| Raad van Frikkie [boodskap #52926] |
Ma., 05 November 2001 20:10  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
Frikkie,
Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby gaan.
Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
Doen jy dit ook byvoorbeeld?
PS. Ek het 'n General Electric yskas.
|
|
|
|
|
|
| Re: Raad van Frikkie [boodskap #52933 is 'n antwoord op boodskap #52930] |
Ma., 05 November 2001 21:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Patrick - ek sal spesiaal vir jou Rooiwyn proe Donderdagaand:))
Annette
L&P skryf in boodskap news:ant052119bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Nee, ek het hier die probleem nie.
>
> Ek salueer slegs my voorraad nuwe rooiwyn bottels,
> maar hul aantal miniseer per dag.
>
> Ek is simpatiek teenover jou probleem,
> sien tog 'n sielkundige hy sal weet.
> (egter nie as hy ook 'n rooiwyn drinker is nie)
>
> Ek salueer ook die foto van my oorlede pa wat
> hier in de boekekas woon - hy was 'n groot rooiwyn
> drinker ........!
>
> Proos !
>
> Patrick
>
>
> In article , Kontiekie Ekspedisie
> wrote:
>> Frikkie,
>>
>> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
>> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby gaan.
>> Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
>> Doen jy dit ook byvoorbeeld?
>
>> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Raad van Frikkie [boodskap #52942 is 'n antwoord op boodskap #52937] |
Di., 06 November 2001 06:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ontspan man - geen yskas vir rooiwyn nie:)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9s7og7$3r3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wie is in die yskas ?
> "Annette" wrote in message
> news:9s71v1$11lfqn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Patrick - ek sal spesiaal vir jou Rooiwyn proe Donderdagaand:))
>> Annette
>>
>>
>> L&P wrote in message
>> news:ant052119bc8M3Mb@camerama.demon.nl...
>>>
>>> Nee, ek het hier die probleem nie.
>>>
>>> Ek salueer slegs my voorraad nuwe rooiwyn bottels,
>>> maar hul aantal miniseer per dag.
>>>
>>> Ek is simpatiek teenover jou probleem,
>>> sien tog 'n sielkundige hy sal weet.
>>> (egter nie as hy ook 'n rooiwyn drinker is nie)
>>>
>>> Ek salueer ook die foto van my oorlede pa wat
>>> hier in de boekekas woon - hy was 'n groot rooiwyn
>>> drinker ........!
>>>
>>> Proos !
>>>
>>> Patrick
>>>
>>>
>>> In article , Kontiekie Ekspedisie
>>> wrote:
>>>> Frikkie,
>>>>
>>>> Ek het 'n probleem en ek hoop jy kan my raad gee.
>>>> Sien, my probleem is ek salueer my yskas elke keer as ek daar verby
>> gaan.
>>>> Dink jy dis verkeerd of moet 'n ou maar so aangaan?
>>>> Doen jy dit ook byvoorbeeld?
>>>
>>>> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Raad van Frikkie [boodskap #52957 is 'n antwoord op boodskap #52937] |
Di., 06 November 2001 10:32   |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
Jonas skryf in boodskap news:9s7og7$3r3$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wie is in die yskas ?
Jonas,
Dit lyk soos 'n ware Who's Who van bekende karakters in my yskas.
Jy moet kyk, dieselfde gebeur straks in joune ook.
Sien, ek het my yskas se binnekant so effens aangepas na 'n pophuis waar
elke mens wat daarin woon sy eie woon en speelruimte het.
So byvoorbeeld woon Juicy Luicy regs bo op die derde verdieping saam met
haar man, Floro.
Mrs. Balls het onlangs haar intrek langs 'n Burger met naam van Ham geneem.
Bo waar dit kouer is woon 'n Fish called Wanda. Ek dink sy het 'n boyfriend,
want sy praat altyd van I and J, en nooit net van haarself nie.
Auntie Bakery woon op grondvlak net langs 'n regte klomp terte. :-)
Ou Moir's en Buamanns is altyd in die omgewing op soek na 'n lekker vars
koekie.
Maar dis nie altyd groot pret nie, want elke keer as iemand die Dairy Belle
in die ingangs Hall lui dan Knorr ou Husky die hond!
Bo-op die yskas het ek vir my so 'n klein melkerytjie ingerig.
It's not inside, it's on top, want ek is bang die koeie Fries!!!!
>>> In article , Kontiekie Ekspedisie wrote:
>>> PS. Ek het 'n General Electric yskas.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: AWB [boodskap #53036 is 'n antwoord op boodskap #53029] |
Wo., 07 November 2001 09:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ons moet daai ding op een van ons bote kry wat Afghanistan toe gestuur
gaan word:)))
Annette
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3be8d49b$0$227@hades.is.co.za...
> Waar is die AWB grappe nou.
>
> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>
> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
> gooi....
>
|
|
|
|
|
|
| Re: AWB [boodskap #53039 is 'n antwoord op boodskap #53037] |
Wo., 07 November 2001 11:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie jong - daai ding sal vreeslik nutteloos in Kanada voel - hulle
gooi mos nie klippe daar nie:)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3be90ae6.0@news1.mweb.co.za...
> wil jy dan met 'n muitery op hande sit? Daai ding is kapabel en skaak die
> boot na Kanada toe! ;)
>
> Annette wrote in message
> news:9savi7$12c5ee$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Ons moet daai ding op een van ons bote kry wat Afghanistan toe
> gestuur
>> gaan word:)))
>> Annette
>>
>>
>> Frikkie Potgieter wrote in message
>> news:3be8d49b$0$227@hades.is.co.za...
>>> Waar is die AWB grappe nou.
>>>
>>> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>>>
>>> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
>>> gooi....
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: AWB [boodskap #53054 is 'n antwoord op boodskap #53029] |
Wo., 07 November 2001 13:49   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Wat kry jy as jy "gloudina" met `n seekat kruis....
>
> Ek weet self ook nie maar dit gaan iets wees wat verskriklik kan klippe
> gooi....
Haai, ou Frikkie, jy gee darem vir Tant Hessie 'n groot kompliment hier. Jy
wys haar uit as iemand wat baie
mag het en dit op verskillende maniere kan gebruik.
Dit lyk vir my jy voel bedreig. Jy moet oppas dat
die beelde wat jy gebruik, nie sielkundige aanwysings
is van hoe jy voel nie. Hulle noem dit forensiese
sielkunde.
Tant Hessie Freud
|
|
|
|
| Re: AWB [boodskap #53069 is 'n antwoord op boodskap #53036] |
Wo., 07 November 2001 18:08  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 7 Nov 2001 11:40:46 +0200, "Annette" wrote:
> :)))) Ons moet daai ding op een van ons bote kry wat Afghanistan toe gestuur
> gaan word:)))
Ai, dis tyd dat ek weer nuus kyk. So, is julle nou ook betrokke in
die oorlog? Hoe en wanneer het dit gebeur? Of is dit net 'n decoy
sodat die struik nie vir Benny daar by julle moet gaan soek nie?
:-))))
|
|
|
|