| Koornaam. [boodskap #52906] |
Ma., 05 November 2001 10:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #52918 is 'n antwoord op boodskap #52912] |
Ma., 05 November 2001 16:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -
Ek hou baie van die ander naam:))))
Annette
news:9s6c34$9bo$1@news.pcmnet.nl...
>
> "Annette"
>> Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
>> Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
>> nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
>> Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
>> kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.
>
> Kort maar krachtig misschien Crescendo........( betekend toenemende sterkte
> in toon )
>
> In Amsterdam is de naam van een dameskoor......
> Krijsende Krengen ;-))
>
> grt emmy
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #52946 is 'n antwoord op boodskap #52938] |
Di., 06 November 2001 06:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Smaak dit sterk!!!
Wonder net of die uiters konserwatiewe faksie van die koorbestuur oorgehaal
kan word.
Mmmmm - Toekomstige koerantopskrif.
Die Tempo Tigers het weereems 'n uiters geslaagde, en sielvolle vertolking
van Mahler se 9de simfonie gelewer.:)
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9s7ond$s9d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van die - "Tempo Tigers" ... ;-)))
> "Rico" wrote in message
> news:9s74he$ac6$1@news1.xs4all.nl...
>>
>> "emmy" schreef in bericht
>> news:9s6ruf$d9v$2@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> "Annette" >>> Dankie Emmy - daar is al 'n koor met die naam van Crescendo -
>>>> Ek hou baie van die ander naam:))))
>>>
>>> Volumia ;-)) ....?? Tygerse Koorzangers.....?? Tygerse Echo ??
>>> grt
>>> emmy
>>
>> Volumia, ja Emmy, jy houd dit lekker Limburgs ne:-))
>>
>> Annette wat te dink van Die Ricokoor???
>> Of Rico se meisieskoor????
>>
>> mwah klink nie te sleg nie :-)))
>>
>> Gr,Rico
>>
>
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #52947 is 'n antwoord op boodskap #52940] |
Di., 06 November 2001 06:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar Drom, ons is 'n koor met hoofsaaklik Afrikaans- en Hollandsprekende
koorlede - dit grief ons om 'n naam te hê wat net in Engels geskryf kan
word:))
Annette
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111052208.5c9bd14@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message news:...
>> Ons koor soek 'n nuwe naam. Enige van julle slim mense hier wat kan help?
>> Ons was bekend as Die Tygerbergse Stadskoor/ Tygerberg Civic Choir - maar
>> nou bestaan daar nie meer 'n Tygerberg Stad nie.
>> Ons is 120 lede - en ons repertoire is baie wyd, so ons kan nie iets soos
>> kantate,hemels, klasiek, volks of ritmies in ons naam hê nie.
>>
>> Annette
>
> Gebruik appels en potlode en julle het 'n naam!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #52969 is 'n antwoord op boodskap #52966] |
Di., 06 November 2001 12:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat drom - nie eintlik 'n probleem vir my nie - ek het 'n kleurryje
verlede - mieliepap, oats en maltabella:))
Gebore hier in die Kaap, maar my vormingsjare gehad in Witbank ( Transvaal)
en Bloemfontein ( Vrystaat) - dus slappap of stywepap al om die beurt vir
ontbyt - spesiale dae oats en maltabellapap - en as ons regtig uithang - vir
troues, doop en begrafnisse - dan eet ons putupap:)
Annette
.
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111060318.173af8bf@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Maar Drom, ons is 'n koor met hoofsaaklik Afrikaans- en Hollandsprekende
>> koorlede - dit grief ons om 'n naam te hê wat net in Engels geskryf kan
>> word:))
>> Annette
>>
>>>> Annette
>>>
>>> Gebruik appels en potlode en julle het 'n naam!
>
> Annette
>
> My kennis van die Kaap en omgewing is maar bra karig maar as mens met
> daai groot dubbelstraat van die N2 deur noordelike Belville na
> Durbanville ry en mens kyk links sien jy so oor die leegte 'n ander
> woongbied (Welgemoed?). Is daai platterige bergie (nie die mens wat jy
> sien nie!) waarteen dit le nie Tygerberg nie? As dit is kan julle mos
> maar net die "stads" en "civic" uit die naam weglos. En wat gaan van
> die kinderkoor se naam word?
>
> Nou iets heel anders. So paar berigte terug het iemand jou raad gevra
> oor mieliepap. Hoe op die aarde kan hulle 'n Kapenaar so-iets vra. My
> stiefpa het binne klipgooi-afstand van die suidelike oewer van die
> Oranjerivier grootgeword
> en hy het sy lewe lank geweier om sy mond aan krummelpap te sit. Daai
> moes seker nou Gariep gewees het ne.
