|
|
|
|
| Re: DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5447 is 'n antwoord op boodskap #5306] |
Do., 25 Januarie 1996 00:00   |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
fe...@is.co.za (Koos) schreef:
> > Verzonden: vrijdag 19 januari 1996 9:56
>> Aan: Multiple recipients of list
>> Onderwerp: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -
>> Ek dink hierdie Koos verdien 'n koos!
> Dink jy mens moet sulke goed doen? As jy met iemand verskil oor
> byvoorbeeld politiek dan moet jy hom as 'n peroon beledig?
Hierdie soort reaksies is onwenslik. Ek stem saam, dat
Afrikaans-sprekendes moet leer dat die feit dat mense die selfde taal
spreek, nie moet beteken nie, dat mense gelyke politieke opvattings
het nie. Daar moet ruimte wees vir alle politieke opvattings op
hierdie nuusgroep/epos-forum.
Wanneer daar diskussie is, verhoog dit die kwaliteit van die
argumente, wanneer net mense met dieselfde menings is, sal die
kwaliteit van die argumente laer wees.
aar: ons moet wel realiseer, dat ook in die
Engelse/Franse/Duitse-nuusgroepe persoonlike beledigings aan die orde
van die dag is. Epos-is nu eenmaal 'n onpersoonlik medium, en mense
sê dikwels dinge, die hulle nie via andere media sou sê nie.
> By the way, ou vriend, het jy hierdie posting na die groep toe gestuur
> of het jy dit na julle klaarblyklike e-mail-korrespondensie-groepe
> gestuur.
> Met ander woorde: het jy in die hoekie gaan staan en fluister of het
> jy na my gekyk toe jy dit gese het?
Die berig kom van die epos-forum, maar: iedereen op die forum weet,
dat die berigte deurgestuur word naar die nuusgroep, ek denk dus dat
die belediging in ieder geval reg in die gesig geplaas is.
Terloops, wat is eintlik 'n koos, ek begryp dat dit 'n belediging is,
maar ek weet nie wat dit beteken nie.
Robert.
|
|
|
|
| Re: DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5607 is 'n antwoord op boodskap #5306] |
Wo., 31 Januarie 1996 00:00  |
At de Lange
Boodskappe: 297 Geregistreer: November 1995
|
Senior Lid |
|
|
In article wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar) writes:
> From: wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar)
> Subject: Re: DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -
> Date: Thu, 25 Jan 1996 12:48:48 GMT
[sny]
> Terloops, wat is eintlik 'n koos, ek begryp dat dit 'n belediging is,
> maar ek weet nie wat dit beteken nie.
> Robert.
Dit is daardie houer wat net een oor het en onder die bed staan.
Gehoor van die man wat eers die naam en van Piet Sot gehad het. Hy verloor
toe sy een oor en besluit to em sy naam te verander na Koos Sot.
Beste Groete
At
|
|
|
|