Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regsraad
Regsraad [boodskap #52850] So, 04 November 2001 05:18 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
In elke land ter wêreld is daar wetgewing teen "loitering". In Afrikaans sal
dit waarskynlik bekend kan staan as drentel. Wat is die situasie in
Suid-Afrika?
Ek het nou drie leeglêers (witnogal) wat by my voorhek hul intrek geneem
het? Die SAPD sê hulle oortree nie ... Raad aub.
(Frikkie - ek gaan hulle nie donder nie - hoe graag ek ookal wou ...)
Re: Regsraad [boodskap #52851 is 'n antwoord op boodskap #52850] So, 04 November 2001 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit sal nogal interessant wees om uit te vind, Jonas.
Maar intussen - wat maak jou plek so aantreklik dat hulle liewer voor jou
wil kuier as voor jou buurman?:))
Annette

Happiness is a state of Mind.

Jonas skryf in boodskap news:9s2ivr$i23$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In elke land ter wêreld is daar wetgewing teen "loitering". In Afrikaans sal
> dit waarskynlik bekend kan staan as drentel. Wat is die situasie in
> Suid-Afrika?
> Ek het nou drie leeglêers (witnogal) wat by my voorhek hul intrek geneem
> het? Die SAPD sê hulle oortree nie ... Raad aub.
> (Frikkie - ek gaan hulle nie donder nie - hoe graag ek ookal wou ...)
>
Re: Regsraad [boodskap #52874 is 'n antwoord op boodskap #52850] So, 04 November 2001 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het toe op 'n ander groep gevra re jou dilemma Jonas - en dit is glo soos
jy daar sê - die polisie kan niks doen as hulle net daar rondsit nie.
Die volgende is aanbeveel - skakel jou sprinkelstel aan op ongewone tye
sodat hulle nie kan slaap nie of hou hulle dop - en sodra een teen jou muur
piepie, dan kan hy vir openbare onsedelikheid aangekla word.
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:9s2ivr$i23$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In elke land ter wêreld is daar wetgewing teen "loitering". In Afrikaans sal
> dit waarskynlik bekend kan staan as drentel. Wat is die situasie in
> Suid-Afrika?
> Ek het nou drie leeglêers (witnogal) wat by my voorhek hul intrek geneem
> het? Die SAPD sê hulle oortree nie ... Raad aub.
> (Frikkie - ek gaan hulle nie donder nie - hoe graag ek ookal wou ...)
>
Re: Regsraad [boodskap #52999 is 'n antwoord op boodskap #52874] Di, 06 November 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
dan is dit rasse haat

"Annette" skryf in boodskap news:9s46ia$116j9o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het toe op 'n ander groep gevra re jou dilemma Jonas - en dit is glo soos
> jy daar sê - die polisie kan niks doen as hulle net daar rondsit nie.
> Die volgende is aanbeveel - skakel jou sprinkelstel aan op ongewone tye
> sodat hulle nie kan slaap nie of hou hulle dop - en sodra een teen jou muur
> piepie, dan kan hy vir openbare onsedelikheid aangekla word.
> Annette
>
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:9s2ivr$i23$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> In elke land ter wêreld is daar wetgewing teen "loitering". In Afrikaans sal
>> dit waarskynlik bekend kan staan as drentel. Wat is die situasie in
>> Suid-Afrika?
>> Ek het nou drie leeglêers (witnogal) wat by my voorhek hul intrek geneem
>> het? Die SAPD sê hulle oortree nie ... Raad aub.
>> (Frikkie - ek gaan hulle nie donder nie - hoe graag ek ookal wou ...)
>>
>
Re: Regsraad [boodskap #53001 is 'n antwoord op boodskap #52999] Di, 06 November 2001 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

>> Jonas wrote
>>> Ek het nou drie leeglêers (wit nogal) wat by my voorhek hul intrek geneem
>>> het?

Dierbaarheid, dis darem snaaks dat mense met wit velle, wat volgens julle
joggies dan so hardwerkend
is en die ruggraat van die nasie uitmaak, nou skielik
ook begin drentel. Of het ek die kat aan die stert
beet?

Die Ruiter in die Dag
Re: Regsraad [boodskap #53030 is 'n antwoord op boodskap #52850] Wo, 07 November 2001 06:48 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis nou hulle wat die "afrikaners" genoem word.
So was daar maar in die Bybel se tyd ook slegte en goeie mense so dit is
natuurlik niks nuuts nie.

skryf in boodskap news:3BE8309A.F111C756@home.com...
>> Jonas wrote
>>> Ek het nou drie leeglêers (wit nogal) wat by my voorhek hul intrek geneem
>>> het?

Dierbaarheid, dis darem snaaks dat mense met wit velle, wat volgens julle
joggies dan so hardwerkend
is en die ruggraat van die nasie uitmaak, nou skielik
ook begin drentel. Of het ek die kat aan die stert
beet?

Die Ruiter in die Dag
Vorige onderwerp: Re: World BBQ Results.
Volgende onderwerp: Ek hoor glo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 05:26:36 MGT 2024