Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » toets
toets [boodskap #52871] |
Sun, 04 November 2001 19:37  |
Nombeko
Boodskappe: 3 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is dit nou reg?
|
|
|
|
|
|
|
Re: toets [boodskap #52924 is 'n antwoord op boodskap #52909] |
Mon, 05 November 2001 19:00   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee ou Davies,
Geen probleem nie.
Welkom hier Nom (wat de moer ook al), jy is meer as welkom, meer welkom as
daai ding in wie weet waar ookal.
Hoe gaan dit in die Brother House.
Big groete
Frikkie
Davie Davis skryf in boodskap news:uuscutcmk2qh8rc9gsbj9c9qvrh6cassg6@4ax.com...
> On 4 Nov 2001 21:24:20 -0600, Nombeko wrote:
>
>> On Sun, 04 Nov 2001 23:58:00 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>> Hallo Davie Davis,
>>
>> Nee, ek wil hier skryf. Nou probeer ons nuwe program van vriend.
>> Miskien hy werk beter.
>>
>
> Net 'n grappie Nombeko. Daar is nie so groep soos alt.toetse nie.
> En jy is welkom om hier te gesels as jy wil. Gebruik nuwe program van
> vriend. As hy werk beter, goed so. Miskien miskien gaan jy dit moeilik
> vind hier. Kom ons kyk.
>
> Moet net nie vir ons lieg en intussen 'n herdoopte Frikkie Potgier of
> Otjie wees nie.
>
> DD
|
|
|
Re: toets [boodskap #52936 is 'n antwoord op boodskap #52914] |
Tue, 06 November 2001 02:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Of (horrors on horrors), 'n gerehabiliteerde Pompdonkie ;-)
Ek dink die Pompdonkie is besig om 'n villanelle te probeer skryf, en
vind dit moeiliker as wat
hy gedink het.
La tante avec la plume.
|
|
|
Re: toets [boodskap #52975 is 'n antwoord op boodskap #52924] |
Tue, 06 November 2001 12:22   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Welkom hier Nom (wat de moer ook al), jy is meer as welkom, meer welkom as
> daai ding in wie weet waar ookal.
Ag, sies vir jou, ou Frikkie bro.
Thandeka van Helsdingen
>
|
|
|
Re: toets [boodskap #53162 is 'n antwoord op boodskap #52914] |
Fri, 09 November 2001 05:36  |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3be699ca.0@news1.mweb.co.za...
> DD:
> Moet net nie vir ons lieg en intussen 'n herdoopte
> Frikkie Potgier of Otjie wees nie.
>
> Wouter
> Of nog erger, 'n gereënkarneerde Veldmuis
> Of (horrors on horrors), 'n gerehabiliteerde Pompdonkie ;-)
Horrors jouself man.
Jy skiem jy is cute maar jy is eintlik net 'n blerrie vark
Piet Nuusgroepdonkie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 18:32:38 UTC 2025
|