>
> Drom
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #52971 is 'n antwoord op boodskap #52966] |
Di., 06 November 2001 12:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek weet van die koppie wat van tyd tot tyd die skynende kruis op het, en
my voorstel was hoeka die Tygerbergse Oumenskoor - maar hulle wou dit nie
aanvaar nie:)))
Annette
Happiness is a state of Mind.
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111060318.173af8bf@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Maar Drom, ons is 'n koor met hoofsaaklik Afrikaans- en Hollandsprekende
>> koorlede - dit grief ons om 'n naam te hê wat net in Engels geskryf kan
>> word:))
>> Annette
>>
>>>> Annette
>>>
>>> Gebruik appels en potlode en julle het 'n naam!
>
> Annette
>
> My kennis van die Kaap en omgewing is maar bra karig maar as mens met
> daai groot dubbelstraat van die N2 deur noordelike Belville na
> Durbanville ry en mens kyk links sien jy so oor die leegte 'n ander
> woongbied (Welgemoed?). Is daai platterige bergie (nie die mens wat jy
> sien nie!) waarteen dit le nie Tygerberg nie? As dit is kan julle mos
> maar net die "stads" en "civic" uit die naam weglos. En wat gaan van
> die kinderkoor se naam word?
>
> Nou iets heel anders. So paar berigte terug het iemand jou raad gevra
> oor mieliepap. Hoe op die aarde kan hulle 'n Kapenaar so-iets vra. My
> stiefpa het binne klipgooi-afstand van die suidelike oewer van die
> Oranjerivier grootgeword
> en hy het sy lewe lank geweier om sy mond aan krummelpap te sit. Daai
> moes seker nou Gariep gewees het ne.
>
> Drom
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #52977 is 'n antwoord op boodskap #52946] |
Di., 06 November 2001 12:36   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Die Tempo Tigers het weereems 'n uiters geslaagde, en sielvolle vertolking
> van Mahler se 9de simfonie gelewer.:)
Ek kan nie onthou of Mahler se neënde dele vir stemin het nie. Wat van Mahler
sing julle.
Tant Hessie von der Erde
|
|
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #52980 is 'n antwoord op boodskap #52966] |
Di., 06 November 2001 12:42   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Drom wrote:
> My
> stiefpa het binne klipgooi-afstand van die suidelike oewer van die
> Oranjerivier grootgeword
> en hy het sy lewe lank geweier om sy mond aan krummelpap te sit. Daai
> moes seker nou Gariep gewees het ne.
Ja-nee. Die mense van die Noordkaap het 'n gesonde maar neerbuigende opinie van mieliepap. En pap en
wors. Dierbaarheid.
Tant Hessie, wat gebore is op 'n eiland in die
Gariep.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #53018 is 'n antwoord op boodskap #52979] |
Di., 06 November 2001 22:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - of 'n oop broodjie - 'n sny brood met pap bo-op:))
Annette
Lou skryf in boodskap news:3BE7D9F5.CD15E359@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Nee wat drom - nie eintlik 'n probleem vir my nie - ek het 'n kleurryje
>> verlede - mieliepap, oats en maltabella:))
>> Gebore hier in die Kaap, maar my vormingsjare gehad in Witbank Transvaal)
>> en Bloemfontein ( Vrystaat) - dus slappap of stywepap al om die beurt vir
>> ontbyt - spesiale dae oats en maltabellapap - en as ons regtig uithang - vir
>> troues, doop en begrafnisse - dan eet ons putupap:)
>
> Vrystaatse Hamburger - twee skywe stywe pap met 'n skyf slappap in die
> middel?
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #53019 is 'n antwoord op boodskap #52906] |
Di., 06 November 2001 22:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het Mahler se 2de simfonie gesing ( Resurection)
Laaaaang stuk orkes voordat ons die laaste 20 minute saamsing.
Maar die hele ding is vreeslik mooi.:)
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
skryf in boodskap news:3BE7D9B4.E7FF0FC0@home.com...
Annette wrote:
> Die Tempo Tigers het weereems 'n uiters geslaagde, en sielvolle vertolking
> van Mahler se 9de simfonie gelewer.:)
Ek kan nie onthou of Mahler se neënde dele vir stemin het nie. Wat van
Mahler
sing julle.
Tant Hessie von der Erde
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Koornaam. [boodskap #53073 is 'n antwoord op boodskap #53070] |
Wo., 07 November 2001 19:25  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur" > Versta je dit ? doa jeet de jong mit de jouwe jele jabardine.[/color]
>> Wat hat RODA jemaakt ee ee.............;-)) ha ha
>
> Moeilijk, volgens mij gaat het over een gozer die er met mijn gele broek
> vandoor gaat en wil je ook weten of Roda nog gescoord heeft, maar het is wel
> gokwerk ;)
ha ha leuk!!....daar gaat die jongen met zijn goede (beste ) gele regenjas.
Wat heeft Roda gescoord 1-1
grt emmy
|
|
|
|