Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AWB
AWB [boodskap #11417] Di, 18 November 1997 00:00 na volgende boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek is op soek na AWB lede op die net, Veral die wat in BOP was.
E-Mail my gerus by
rsa...@global.co.za

Groete
Fred
Re: AWB [boodskap #11434 is 'n antwoord op boodskap #11417] Wo, 19 November 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
L  is tans af-lyn  L
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Die 3 wat kon lees is ongelukkig doodgeskiet toe hulle stilgehou het by BOP
se enigste stopteken..............sterkte met jou soeke !
Re: AWB [boodskap #53061 is 'n antwoord op boodskap #11417] Wo, 07 November 2001 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie Freud
Jy moet oppas dat die beelde wat jy gebruik, nie sielkundige aanwysings is
van hoe jy voel nie. Hulle noem dit forensiese
sielkunde.

Wouter
Net as hulle hom sou wou aankla of opsluit, Tant Hessie, anders is dit nie
forensies nie.
Re: AWB [boodskap #53062 is 'n antwoord op boodskap #11417] Wo, 07 November 2001 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Tant Hessie Freud
> Jy moet oppas dat die beelde wat jy gebruik, nie sielkundige aanwysings is
> van hoe jy voel nie. Hulle noem dit forensiese
> sielkunde.
>
> Wouter
> Net as hulle hom sou wou aankla of opsluit, Tant Hessie, anders is dit nie
> forensies nie.

Toegegee, my geliefkoosde vark.
Waar is Thys-oppie-bos deesdae?

Tant Hessie van der Poel
Re: AWB [boodskap #53109 is 'n antwoord op boodskap #11417] Do, 08 November 2001 08:59 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nee M8,
Nie dat ek bedreig voel nie maar met al die diere in die rondte is ons
bedreig...

skryf in boodskap news:3BE93C5D.20E1380F@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>>
>> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
>> gooi....
>
> Haai, ou Frikkie, jy gee darem vir Tant Hessie 'n groot kompliment hier. Jy
> wys haar uit as iemand wat baie
> mag het en dit op verskillende maniere kan gebruik.
> Dit lyk vir my jy voel bedreig. Jy moet oppas dat
> die beelde wat jy gebruik, nie sielkundige aanwysings
> is van hoe jy voel nie. Hulle noem dit forensiese
> sielkunde.
>
> Tant Hessie Freud
>
Vorige onderwerp: Waar is Thys-oppie-bos deesdae?
Volgende onderwerp: Burger Wynfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 07:35:18 MGT 2024