Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die oom en die girl
Die oom en die girl [boodskap #53118] |
Do., 08 November 2001 13:19  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Hoeveel my kind?"
"R300 Oom. Dis wat ek vra".
"Ag my kind, ek het nie R300 nie en ek is tog so lus."
"Reg Oom, wat van daai horlosie van Oom. Dis 'n mooi Horlosie.
Vir die horlosie kan ons besigheid doen"
Later die aand kom die oom by die huis aan en die tannie vra waar is
sy horlosie.
Sê die oom: "O, ek het dit weg gesteek."
|
|
|
|
|
|
Re: Die oom en die girl [boodskap #53140 is 'n antwoord op boodskap #53129] |
Do., 08 November 2001 21:01  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 8 Nov 2001 20:10:22 +0200, "Grahame" wrote:
> 'n Maat van my was op die trein na PieterMaritzburg en toe ontmoet hy
> hierdie pragtige meisie. Hy het so baie van haar gehou dat hy maar deur
> gesteek het na Durban.
> G
Ag nee Grahame, oom Jonas het so pas sy hardeskyf geformateer
en hier dwing jy hom tot 'n herhaling :-)
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 06:01:11 UTC 2025
|