Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Brief aan Elna
Brief aan Elna [boodskap #52886] Ma, 05 November 2001 03:39 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Aan Elna

BRIEF

Ek maak jou brief oop
en voordat ek dit lees
lê ek die blaaie
plat op my bors
met my oë toe
kontoer ek jou gesig bo my
jou geur, so onmiskenbaar jy,
walm liggies oor jou woorde
soos gisteraand se katjiepiering
jy skrywe met die klop-klop
van jou hart
ek kruip gretig langsaam
deur jou woorde
ek eet die letters
een vir een
en proe puur liefde.

(Die gedig is deur dr. Allan Boesak in die tronk geskryf en opgedra aan Elna.
Die werktitel van die ongepubliseerde manuskrip waaruit dit kom,is . . .
Tot Sterwens toe.)
Re: Brief aan Elna [boodskap #52907 is 'n antwoord op boodskap #52886] Ma, 05 November 2001 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Nov 2001 19:39:30 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Aan Elna
>
> BRIEF
>

Beskou jy dit as kunstig Kinky, (of spot jy daarmee?)

DD
Re: Brief aan Elna [boodskap #52921 is 'n antwoord op boodskap #52907] Ma, 05 November 2001 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On 4 Nov 2001 19:39:30 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>> Aan Elna
>>
>> BRIEF
>>
>
> Beskou jy dit as kunstig Kinky, (of spot jy daarmee?)
>
> DD

Kinky: Nou hoekom vra jy DD? Hmm?

Sommer vir my interessant gewees. Ek dink nie dit is kunstig nie en
ek spot ook nie daarmee nie. Ek het dit uit die SARIE tydskrif van
27 Junie 2001 raak geloop in n onderhoud met Elna Boesak. Toe plaas
ek dit vir jou - gedink jy sal vir my iets daaroor wil sê? ;-)
Re: Brief aan Elna [boodskap #52939 is 'n antwoord op boodskap #52921] Di, 06 November 2001 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is daar nie voorbeelde van alombeminde Elna se digkuns nie ?
"The more the manier ..."

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0111050952.3f513dca@posting.google.com...
> Davie Davis wrote in message
news:...
>> On 4 Nov 2001 19:39:30 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>>
>>> Aan Elna
>>>
>>> BRIEF
>>>
>>
>> Beskou jy dit as kunstig Kinky, (of spot jy daarmee?)
>>
>> DD
>
>
> Kinky: Nou hoekom vra jy DD? Hmm?
>
> Sommer vir my interessant gewees. Ek dink nie dit is kunstig nie en
> ek spot ook nie daarmee nie. Ek het dit uit die SARIE tydskrif van
> 27 Junie 2001 raak geloop in n onderhoud met Elna Boesak. Toe plaas
> ek dit vir jou - gedink jy sal vir my iets daaroor wil sê? ;-)
Re: Brief aan Elna [boodskap #53005 is 'n antwoord op boodskap #52921] Di, 06 November 2001 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Nov 2001 09:52:50 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

>
> Kinky: Nou hoekom vra jy DD? Hmm?
>
> Sommer vir my interessant gewees. Ek dink nie dit is kunstig nie en
> ek spot ook nie daarmee nie. Ek het dit uit die SARIE tydskrif van
> 27 Junie 2001 raak geloop in n onderhoud met Elna Boesak. Toe plaas
> ek dit vir jou - gedink jy sal vir my iets daaroor wil sê? ;-)

Hieroor Kinky wil ek nie graag iets sê
maar as jy tog wil hoor waar my mening lê
bloot rymelary of om te dig
loop totaal en al nie hand aan hand
maar vir jou Kinky ou nig
dig ek van uit die oerwoud tot in die seesand ;-)

DD
Re: Brief aan Elna [boodskap #53022 is 'n antwoord op boodskap #53005] Wo, 07 November 2001 02:41 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:...
> On 5 Nov 2001 09:52:50 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> Hieroor Kinky wil ek nie graag iets sê
> maar as jy tog wil hoor waar my mening lê
> bloot rymelary of om te dig
> loop totaal en al nie hand aan hand
> maar vir jou Kinky ou nig
> dig ek van uit die oerwoud tot in die seesand ;-)
> DD

Kinky:

Liewe Davie, jou dierbare ding!
Om vir my n gedig te wil bring
al weet ek nie wat jy daarmee bedoel
laat dit my baie baie spesiaal voel
Vorige onderwerp: geld soos bossies
Volgende onderwerp: Re: Openbaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:42:25 MGT 2024