Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TOETS
|
Re: toets [boodskap #53053 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wed, 07 November 2001 13:27   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Hoe dan so, my Franz is dan so sleg dat julle dink ek is 'n vrou?
> En my naam is tog Petrus J Pompd...@hot.male.com
Is jou naam miskien Joop?Onthou, hot males vertel altyd die waarheid.
Anders
kan hulle nie hot males genoem word nie. Ek neem
dus aan dat jy hierdie speletjie met jou hande bo die
tafel speel. As ek uitvind dat jy al die tyd gelieg het,
sal ek al die slaankrag van die Derde Republiek se
grofgeskut teen jou gebruik.
Jy woon dus nie in Kaapstad nie?
Tant Hessie, kommandante extra-ordinaire
|
|
|
|
|
Re: toets [boodskap #53063 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wed, 07 November 2001 16:31   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Dullaard voer Piet nie die van
> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
As tannie sê dat sy anti-dullaard is,dan spel sy nie verkeerd nie. Sy
verkondig aan die wêreld dat sy
nie hou van mense wat nie interessant
is nie.
Waar bly jy, Dullaart? Jy hoef nie die
plek se naam te gee nie. Beskryf dit
en laat ons raai waar dit is. Ek neem
nou aan dat ek wel met Franz Dullaart
praat.
Wie is Joop? Waarom knaag dié naam
so aan my geheue.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: toets [boodskap #53173 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Fri, 09 November 2001 12:10   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Maar daai anner Antie dink ammekaar ek is 'n hele span
> anner mense, maar sy het nie 'n kloe nie, nè
>
Ek het 'n kloe, Thys. Jy kan nou maar
uitkom.
Tant Hessie Watson-Poirot
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53416 is 'n antwoord op boodskap #53289] |
Wed, 14 November 2001 19:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kinky wrote:
> verstaan jy nou mooi Tinkerbella?
> hy is myne - hierdie ou fêlla
> vir hom sal ek faait
> dis vir hom wat ek laaik!
Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,hoe sal ek maak om daar
te kom.
Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
dis annerman se goed wat ons oor stry.
Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
dis annerman se goed wat ons oor stry.
Tant Hessie Callas
|
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53424 is 'n antwoord op boodskap #53328] |
Wed, 14 November 2001 22:51   |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tinkerbell" skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111130409.1f0e3bcd@posting.google.com...
> O Pietertjie van my
> met 'n boerseun sal ek nooit nie stry
> maar om jou op 'n plaas te moet loop soek
> vat eenvoudig net die koek
Tinkerbell o Tinkerbell
Jy vat die koek, sowaar o hel
As jy dan nie met my wil stry
Soek jy straks 'n lekker vry?
> Ek gooi my handjies in die lig
> die woordjie 'pomp' laat my soms vlug
> seker het my ma
> klas gegee,in goed gedra
> Sien jy die onskuld in my oë?
> Lig jou kop...hul sit hierbo.
Jy hou jou ordentlik, dit sien ek
So asof dit jou tot eer sal strek
En ek kyk jou lankal in die oë
Fier en reguit, ek maak so
Pompdonkie is wie ek is
Al hou jy jou nou glad nie lus
Tog rym jy lustig aanmekaar
Al daai onskuld is nie daar...
> Mag ek vra..Is ons gekys?
> of is ek net nog 'n naampie op jou lys
> jou luis.
Jy vra my nou, jy vra my vas
So al of dit vroeër anders was
Maar hoekom noem jy my 'n luis?
Wil jy dan met 'n luis ooit kys?
> So Pietertjie..Pietertjie van my
> As ek jou wil hê...sal jy my moet kry
> Ek sal nie skop
> Ek sal nie skree
> Solank jy my jou plaas sal gee
Die plaas is nie myne, jammer tog
Sou ek anders voorgee, praat ek bog
Maar as ek jou beetkry, glo vir my
Sal jy nie skree, skop of baklei :-)
Piet Plaasdonkie
.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kinky donkie [boodskap #53490 is 'n antwoord op boodskap #53460] |
Fri, 16 November 2001 12:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> As ek moet kies tussen kom en gaan
> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>
> Piet Freespiritdonkie
Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
staan en pos.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Toets [boodskap #53988 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Mon, 26 November 2001 14:26   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rico wrote:
> schreef in bericht ..
>> Tant Hessie van Kandahier en Kandahar
>
> Tant Hessie Blymaardaar
Same to you, Buster
Tant Hessie van die Marines
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 01:13:06 UTC 2025
|