nataniel
>> "Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
>> "Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di *
>>
>> Fokken oulik, is dit nie ?
>>
>
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53185 is 'n antwoord op boodskap #53166] Vr, 09 November 2001 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Vreeslik snaaks:))))
Annette

news:1e507c17.0111082309.43ed36af@posting.google.com...
> Sou dit dieselfde verskeidenheid betekenisse hê in Engels?
>
> Ja nogal. So byvoorbeeld het amper dieselfde ding as by Bloedrivier
> met Genl Custer in Amerika gebeur. 'n Befaamde skilder het mos opdrag
> gekry om iets oor "Custer's last stand" te skilder, enigiets, want
> hy's mos die skilder en word betaal daarvoor. Die aand toe die
> skildery ('n groot saak, so 2 by 3 meter) nou die eerste keer vertoon
> is daar 'n groot groep senatore, kongreslede ens., almal met hul
> gades. Toe die doek laat sak word is daar 'n geskokte stilte. Heel bo
> is 'n vis met 'n halo bokant sy kop en die onderste sewe agstes is 'n
> landskap met pompende Indiane so ver as die oog kan sien.
>
> "Wat die fok gaan hier aan?" vra die seremoniemeester.
>
> "Wel," antwoord die skilder, "ek het maar net gedink Custer se laaste
> woorde sou heelwaarskynlik gewees het, 'Holy mackerel, look at all
> them fuckin' Indians!'"
>
> Drom
Re: Die woord "Fok" :) [boodskap #53235 is 'n antwoord op boodskap #53130] So, 11 November 2001 16:31 Na vorige boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ag, kak man!! ;-))

"Jan" skryf in boodskap news:L8AG7.42580$ta3.1347911@sjcpnn01.usenetserver.com...
| Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord
"Fok".
| Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn,
| plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
| grammatikale kontekse gebruik word. Dit kan as 'n werkwoord gebruik word
| (Jan fok Koos op) En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos
| opgefok), Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok). Dit kan ook
| in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok). Dit kan ook
as
| aksie werkwoord (Jan gee fokken om) Of passiewe werkwoord (Jan gee nie
| eintlik 'n fok om nie). Dit word ook gebruik as 'n selfstandige naamwoord
| (Ek's gefok) Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi), 'n Tussenwerpsel (My
| fok, dis laat) Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's
onnosel).
| Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
| Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf
| soos:
|
| 1. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou ?
| 2. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
| 3. Opgee - Ag nee, fokkit.
| 4. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
| 5. Aggressie -Fok jou!
| 6. Afguns - Fok my!
| 7. Verwarring - Wat de fok ?..?
| 8. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
| 9. Wanhoop - Fokkit tog.
| 10. Bewondering- Dis befok.
| 11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
| 12. Verlore - Waar de fok is ons ?
| 13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
| 14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
| 15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
| 16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer !
| 17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
| 18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
| 19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
| 20. Aanwysings - Fok weg !
| 21. Teenstand - Not 'n fok !
| 22. Instemming - Ag OK, fok.
| 23. T.o.v. Tyd: "Half fokken tien"
| 24. Politiek: "Die fokken NP"
| 25. Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
| 26. Anatomie: "Jou fokken gat !"
|
| Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
|
| "Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
| "Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
| "Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
| "Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
| "Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
| "Fokken VROUMENSE" Johan Stemmet
| "Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
| "Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
| "Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
| "Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
| "Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
| "Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
| "Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
| "OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
| "Verspreide buie my fokken gat" Noag
| "Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
| "Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
| "Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
| "Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
| "Wat die fok was dit ?" Hiroshima
| "Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
| "Ek's fokken jammer" Tyson
| "Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
| "Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
| "Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
| "Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
| "Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
| "Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
| "Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
| "Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
| "Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
| "Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
| "Watse fokken grimering ?" Nataniel
| "Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
| "Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di *
|
| Fokken oulik, is dit nie ?
|
|
|
|

---
I have been for my shots! Not a single virus to be found here ...
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.295 / Virus Database: 159 - Release Date: 2001/11/01
Vorige onderwerp: Denkend aan 11 november 1918 ...
Volgende onderwerp: Re: Embarrasing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:03:06 MGT 2024