Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KKNK - akkommodasie
KKNK - akkommodasie [boodskap #52869] |
Sun, 04 November 2001 19:01  |
Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16 Geregistreer: June 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is daar iemand op die nuusgroep wat van selfsorg of kamer en ontbyt
akkommodasie in Oudtshoorn tydens die Klein Karoo Kunstefees (30 Maart 2002
tot 6 April 2002) weet?
Daar is glo mense wat hul huise vir daardie week verhuur.
Wie weet van "Hazel's Homestay" in Colridge?
Groete uit Vlaanderen,
Inga
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:23:43 UTC 2025
|