Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Minister van Landbou - Marthinus v Schalkwyk
Minister van Landbou - Marthinus v Schalkwyk [boodskap #53094] Do, 08 November 2001 03:59 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sou (sou) die ANC kabinetsposte gee aan die oorlopers, wil ek nou reeds
voorspel dat Landbou een van die portefeuljes sal wees.
So los ons dan die plaasmoord probleem op.
Dankie Marthinus ....
Re: Minister van Landbou - Marthinus v Schalkwyk [boodskap #53097 is 'n antwoord op boodskap #53094] Do, 08 November 2001 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai Jonas, dit is so 'n riem onder die hart om iemand met so 'n positiewe
siening hier te sien:))
Noudat jy vir Van Schalkwyk 'n werkie gekry het - van van sy mede-oorlopers
? - Hulle moet tog ook vergoed word:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9scvrv$r4u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Sou (sou) die ANC kabinetsposte gee aan die oorlopers, wil ek nou reeds
> voorspel dat Landbou een van die portefeuljes sal wees.
> So los ons dan die plaasmoord probleem op.
> Dankie Marthinus ....
>
Re: Minister van Landbou - Marthinus v Schalkwyk [boodskap #53120 is 'n antwoord op boodskap #53097] Do, 08 November 2001 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan vir Antie Tottie vra na Renier Schoeman se nuwe portefeulje - hy is
mos 'n graduant van haar se alma mater - Universiteit van Natal.
Wat van die Minister van Mineraal (silwerstukke) en Landbou (lensiesop).

"Annette" skryf in boodskap news:9sd3td$12uqs4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai Jonas, dit is so 'n riem onder die hart om iemand met so 'n positiewe
> siening hier te sien:))
> Noudat jy vir Van Schalkwyk 'n werkie gekry het - van van sy mede-oorlopers
> ? - Hulle moet tog ook vergoed word:))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:9scvrv$r4u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Sou (sou) die ANC kabinetsposte gee aan die oorlopers, wil ek nou reeds
>> voorspel dat Landbou een van die portefeuljes sal wees.
>> So los ons dan die plaasmoord probleem op.
>> Dankie Marthinus ....
>>
>
Re: Minister van Landbou - Marthinus v Schalkwyk [boodskap #53121 is 'n antwoord op boodskap #53120] Do, 08 November 2001 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Jy kan vir Antie Tottie vra na Renier Schoeman se nuwe portefeulje - hy is
> mos 'n graduant van haar se alma mater - Universiteit van Natal.

Luister, my liewe Jonas, mens se "alma mater" is gewoonlik die
eerste universiteit waar jy jou ondergraadse werk gedoen het.
In my geval is dit die Universiteit van Stellenbosch. Ek is 'n Matie.
Vertel meer van Renier Schoeman.

Tant Totie
Re: Minister van Landbou - Marthinus v Schalkwyk [boodskap #53132 is 'n antwoord op boodskap #53097] Do, 08 November 2001 19:32 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nou soos Judas?

Interesant dat Martiens Kortbroek nou reken die wegbreek van Goverment
of Nasional Unity 'n fout was. Ook was die aansluit by die DA dus ook 'n
fout. Gaan hy volgende vertel dat die wegbreek van die DA ook dus 'n
fout was?

Sjym maar dan gaan dit seker te laat wees - met Martiensie in 'n
diplomatieke pos in Afghanistan?

Annette wrote:
>
> Ai Jonas, dit is so 'n riem onder die hart om iemand met so 'n positiewe
> siening hier te sien:))
> Noudat jy vir Van Schalkwyk 'n werkie gekry het - van van sy mede-oorlopers
> ? - Hulle moet tog ook vergoed word:))
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:9scvrv$r4u$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Sou (sou) die ANC kabinetsposte gee aan die oorlopers, wil ek nou reeds
>> voorspel dat Landbou een van die portefeuljes sal wees.
>> So los ons dan die plaasmoord probleem op.
>> Dankie Marthinus ....
>>
>>
Vorige onderwerp: Limeriek
Volgende onderwerp: Die oom en die girl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:38:16 MGT 2024